• Danksy die kanteling van die aarde se denkbeeldige as, is ons wêreld nie naastenby die eentonige plek wat dit andersins sou gewees het nie. Hierdie as hel met ’n hoek van 23,5 grade oor op die vlak van ons planeet se kringbaan om die son en wys altyd in dieselfde rigting.