Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
Die ontwrigting van Eskom is geen industriële aksie nie. Dit is ekonomiese sabotasie van ‘n klomp boewe wat nasionale sleutelpunte, die ekonomie en ‘n noodsaaklike diens ontwrig. Dit maak hulle ook skuldig aan terreur. Die boewe se gedrag moenie gevoed word, maar gestraf word. Van die vakbonde in Suid Afrika het lank genoeg geregeer en ons land baie skade gedoen.Vlak 6 beurtkrag nou ingestel vanweë onwettige staking by Eskom. Aangesien Eskom ’n strategiese sleutelpunt in RSA is, is die vraag of so ’n staking nie as sabotasie gesien moet word nie? Dit is hier waar ’n sterk regering dan ’n “effektiewe” weermag inroep om orde te herstel. Geen landbouer kan suksesvol voedsel produseer met 9 ure sonder krag nie. Dis tyd dat hierdie vakbonde verantwoordelikheid annvaar vir die skade wat hulle optrede aan Suid Afrikaners en die ekonomie doen. Dis oplettend dat die edelagbare President hom nie in land bevind wanneer die krises elke mens in die land beinvloed nie. Alles in die lewe gaan oor keuses- as jy nie tevrede is met die salaris wat jy ontvang nie- dan bedank jy en gaan kry vir jou ander werk- met 'n beter salaris - jy het regtig nie nodig om jou werkplek te vernietig nie- En hoekom gaan ontevrede stakende mense altyd na die hoofweg toe om hulle griewe te lig ?- niemand gaan na jou luister nie- veral nie as jy die pad versper en bande brand nie.
Kospryse skiet die laaste paar jaar die hoogte in. Dit is weens die oorlog in Oekraïne, kwessies met verskaffingskettings (veral in plekke soos Amerika en Brittanje) en klimaatsverandering. Die situasie in Amerika aan die hand van 'n kaasburger se prys, wat ook die hoogte ingeskiet het. Die broodrolletjies, byvoorbeeld, het die afgelope jaar met 7.1% gestyg – die grootste rede hiervoor was die opeenhoping by Amerikaanse hawens. En slaaiblare se prys het met 12% gestyg as gevolg van klimaatsverandering en weerverwante uitdagings. Intussen moet elkeen kennis neem dat ons nog aan verlede jaar se oes eet- die nuwe oes gaan aansienlik duurder wees- met kospryse wat die hoogte gaan inskiet.
Die AgriXgroup van Pretoria het Dinsdagaand sy eerste aanlyn in diepte gesels program aangebied met sprekers soos Dr Roelof Botha, Hamlet Hlomendlini, Dr. Theo de Jager en Prof. William Gumede- Die paneel het gesels oor Suid Afrika se huidige politieke situasie,Landbou se pad tans asook die toekoms, voedsel sekerheid en ekonomiese groei. Die toekoms van die edelagbare President is ook bespreek. Dit was een van die beste besprekingsprogramme in 'n lang tyd en mense wat dit bygewoon het ,kon baie waardevolle inligting kry. Dit was interresant hoe elkeen van die deelnemers hulle mening gelig het oor die toekoms van die ANC asook die land in geheel.Prof William Gumede het in 2009 gehelp om die BRICS-strategie te skryf. Hy sê Indië het 22% afslag in olie en Brasilië 30% afslag in kunsmis met Rusland onderhandel vir hul neutraliteit teenoor die Oekraïne-inval. Suid-Afrika het niks gedoen nie. Dr Theo de Jager het ook sy indrukke gegee oor Landbou en voedselsekerheid in Suid Afrika asook in die wereld. Dit is duidelik dat Suid Afrika dalk nie deel moet wees van BRICS nie- en dat dit baie beter sal wees as die regering liewer deur SADEK werk en ontwikkeling skep in Afrika. Prof Roelof Botha sê ten minste 50% van die amptenare in die openbare sektor lewer geen bydrae tot die land nie. Sonder mnr. Cyril Ramaphosa as president kan die ANC in die volgende verkiesing baie swakker vaar, sê prof. William Gumede, medeprofessor aan Wits se skool vir regeerkunde, oor die Phala Phala-omstredenheid rondom die president. “In die laaste verkiesing het ANC- en nie-ANC-ondersteuners vir die ANC gestem, maar nie noodwendig vir die ANC as party nie, maar vir Ramaphosa.” Tot 15% van die ANC se steun het gekom van kiesers wat vir Ramaphosa wou stem, nie vir die ANC nie. Sonder hom sou die ANC se steun onder 50% gewees het. Die volle opname sal binnekort beskikbaar wees op al ons mediums.
“Die verhoging in rentekoerse volgens die sentrale banke in die wêreld se rentekoersbeleid kan nie die inflasiekoers beheer, die wisselkoers beskerm of ekonomiese groei stimuleer nie. Daar bestaan in elk geval geen bewyse om hierdie aansprake van sentrale banke en ekonome te substansieer nie,” sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom. "Aangesien die Reserwebank ook verantwoordelik is daarvoor dat inflasie laag bly om die waarde van die geldeenheid te beskerm". Dit kan nooit waar wees dat die inflasiekoers en die waarde van die geldeenheid net deur veranderings in rentekoerse bepaal word. Omdat dit in werklikheid deur al die plaaslike en internasionale politieke en ekonomiese faktore bepaal word wat 'n invloed op die vraag en aanbod van goedere en dienste, die waarde van die geldeenheid en ekonomiese groei uitoefen, respektiewelik.
Saai is shocked and upset about the dire condition of the campus and farm of the Potchefstroom College of Agriculture (Pampoenboere) and has consulted a legal team about possible action to save the college from collapse. Saai has already instructed a lawyer to find the responsible and accountable officials and approach the courts to obtain information, ensure redress and enforce liability where necessary.
Ons begin binnekort met 'n opwindende nuwe reeks -hou ons mediums dop. Saam met dit 'n splinternuwe kompetiesie.
Ons Junior Landbouskrywers kompetiese sal eerdaags in aanvang neem. Hou gerus ons mediums dop . Ons begin ook eersdaags met 'n ander nuwe kompetisie.
Nuusredakteur
As food prices continue to rise, there are questions to ask about what kind of winter wheat harvest can be expected, and what farmers will be planting. Chief economist at Agricultural Business Chamber of SA, Wandisile Sihlobo explains.#Newzroom405
— Newzroom Afrika (@Newzroom405) June 27, 2022
Watch: https://t.co/Ss8w91qHSu pic.twitter.com/jWrn6CNa2i
This is some next level custom braai pic.twitter.com/vX7oPCl29C
— Ciro De Siena (@CiroDeSiena) June 29, 2022
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
White maize |
4,284.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.0486 |
4,503.0000 |
2 |
Yellow maize |
4,325.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.0699 |
4,650.0000 |
3 |
Wheat |
8,482.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.0607 |
9,030.0000 |
4 |
Soybeans |
9,994.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.0647 |
10,685.0000 |
5 |
Sunflower seed |
7,408.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.0918 |
8,157.0000 |
6 |
Sorghum |
7,131.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.0411 |
7,437.0000 |
7 |
Groundnuts |
20,894.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
0.0133 |
20,620.0000 |
8 |
Cotton |
12,286.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
-0.3251 |
18,203.0000 |
9 |
Sugarbeans |
25,000.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
0.0000 |
25,000.0000 |
10 |
Lusern (SupremeQ) |
3,650.0000 |
per Metric Ton |
2022-06-24 |
0.0000 |
3,650.0000 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Bananas |
5.2300 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0952 |
5.7800 |
2 |
Apples |
6.6800 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0074 |
6.7300 |
3 |
Oranges |
1.7200 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.2217 |
2.2100 |
4 |
Avocados |
13.5100 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0250 |
13.1800 |
5 |
Grapes |
61.5700 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.1264 |
54.6600 |
6 |
Mangos |
25.7400 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0820 |
23.7900 |
7 |
Pears |
6.6800 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0045 |
6.6500 |
8 |
Pineapples |
4.8900 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0721 |
5.2700 |
9 |
Peaches |
8.0300 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.4088 |
5.7000 |
10 |
Lemons |
3.3700 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0371 |
3.5000 |
11 |
Nectaries |
43.3300 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0000 |
43.3300 |
12 |
Naartjies |
4.8600 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.1099 |
5.4600 |
13 |
Blueberries |
108.3800 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.2162 |
138.2700 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Potatoes |
45.9400 |
per 10Kg |
2022-06-24 |
0.0354 |
44.3700 |
2 |
Tomatoes |
12.1400 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0000 |
12.1400 |
3 |
Carrots |
3.8300 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0179 |
3.9000 |
4 |
Onions |
5.5500 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0381 |
5.7700 |
5 |
Cabbage |
3.3800 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.1046 |
3.0600 |
6 |
Garlic |
59.2400 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0015 |
59.1500 |
7 |
Spinach |
4.3800 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0932 |
4.8300 |
8 |
Sweet Potatoes |
3.0500 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0235 |
2.9800 |
9 |
Peppers |
14.3100 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.1905 |
12.0200 |
10 |
Chillies |
5.5000 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0742 |
5.1200 |
11 |
Pumpkins |
2.5800 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0361 |
2.4900 |
12 |
Mushrooms |
51.2500 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0190 |
52.2400 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Mutton A2/3 |
105.2100 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0133 |
103.8300 |
2 |
Feeder Lamb |
53.5200 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0110 |
52.9400 |
3 |
Mutton AB2/3 |
87.4800 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0474 |
83.5200 |
4 |
Mutton B2/3 |
81.3300 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0411 |
78.1200 |
5 |
Mutton C2/3 |
76.9000 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0306 |
74.6200 |
6 |
Ave Wool - Non RWS |
164.9100 |
per Kg |
2022-06-10 |
0.0000 |
164.9100 |
7 |
Ave Wool - RWS |
180.0700 |
per Kg |
2022-06-10 |
0.0000 |
180.0700 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Beef A2/3 |
60.1300 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0112 |
60.8100 |
2 |
Beef Weaners |
36.1700 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0063 |
36.4000 |
3 |
Beef AB2/3 |
57.7800 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0021 |
57.6600 |
4 |
Beef B2/3 |
53.2700 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0006 |
53.3000 |
5 |
Beef C2/3 |
47.3400 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0102 |
46.8600 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Kids (under 30kg) |
68.0100 |
per kg |
2022-06-24 |
0.0814 |
62.8900 |
2 |
Medium (30-40kg) |
57.0800 |
per kg |
2022-06-24 |
-0.0126 |
57.8100 |
3 |
Large (above 40kg) |
46.2600 |
per kg |
2022-06-24 |
0.1649 |
39.7100 |
4 |
Ewes (Goats) |
62.4100 |
per kg |
2022-06-24 |
0.2585 |
49.5900 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Poultry Frozen |
30.9100 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0172 |
31.4500 |
2 |
Poultry fresh |
31.4500 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0135 |
31.8800 |
3 |
Poultry IQF |
29.6700 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0149 |
30.1200 |
4 |
Poultry Average |
30.6800 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0151 |
31.1500 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Pork Porkers |
27.0700 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0029 |
27.1500 |
2 |
Pork Baconers |
28.1100 |
per Kg |
2022-06-24 |
0.0039 |
28.0000 |
3 |
Pork Sausage |
22.3400 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0040 |
22.4300 |
4 |
Pork Average |
27.1500 |
per Kg |
2022-06-24 |
-0.0011 |
27.1800 |