Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
Uit die aard van die saak het beurtkrag ’n groot uitwerking op die kostestruktuur van boere en verwerkers wat alternatiewe bronne betref. BFAP het bevind dit sal R0,79 miljard aan fotovoltaïese selle en litium-ioonbatterye of R0,76 miljard aan dieselkragopwekkers kos om elke beperking van 1 000 megawatt elektrisiteit te vervang. “Om boerderye en verwerkingsaanlegte vir ’n jaar sonder oponthoud by beurtkragfase 6 te bedryf, sal vereis dat R3,95 miljard tot R4,08 miljard per jaar bestee word as dieselkragopwekkers of fotovoltaïese selle en litium-ioonbatterye gebruik word.” Verder hou die uitkringeffek van die manier waarop beurtkrag bestuur word, groot implikasies vir die toekoms van die landbou in, luidens die verslag.
Road Freight Association says ‘gateway to Africa’ status has been lost and violence will intensify logistics shift to neighbouring countries Owing to poor rail infrastructure, the road freight sector carries 80% of the goods that are moved in and about SA, and a diversion of traffic presents a significant economic loss. without trucks, SA stops”, the long-term effect would be felt in terms of increased security costs, higher insurance premiums and Sasria cover premiums, less freight movement through SA, closure of freight companies and job losses.
Die onlangse geweld in Frankryk en stygende misdaad wat deur onwettige immigrante regoor Europa gepleeg word open opnuut die debat oor die toekoms van Europa. Miljoene Europeërs voel tereg dat hulle besig is om hulle eie lande, leefruimtes en toekoms te verloor terwyl ’n groterwordende groep immigrante deur die welsynstaat onderhou word. Die vraag oor die toekoms van Europa kan oor die volgende weke en maande in verkiesings in Nederland, Spanje, België, Oostenryk en die Europese parlementsverkiesing volgende jaar deels beantwoord word. Vir Afrikaners bly Europa ons kontinent van afkoms en juis daarom is die huidige bestaanskrisisse in Europa van groot belang.
Landelike veiligheid bly 'n uitdaging, maar landbou-organisasies en relevante owerhede gaan voort om aandag aan dié kwessie te gee. Die polisie in die Oos-Kaap het met belanghebbendes beraadslaag oor die samestelling van 'n geïntegreerde taakspan om landelike veiligheid te prioritiseer en te verbeter. Daar is ook gefokus op pogings om veediefstal te bekamp. Vrystaat Landbou-president Francois Wilken het intussen aangekondig dat hulle privaat ondersoekers aangestel het om veediefstal in die Fezile Dabi-streek hok te slaan.
Die vraag na kos sal na raming met meer as 55% toeneem, en die vraag na dierekossoorte met byna 78% en vir herkouers soos beeste en skape tot 88% en rooivleis is ’n groot rolspeler. Suid-Afrikaanse beeste wat met gras gevoer word, lewer vleis wat ’n goeie bron van onder meer omega 3- vetsure is – beter as beeste wat met graan gevoer word, maar dit is ook debatteerbaar. Maar hierdie voedingstowwe en B-vitamiene kom nie net in rooivleis voor nie, maar kom ook voor in hoender, vis, eiers en suiwel. LEES MEER
South Africa’s agricultural sector had a rough start to the year regarding production and exports. The excessive rains brought production challenges that delayed the summer crop planting activity by roughly a month but later improved. READ MORE
Hunger and undernourishment are two elements of food insecurity that have plagued Africa for years. And the menace is growing. In 2022, the African region accounted for the highest level of hunger as described by Global Hunger Index. According to the World Health Organization, over 340 million Africans were undernourished and severely food insecure between 2014 and 2020. Low agricultural productivity and post-harvest losses are some of the reasons. READ MORE
CRA MEDIA is tans besig met die ontwikkeling van 3 nuwe insetels vir ons mediums. Ons gaan binnekort ook toetree tot ander mediums wat Landbou op nog 'n beter vlak sal neem. Ons internasionale vennote wil baie graag betrokke raak by ons mediums. Ons span is baie kreatief en is altyd besig met nuwe idees en programme- Ons is tans besig met die beplanning van 'n baie eksklusiewe program een sy soort.
EXCITING NEWS - EXCLUSIVE - COMING UP -
HURRY UP - its almost the end of 30th November 2023 - We awaiting your VIDEO
Agri X en CRA MEDIA - Farmingportal.co.za Agrinewsnet.co.za will with this competition give these women the platform they deserve to enter a competition for Women`s Insight with the finalé gala event on 24 Augustus, during Womens`month at a venue in Pretoria. The impact of policy matters on your individual farming operation and in your immediate rural community Do you have a voice? Would you like to be heard? Do you wish to share your insights in how decisions on agricultural policy matters are affecting your daily lives on the farm? Now is the time to be part of the discussion! The Women’s Insight Deliberation Competition provides the perfect opportunity for women who live on farms or who are involved in a farming business or in the sector to become part of the discussion on how boardroom decisions on policy matters impact on your daily lives. The Women’s Insight Deliberation Competition seeks to encourage well-thought and accurate deliberation of the topic with practical examples. This competition seeks to create a platform where women in agriculture can become part of the agricultural discussion platform and ultimately influence public and industry discussions
Redenaarskompetisie gefokus op vroue in landbou
POWERED BY CRA GROUP leaders is Farming and Agriculture news.
Welcome to the real world of Farmingportal/Agricultureportal/ AGRI NEWS NET Independent and impartial -Making Farming and Agriculture easy to read- to hear to view and to understand- 7 days a week- 365 days of the year. Our daily users are real Professional Commercial Farmers and Upcoming Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. -
Our team is Professional,Trustable, committed with integrity and always on time. 40 years of real farming and media experience-
WATCH OUT for a BRAND NEW SERVICE- We are INDEPENDENT MEDIA HOUSE in Farming and Agriculture
Visit AGRI NEWS NET for more daily news
AUDIOCAST-
’n Ontleding van Suid-Afrika se sneeugeskiedenis dui aan dat die swaarste sneeuneerslae op 1 tot 3 Julie 1957, 26 tot 28 Augustus 1962, 2 Julie 1963 (ook in die suide van Namibië), 18 en 19 Junie 1964, 6 en 7 Desember 1960, 28 en 29 Augustus asook 10 September 1981, 25 en 26 Augustus 1987 en Augustus 2012 voorgekom het. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê heelwat minder sneeu het wel die afgelope paar dekades voorgekom as in byvoorbeeld die tydperk van 1950 tot 1990.“Interessant is dat die meeste van hierdie swaar sneeuneerslae tydens of voor El Niño-seisoene voorgekom het soos in 1964, 1972, 1981, 2007 en 2012. Dit is ook opgemerk deur weernavorsers in Australië, waar soortgelyke toestande voorgekom het,” sê Van den Berg. “Hierdie tipe jare waar El Niño teenwoordig was, is ook gekenmerk deur baie stormagtige weerstoestande later in die winter tot die eerste deel van die somer.”
The 2023 Junior Writers awards is open until the 30th September 2023 Proudly sponsored by Hollard-
Click on the banner to see the Entry Form.
Suid-Afrika se oudste wynplaas Groot Constantia vier sy 338ste bestaansjaar deur sy ou wynkelder op die landgoed vir ‘n beperkte tyd oop te stel. Die wynkelder sal wynliefhebbers ‘n besondere wynproe-geleentheid bied en dit ook moontlik maak om skaars en versamelaars-wyne van eeue oud aan te koop.
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ‘n beroep op die minister van polisie, Bheki Cele, om dringend ‘n veelsydige taakspan aan te stel om die aanvallers aan te keer wat verantwoordelik is vir die onlangse vragmotor-brande. Verskeie aanvalle het sedert die naweek in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorgekom.
Most olive farming in South Africa takes place on small areas of farmland. In fact, according to Vittoria Jooste, CEO of the South African Olive Association (SA Olive), almost half of the 200 registered olive growers produce the fruit on fewer than 5ha.
The global agricultural testing services market is anticipated to create an absolute dollar opportunity of more than US$ 3 billion through 2033. The sales of agricultural testing services are estimated to reach US$ 5.1 billion by 2023, projecting growth at a CAGR of around 7.5% during the forecast period from 2023 to 2033.
Just a few miles away from the Patagonia National Park, in the far southern Chilean town of Chile Chico, near the border with Argentina, cherries are being produced under some very particular conditions.
The thorny issue of new restrictions on smoking raises this issue. It seems trivial, but behind it lies an important principle. You could argue that the government does have a right to prevent you from harming yourself if the result is a higher health bill for society as a whole.
Die eerste indieptestudie oor die effek van beurtkrag op die landbou-waardeketting is onlangs vir die Wes-Kaap gedoen, wat amper 50% van die land se landbou-uitvoer produseer. Die insigte is vir die hele land relevant.
As world population continues to increase, food security has entered a global crisis, with the Food and Agriculture Organization (FAO) warning about demand supply imbalances.
Wetenskaplikes onder leiding van die Amerikaanse departement van landbou se landbounavorsingsdiens het die eerste geen-geredigeerde kalf met weerstandigheid teen die algemene beesvirus, bees virale diarree virus (BVDV) geproduseer.
In ‘n nuwe navorsingstudie wat deur Jared Decker van die Missouri Universiteit onderneem is, is bewyse gevind dat beeste belangrike omgewingsaanpassings verloor weens ‘n gebrek aan genetiese inligting wat beskikbaar is vir boere.
Apparently, Zimbabwean farmers are to invest US$140 million to develop 4,000 hectares of blueberries. This would mean expanding the output of a crop that recorded the strongest growth in local horticulture last year.
Egypt, known for pyramids, dunes and hot weather, has emerged as a significant wheat producer amid a global shortage caused by the conflict in Ukraine. Harnessing the power of cutting-edge agricultural technologies, including drought-resistant wheat and autonomous farming, Egypt, historically one of the biggest wheat importers, has overcome the disruption in supply.
If South Africa were to meet the conservation targets committed to at the last UN Biodiversity Conference, we’d need to protect the equivalent of the Kruger National Park, and then some more, every year from now until 2030.
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za-
Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-
Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was. Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za
🦾The first wheeled @nexat_ag in Ukraine is harvesting its first 🌾barley crop. The avg. yield is 8 t/ha.
Kischenzi, a company in Cherkasy region run by a Dutch farmer Kees Huizinga, was delivered this machine this spring.
A 15-m MacDon header is used. pic.twitter.com/8pLs8dEjGsDis wilde DIERE !!!!!!!
— Latifundist.сom (@LatifundistCom) July 12, 2023
Imagine shouting voetsek to a rhino 😩🤞🏼🇿🇦 pic.twitter.com/pWfY7qxcmp
— Peché Africa 🇿🇦 (@pmcafrica) July 11, 2023
Scottish barbarians…
— Bree A Dail (@breeadail) July 11, 2023
pic.twitter.com/73uBTSuaYw
KYK MAAR SELFThis is how waves are converted to electricity pic.twitter.com/qjqDoRFQJY
— Vala Afshar (@ValaAfshar) July 13, 2023
If you’re going to slaughter a cow you must atleast know what you’re doing…otherwise you’re making the animal suffer needlessly.
— Sihle Ngobese (@BigDaddyLiberty) July 13, 2023
This was cruelty to this animal.
Masimba mani lawa? Uma ungakwazi #Malema, woza ngapha sikufundise. https://t.co/0jrvt80UMB
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
White maize |
R 3 545,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
1.03 % |
R 3 509,00 |
||||
Yellow maize |
R 3 611,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
0.87 % |
R 3 580,00 |
||||
Soybeans |
R 8 679,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
3.32 % |
R 8 400,00 |
||||
Sunflower seed |
R 8 990,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
3.99 % |
R 8 645,00 |
||||
Wheat |
R 6 645,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
0.73 % |
R 6 597,00 |
||||
Sorghum |
R 6 322,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
-6.66 % |
R 6 773,00 |
||||
Groundnuts |
R 32 622,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
-2.96 % |
R 33 618,00 |
||||
Cotton |
R 12 127,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
3.36 % |
R 11 733,00 |
||||
Sugarbeans |
R 25 000,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
0.00 % |
R 25 000,00 |
||||
Lusern (Grade 1) |
R 4 800,00 |
per Metric Ton |
2023-07-07 |
20.00 % |
R 4 000,00 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Bananas |
R 6,74 |
per Kg |
2023-07-07 |
-0.30 % |
R 6,76 |
||||
Apples |
R 8,85 |
per Kg |
2023-07-07 |
3.39 % |
R 8,56 |
||||
Oranges |
R 3,62 |
per Kg |
2023-07-07 |
21.48 % |
R 2,98 |
||||
Avocados |
R 15,19 |
per Kg |
2023-07-07 |
-2.57 % |
R 15,59 |
||||
Grapes |
R 95,11 |
per Kg |
2023-07-07 |
3.31 % |
R 92,06 |
||||
Mangos |
R 27,18 |
per Kg |
2023-07-07 |
3.62 % |
R 26,23 |
||||
Pears |
R 8,64 |
per Kg |
2023-07-07 |
5.49 % |
R 8,19 |
||||
Pineapples |
R 7,23 |
per Kg |
2023-07-07 |
16.05 % |
R 6,23 |
||||
Peaches |
R 3,43 |
per Kg |
2023-07-07 |
113.04 % |
R 1,61 |
||||
Lemons |
R 3,49 |
per Kg |
2023-07-07 |
-8.16 % |
R 3,80 |
||||
Nectarines |
R 2,50 |
per Kg |
2023-07-07 |
-89.58 % |
R 24,00 |
||||
Naartjies |
R 6,06 |
per Kg |
2023-07-07 |
3.77 % |
R 5,84 |
||||
Blueberries |
R 93,51 |
per Kg |
2023-07-07 |
29.18 % |
R 72,39 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Potatoes |
R 76,40 |
per 10Kg |
2023-07-07 |
4.61 % |
R 73,03 |
||||
Tomatoes |
R 9,66 |
per Kg |
2023-07-07 |
14.45 % |
R 8,44 |
||||
Carrots |
R 3,39 |
per Kg |
2023-07-07 |
-7.63 % |
R 3,67 |
||||
Onions |
R 9,09 |
per Kg |
2023-07-07 |
-2.78 % |
R 9,35 |
||||
Cabbage |
R 3,23 |
per Kg |
2023-07-07 |
13.73 % |
R 2,84 |
||||
Garlic |
R 67,00 |
per Kg |
2023-07-07 |
-0.50 % |
R 67,34 |
||||
Spinach |
R 4,96 |
per Kg |
2023-07-07 |
-3.69 % |
R 5,15 |
||||
Sweet Potatoes |
R 3,76 |
per Kg |
2023-07-07 |
5.92 % |
R 3,55 |
||||
Peppers |
R 18,20 |
per Kg |
2023-07-07 |
27.27 % |
R 14,30 |
||||
Chillies |
R 10,61 |
per Kg |
2023-07-07 |
11.45 % |
R 9,52 |
||||
Pumpkins |
R 4,30 |
per Kg |
2023-07-07 |
4.62 % |
R 4,11 |
||||
Mushrooms |
R 106,50 |
per Kg |
2023-07-07 |
17.41 % |
R 90,71 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Sheep A2/3 |
R 88,78 |
per Kg |
2023-07-07 |
-0.86 % |
R 89,55 |
||||
Feeder Lamb |
R 43,08 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.26 % |
R 42,97 |
||||
Sheep AB2/3 |
R 71,61 |
per Kg |
2023-07-07 |
-3.69 % |
R 74,35 |
||||
Sheep B2/3 |
R 60,66 |
per Kg |
2023-07-07 |
-12.77 % |
R 69,54 |
||||
Sheep C2/3 |
R 60,26 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.65 % |
R 59,87 |
||||
Ave Wool - Non RWS |
R 165,58 |
per Kg |
2023-06-15 |
0.00 % |
R 165,58 |
||||
Ave Wool - RWS |
R 178,98 |
per Kg |
2023-06-15 |
0.00 % |
R 178,98 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Beef A2/3 |
R 48,42 |
per Kg |
2023-07-07 |
-1.26 % |
R 49,04 |
||||
Beef Weaners |
R 33,67 |
per Kg |
2023-07-07 |
4.05 % |
R 32,36 |
||||
Beef AB2/3 |
R 49,05 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.51 % |
R 48,80 |
||||
Beef B2/3 |
R 45,97 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.15 % |
R 45,90 |
||||
Beef C2/3 |
R 44,75 |
per Kg |
2023-07-07 |
-0.09 % |
R 44,79 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Kids (under 30kg) |
R 59,80 |
per kg |
2023-07-07 |
0.91 % |
R 59,26 |
||||
Medium (30-40kg) |
R 49,74 |
per kg |
2023-07-07 |
-5.99 % |
R 52,91 |
||||
Large (above 40kg) |
R 46,61 |
per kg |
2023-07-07 |
1.06 % |
R 46,12 |
||||
Ewes (Goats) |
R 45,30 |
per kg |
2023-07-07 |
10.43 % |
R 41,02 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Poultry Frozen |
R 34,27 |
per Kg |
2023-07-07 |
1.27 % |
R 33,84 |
||||
Poultry fresh |
R 34,17 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.77 % |
R 33,91 |
||||
Poultry IQF |
R 32,44 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.75 % |
R 32,20 |
||||
Poultry Average |
R 33,63 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.93 % |
R 33,32 |
||||
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
||||
Pork Porkers |
R 28,81 |
per Kg |
2023-07-07 |
-0.48 % |
R 28,95 |
||||
Pork Baconers |
R 30,40 |
per Kg |
2023-07-07 |
4.40 % |
R 29,12 |
||||
Pork Sausage |
R 23,76 |
per Kg |
2023-07-07 |
-0.50 % |
R 23,88 |
||||
Pork Average |
R 28,97 |
per Kg |
2023-07-07 |
0.07 % |
R 28,95 |