• Volgens Graan SA se weeklikse oliesademarkkommentaar het die plaaslike sojaboon- en oliesaadmark verlede week gemeng verhandel. Na verwagting gaan die aanplantings van kanola vanjaar hoër wees as in 2018 en die oesskatting vir grondbone is opwaarts aangepas.

  • Die mielie-, koring en sojaboonmarkte in Suid-Afrika het Vrydag positief verhandel, die sojaboonmark het gemeng verhandel en die sonneblomsaadmark het onder druk gekom. Kanola-aanplantings vorder goed.

  • The local maize, soya bean, winter cereals, sunflower seed prices increased last week. The local peanut production for the season does not look good as the plantings could not take place optimally.