Volgens prof Jannie Rossouw, ‘n ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand se besigheidskool, lei arm mense wat honger is tot revolusies en dit is hier waar landbouers se heil lê.