• Ons lewe tans in 2022 - dinge het baie verander en mense het hulle eng gewoontes, gedagtes en maniere begin verruil vir wat in baie gevalle meer sin maak en meer gesondheid gedrewe is-  Pharma gaan die wereld nie meer beheer nie. 
  • Ons lewe in jare 2000 plus- oppad na die jaar 2050- Die son kom nog steeds in ooste op en gaan nog steeds in die weste onder. Die weer is deurmekaar maar ook i sy eie fase- Die maan het sy siklusse. En die mens word nog steeds op dieslfde manier gebore en gaan dood- Maar die mens het die waarde van sy gesondheid en die natuur verloor.