Suid Afrika -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary   16th May 2023

Suid Afrika -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 16th May 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

The official unemployment rate increased by 0.2 of a percentage point to 32.9% in the first quarter of 2023, from the fourth quarter of last year, Statistics SA reported on Tuesday. The number of unemployed people increased by 179 000 to 7.9 million, the Quarterly Labour Force Survey (QLFS) shows. The agency noted that prior to the national lockdown, unemployment had always increased in the first quarter of each year since the survey's inception. This is due to school leavers and students entering the market. 

’n Astronomiese vyf persent van die land se lêhenne is teen vandeesweek van kant gemaak. Die persentasie kom neer op sowat 1,2 miljoen lêhenne in die omgewing van die Paardeberg en Paarl alleen nadat positiewe gevalle van voëlgriep op 21 April verlede maand op die eerste plaas aangemeld is. Die Wes-Kaapse veeartsenydienste het pluimveeboere gewaarsku dat voëlgriep op twee kommersiële plase in die Paardeberg-omgewing tussen die Paarl en Malmesbury aangeteken is. Die provinsie se veeartsenydienste het intussen bevestig dat vyf plase nou met die virus besmet is. Die provinsie se veeartsenydienste het op hul beurt bevestig dat die getal lêhenne wat intussen besmet en van kant gemaak is, tot 1.4 miljoen toegeneem het.

With most large Free State reservoir dams hovering above capacity levels of 97%, this supply is expected to see consumers through the winter. Several dams used for human consumption and irrigation, as well as industrial purposes, remain at their peak capacity. Rustfontein is at 96.5%, Welbedacht 80.4%, Knellpoort 99.8%, and Groothoek 101.5%. Sterkfontein Dam, which is a reserve dam, stands at 101.4%, and the Bloemhof Dam at 99.1%. Allemanskraal Dam is at 99.2% and the Erfenis Dam stands at 103.2%, after improving from 100.0% capacity. The giant Gariep Dam is sitting at 98.4% while Vanderkloof Dam, the second-largest dam in South Africa, is at 94.8%. 

The US, UK and EU account for over a third of all SA’s exports. Russia accounts for just 0.3%. Yet by their many recent actions, it is clear the ANC is firmly aligned with Russia. The ANC can choose to be supported by Russia, or they can choose to revive the SA economy through strengthening trade relationships with our top trading partners, who are all strongly opposed to Russia’s invasion of Ukraine. The ANC cannot choose both.  SA is currently a prime beneficiary, getting preferential access for around 7000 products, including wine and citrus which we currently send to the US duty-free. And it’s not just AGOA. ANC alignment with Russia threatens our wine and citrus exports to the EU. The newly negotiated trade agreement with the EU gives SA improved access to the EU market for exporting our wine. This is now at risk. Australia can easily replace our wine exports. More barriers will be raised to obstruct SA from exporting citrus to the EU, such as the false coddling moth issue. But the ANC is not South Africa.

At its heart, this expropriation Bill undermines the property rights protected in the Constitution. In particular, the goal of normalising nil compensation for expropriation (as the current version of the Bill does in sections 12(3) and 12(4), together with an inappropriately narrow definition of expropriation) will fundamentally alter the property rights foundation on which our economy is built.  READ MORE 

Sowat 800 uitstallers neem vanjaar aan die Nampo-oesdag buite Bothaville deel en besoekers het vanoggend om 06:30 reeds in lang rye gestaan om teen 07:00 by die terrein te kon inbeweeg. Talle uitstallers het vanjaar hul stalletjies vernuwe en die nuutste tegnologie in die landbou word ten toon gestel. Beurtkrag is wel aanwesig, maar Nampo se bestuur het voorbereidings getref met drie kragopwekkers wat sowat 1 000 kVA krag lewer om die terrein aan die gang te hou. Sowat 350 liter diesel word per uur vir dié drie kragopwekkers gebruik. Besoekers is optimisties en opgewodme om weer by Nampo te wees - Ons span is Donderdag by Nampo oppad na die Wes Kaap. Ons het gister Nampo besoek en dit was werklik 'n inspirasie om al die opgewondenheid te ervaar by almal wat die park besoek- Dit was lekker om mekaar weer te sien na een jaar. Landbou in sekere dele van die land is gesond en ons kan dankbaar wees vir die kwaliteit boere wat ons in ons land het. Tegnologie en Sonkrag en hernubare energie is baie prominent by die uitstallers. ( Lees meer op AGRI NEWS NET ) 

“Dit is ʼn nuwe raslaagtepunt en Suid-Afrika is nou sonder twyfel die mees rasgereguleerde land in die wêreld. Die minister het in die 60 bladsy-dokument Suid-Afrika in detail volgens ras gereguleer. Die teikens is bekend gemaak ingevolge artikel 15A van die nuwe wet op diensbillikheid en is Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer. Die sektorale teikens sal ná aanvaarding daarvan geld en moet boonop binne vyf jaar behaal word. Dit word volgens ras en geslag gestel vir die vier boonste posvlakke (topbestuur, senior bestuur, professioneel gekwalifiseerd en geskoolde arbeid) asook vir werkers met gestremdhede. Ingevolge die teikens moet verskillende bevolkingsgroepe (swart, wit, bruin en Indiër) en geslagte waar toepaslik die provinsiale of nasionale ekonomies aktiewe bevolking (diegene wat werk en/of werk soek) weerspieël.

CRA MEDIA is tans besig met die ontwikkeling van 3 nuwe insetels vir ons mediums.  Ons gaan binnekort ook toetree tot ander mediums wat Landbou op nog 'n beter vlak sal neem. Ons internasionale vennote wil baie graag betrokke raak by ons mediums. 

EXCITING NEWS - EXCLUSIVE -  COMING UP - 

Agri X en CRA MEDIA - Farmingportal.co.za Agrinewsnet.co.za will with this competition give these women the platform they deserve to enter a competition for Women`s Insight with the finalé gala event on 24 Augustus, during Womens`month at a venue in Pretoria. The impact of policy matters on your individual farming operation and in your immediate rural community Do you have a voice? Would you like to be heard? Do you wish to share your insights in how decisions on agricultural policy matters are affecting your daily lives on the farm? Now is the time to be part of the discussion! The Women’s Insight Deliberation Competition provides the perfect opportunity for women who live on farms or who are involved in a farming business or in the sector to become part of the discussion on how boardroom decisions on policy matters impact on your daily lives. The Women’s Insight Deliberation Competition seeks to encourage well-thought and accurate deliberation of the topic with practical examples. This competition seeks to create a platform where women in agriculture can become part of the agricultural discussion platform and ultimately influence public and industry discussions

LandbouRadio · LR 230505 Karen Swanepoel Uitvoerende Direkteur SAEOPA - Rol van die vrou in landbou

AGRI  NEWS RUSH

Welcome to the real world of Farmingportal/Agricultureportal/ AGRI NEWS NET and Red de Noticias Agrícolas. Independent and impartial -Making Farming and Agriculture easy to read- to hear to view and to understand- 7 days a week- 365 days of the year.  We know what farming is all about - because we are farmers.
Our daily users are real Professional Commercial Farmers and Upcoming Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. -
Our team is Professional,Trustable, committed with integrity and always on time. 40 years of real farming and media experience-  WATCH OUT for a BRAND NEW SERVICE
Visit AGRI NEWS NET for more daily news

AUDIOCAST-  

 Ons span is die week weer op die pad-  Dis die week van Nampo- en baie mense is opgewonde soos kinders om die dag by te woon. Die korporatiewe wereld en sy mense is baie opgewonde om uit die stad te kom-  Dis vir baie van hulle 'n baie groot gebeurtenis en die stadjapies kan nie wag vir die paar dae se lekker kuier nie. Dit kos maatskappy duisende rande om hier uit te stal.  Ons span sal een dag by Nampo wees en daarna is die span oppad na die Wes Kaap.  Dankie aan al ons boere wat ons span altyd met soveel vriendelikheid ontvang. 

Week se nuus op AGRI NEWS NET  - 50 nuus artikels per dag- 
Niks minder nie as 66 000 mense in Suid-Afrika het vandag regstreeks werk danksy die Agoa-ooreenkoms. Die ooreenkoms is ook indirek verantwoordelik vir 425 000 werksgeleenthede in Suid-Afrika. Dit sluit in werksgeleenthede in die landboubedryf. Die VSA alleen was verantwoordelik vir ʼn gemiddeld van 4% van Suid-Afrika se landbou-uitvoere oor die afgelope vyf jaar. Dit sluit in die uitvoer van vrugte, neute, verwerkte groente, wyn, suiwelprodukte, industriële alkohol en vrugte- en groentesap na die VSA. “Die VSA en Suid-Afrika spog met een van die grootste handelsverhoudinge ter wêreld, met bilaterale beleggings en handel wat jaarliks $1,6 triljoen beloop. Agoa bied aan kwalifiserende Afrika-lande suid van die Sahara belastingvrye toegang tot die Amerikaanse mark vir meer as 1 800 produkte. Dit is benewens die meer as 5 000 produkte wat in aanmerking kom vir belastingvrye toegang onder die algemene stelsel van voorkeure- program.
Yesterday Statistics South Africa released the first quarter’s unemployment figures. According to the narrow definition, the unemployment rate increased from 33.7% to 33.9%. This says something about the impact of loadshedding on the economy, but perhaps even more about the aftermath of the Covid pandemic.
With most large Free State reservoir dams hovering above capacity levels of 97%, this supply is expected to see consumers through the winter. Several dams used for human consumption and irrigation, as well as industrial purposes, remain at their peak capacity.
Die Afrika-ontwikkelingsbank beplan om Zimbabwe te help om 67 miljard Namibiese dollar in te samel wat nodig is om wit boere te vergoed wat meer as twee dekades gelede van hul grond afgesit is. Die vergoeding is ‘n voorwaarde wat deur die land se grootste krediteure gestel is.
Western Cape Minister of Agriculture, Dr Ivan Meyer, has launched the 2023 Western Cape Prestige Agri-Worker Competition. The regional leg of the competition, which will be held across 16 regions within the Western Cape, kicks off in June 2023.
’n Astronomiese vyf persent van die land se lêhenne is teen vandeesweek van kant gemaak. Die persentasie kom neer op sowat 1,2 miljoen lêhenne in die omgewing van die Paardeberg en Paarl alleen nadat positiewe gevalle van voëlgriep op 21 April verlede maand op die eerste plaas aangemeld is.
Eskom se waarnemende hoof, Calib Cassim, sê hy is vol vertroue die land se kragnetwerk sal nooit totaal ineenstort nie, maar beurtkragvlakke hoër as fase ses is ‘n moontlikheid. Suid-Afrika het vanjaar elke dag gemiddeld fase vier beleef teenoor die gemiddeld van fase drie verlede jaar. Die kragverskaffer se waarnemende woordvoerder, Daphne Mokwena, sê daar is maatreëls om te keer dat die netwerk ineenstort en een daarvan is beurtkrag:
Die landboubedryf speel ‘n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie ten opsigte van voedselvoorsiening, handel, werkverskaffing en die ontwikkeling van die platteland. Jongboere kan ‘n reuse-verskil in hierdie verband maak. So meen Gideon van Zyl van Vryburg, Agri Noordwes en Santam Landbou se pas-aangewese jongboer van die jaar.
South Africa's citrus industry faces several challenges, such as the rising costs of production and logistics and shrinking margins, which threaten its sustainability as farmers enter the 2023 export season.
Over the short term, the weak rand could have implications for local monetary policy, but for now, an interest rate hike of at least 25 basis points is likely when the SA Reserve Bank (SARB) meets next week.
’n Massiewe saaddiefstalsindikaat se vergrype in die Vrystaat en Noordwes het nou tot in die parlement gedraai met glo tot 70 en meer mense wat by die diefstalle betrokke is. Van die sowat R210 miljoen se saad en chemikalieë wat gesteel is, kon net R5 miljoen teruggekry word en slegs sowat 15 van die sindikaat se lede is intussen in hegtenis geneem.
Die prys van Brent ru-olie het vanoggend met handel wat in Asiatiese markte reeds geopen het, verder teruggesak na net bo 73 Amerikaanse dollar per vat. Kenners en ontleders sê die daling is aangedryf deur ekonomiese groei in die VSA wat onder druk is, sowel as uitdagings in China en verdere besnoeiings deur Opul en sy vennote. Brent het in die afgelope week net meer as 2 persent in waarde verloor.
The Human Rights Commission (HRC) believes that Cosatu's statements that farmers are murderers and rapists merely cause hurt feelings and do not amount to a human rights violation.
Die DA doen ‘n beroep op die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, om Onderstepoort Biologiese Produkte toe te laat om in vennootskap met privaat maatskappye die vervaardiging van kritieke diere-entstowwe moontlik te maak. Lede van die Nasionale Rooivleis Produsente-organisasie kla omdat hulle kuddes weens ‘n tekort aan bloutong-entstowwe vrek.
 To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za- 
 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  
Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

As jy DOM is is jy DOM
Ons Wildlewe