• Groot oeste ondanks vroeë versuipskade, later rypskade en ’n natter seisoen met neutrale toestande wat vroeër as gewoonlik aangeklop het, sal uitstaan as kenmerke van vanjaar se natter siklus. Vier lesse kan veral uit 2021 geleer word.