• "Statistics SA announced yesterday that the economy rose by 1,2% in the second quarter of this year after it was decided not to annualize the quarterly growth figures anymore to obtain an annual rate.

  • “Die aannames wat verskeie ekonome en batebestuurders gemaak het na die aankondiging van die ekonomiese groeikoers vir die tweede kwartaal twee weke gelede1) dat die regering se begrotingstekort en sy skuldlas in verhouding tot die Bruto Binnelandse Produk (BBP) verminder kon word, is nou as onrealisties bewys,” sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.

  • “Statistiek SA het vandag aangekondig dat die ekonomie in die derde kwartaal vanjaar met 1,5% gedaal het nadat dit reeds in die tweede kwartaal besluit is om nie meer die kwartaallikse groeisyfers te annualiseer (met vier te vermenigvuldig) om ‘n aanduiding van die verwagte jaarkoers te verkry nie.

  • "The International Monetary Fund (IMF) has not offered any solutions to South Africa's devastating economic decline and very serious fiscal and social problems for which the socialist ideology of the ANC government is directly responsible," said Fanie Brink, an independent economist.