AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 12 June 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 12 June 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Die wêreld stuur op ‘n gevaarlike voedseltekort af. Die Verenigde Nasies het verlede week bekend gemaak dat die aantal mense wat ‘n voedseltekort ervaar oor die afgelope twee jaar van 135 miljoen tot 276 miljoen verdubbel het. Die meeste van hierdie mense is op die randjie van algehele hongersnood. Daar is tans wêreldwyd byna 500 miljoen mense wat onsekerheid oor voedselvoorsiening het en wat oor die volgende twee jaar ook voedseltekorte kan begin ervaar. Sedert 2016 het die aantal mense wat voedseltekorte ervaar met 500% toegeneem.Die prys van koring het vanjaar reeds met 53% gestyg. Volgens die Verenigde Nasies het wêreldwyse voedselpryse die afgelope twaalf maande met ‘n derde gestyg terwyl die prys van kunsmis met meer as 50% en oliepryse met meer as 60% gestyg het. Die stygende koste van kunsmis het die afgelope tyd in talle armer lande tot ‘n afname in voedselproduksie gelei. Een van die hoofredes vir die afgelope drie maande se politieke krisis in Sri Lanka is juis dié land se tekort aan buitelandse valuta wat veroorsaak het dat hulle nie meer kunsmis kan invoer nie. Al hoe meer arm lande verkeer in ‘n ernstige skuldkrisis wat beteken dat ‘n tekort aan buitelandse valuta, om noodsaaklike middele soos voedsel, mee in te voer, ontstaan. Te veel lande regoor die wêreld het die afgelope twee tot drie dekades staat begin maak op voedselinvoere in plaas van plaaslike produksie. Voedseltekorte gaan regoor die wêreld oor die volgende paar jaar tot politieke onstabiliteit en selfs konflik lei. Suid-Afrika kan en moet dit vermy.

New Zealand on Wednesday released a draft plan to put a price on agricultural emissions in a bid to tackle one of the country's biggest sources of greenhouse gases, belching sheep and cattle. The proposal would make New Zealand, a large agricultural exporter, the first country to have farmers pay for emissions from livestock, the Ministry for Environment said. New Zealand, home to 5 million people, has about 10 million cattle and 26 million sheep. Nearly half its total greenhouse gas emissions come from agriculture, mainly methane, but agricultural emissions have previously been exempted from the country's emissions trading scheme, drawing criticism of the government's commitment to stop global warming. If the ANC Government hear this they will surely start with the same nonsense, be aware. 

Jy het 'n ware man nodig om vandag suksesvol te boer- Een uit elke vyf landbou­produsente beplan om binne die volgende dekade uit die boerdery te tree. Data wys daarop dat produsente wat tans tussen 30 en 45 jaar oud is, meer waarskynlike kandidate is om uit die boerdery te tree as dié van tussen 45 en 65 jaar oud. Produsente se besluite om uit te tree word deur beleggingskoste, finansiële beperkings en die produsent se ouderdom beïnvloed. Ander beslissende faktore sluit in: aftrede sonder opvolging, finansiële probleme, ’n gebrek aan betroubare arbeid, onsekerheid aangaande grondhervormingsbeleid, en kommer oor landelike veiligheid. Terwyl geen verband tussen omset en uittreeplanne vasgestel kon word nie, sou ’n groter omset (van meer as R10 miljoen per jaar) beslis ’n rol kon speel in die besluit om aan te bly.  As jy 'n duisend hektaar mielies plant sit jy  amper R14 miljoen rand in die grond en dit is geloof. Ons land het van die beste kommersieele boere in Suid Afrika - en ons boere wat 50 jaar en ouer is , is al deur 'n paar droogtes en staan nog steeds. Dis nie maklik om te boer met al die moets en moenies van die banke en die finansieele instansies nie- en dis in baie gevalle korporatiewe bankklerke wat net volgens die reels werk en in baie gevalle nie veel weet van die werklike sy van Landbou nie. Dit lyk darem of banke deesdae liewer meer fokus op die "jokkie" as op die bates. 

Ons span was die week in die Oos Vrytstaat, dele van die Wes en Suid Vrystaat. Oral waar ons ry word koring geplant en die lande begin al groen skyn van die jong konringplantjies wat die winter weer waardeer. Ons hou duimvas dat daar met die volgende koue front bietjie reen kan val wat die ontwikkleing van sekondere wortels kan bevorder- Die land is ook nat en boere sukkel om te stroop. Die week gaan ons span in Limpopo wees en ook 'n kort besoek afle in dele van Botswana. 

Nuuskommentaar

The cactus fruit is indeed full of valuable substances for our body and exceptionally sweet and tasty. The plant that produces it, is a prolific one that produces many fruits from every single shovel: the Opuntia ficus-indica.

Volgens 'n verslag van die Wêreldbank is Suid-Afrika die meeste ongelyke land in die wêreld, met ras wat 'n bepalende faktor in 'n samelewing speel waar 10% van die bevolking meer as 80% van die rykdom besit.

With food prices soaring across the globe, in Europe consumers and food retailers are opting for private label products. According to an article by Rabobank, in Europe, supermarket prices have risen by 7 to 9 percent so far in May and the end is not yet in sight.

South Africa imported 39 150 tonnes of wheat last week; 65% from Argentina, 19% from Poland and 16% from Australia -This placed SA's 2021/22 wheat imports at 1,11 million tonnes out of the seasonal import forecast of 1,48 million tonnes (vs 2020/21 imports of 1,51 million tonnes)

South Africa exported 52 026 tonnes of maize last week. About 87% to Italy, and the rest to the Southern Africa region.This brought South Africa's 2022/23 maize exports to 330 510 tonnes out of the seasonal export forecast of 3,2 million tonnes.

17 elements have been shown to be essential for plants: carbon (C), hydrogen (H), oxygen (O), nitrogen (N), phosphorus (P), potassium (K), sulphur (S), magnesium (Mg), calcium (Ca), iron (Fe), manganese (Mn), zinc (Zn), copper (Cu), boron (B), molybdenum (Mo), chlorine (Cl), nickel (Ni). Additional elements may be essential to a few plant species, e.g. sodium (Na) and cobalt (Co).

The International Grains Council (IGC) said as it convened its 56th IGC Council Session that global grain production is expected to fall by 40 million tonnes to 2.251 billion in 2022-23, reflecting smaller wheat, corn and sorghum harvests

World Citrus Organisation (WCO) members gathered for their annual general meeting. During the AGM, the WCO Secretariat presented the consolidation of the production and export forecasts for the upcoming 2022 Southern Hemisphere citrus season. This preliminary forecast was collected from member industry associations in Argentina, Australia, Bolivia, Brazil, Chile, Peru, South Africa and Uruguay.

A new study led by scientists at UC Santa Cruz provides valuable data and guidelines for using analytical chemistry to identify grapes and wines affected by smoke taint. Published March 3 in the Journal of Natural Products, the study is based on an analysis of more than 200 samples of grapes and wine from 21 grape-growing regions in California and Oregon.

Twee van ons spanlede is tans in die VSA vir samesprekings oor 'n wereldwye Landbou kompetiese wat ons binnekort gaan bekendstel. Hulle vertrek oor die naweek na Europa waar hulle met ander media maatskappye onderhandel oor Landbou nuus en hulp van Suid Afrika en ander lande. Ons mediusm is baie gewild in die buiteland en elke dag probeer ons verbeter.

In the next 50 years, South Africa is going to see some dramatic changes during the dry season, a new climate change study says. Dry spells will be longer, the entire dry season will be longer, and it will get quite a bit hotter while the rains stay away.

Weak liquidity management and a high refinancing risk have been cited by New York investor service, Moody’s, as the reason why it will be reviewing the credit rating of South Africa’s state-owned logistics company (SOC), Transnet.

Die meeste boere streef na die groei wat doeltreffender besighede bring. Skaalekonomie is egter nie altyd die oplossing wat dit beloof om te wees nie. Dit is allermins ’n skakelaar wat na willekeur aan- en afgeskakel kan word. Dit is dus eerder belangriker om deur noukeurige bestuur op die sewe maer jare voor te berei, om só skaalekonomie op ’n verantwoordeliker manier na te streef.

  AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 29th May 2022

Die Britse Farm Animal Investment Risk and Return-inisiatief het ‘n beroep op die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie gedoen om met ‘n wêreldplan vorendag te kom om die landboubedryf volhoubaar te maak en kweekhuisgas-vrystellings hok te slaan.

Die Noord-Kaap het 96 diptenks vir skape en een diptenk vir beeste. Dit is volgens die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Die departement het dié skriftelike antwoord bekend gemaak nadat die DA se Noko Masipa gevra het wat die aantal diptenks vir skape en beeste in die Noord-Kaap is.

Die produsent is slegs die begin van die proses. Daarna neem die agent 1 tot 3%. Die voerkrale, wat meestal teen 'n verlies werk en 2 tot 5% van die ketting behels, is ook nodig. Abattoirs is duur en neem ook 4 tot 6%, en dan kom die groothandelaar en neem 6%. Hierna volg die deli, slaghuise of supermarkte met 6 tot 20%.”

Boere moet hulself vergewis met die nodige kennis van hoe om diere wat tydens veldbrande beseer is, te behandel. Professor Gareth Bath, voorsitter van die koördineringskomitee vir die welsyn van lewendehawe, voeg by dat spoedige en gepaste verstandige optrede tydens veldbrande noodsaaklik is om beide verliese en dierelyding tot 'n minimum te beperk.

We continue to be surprised by the solid agricultural machinery sales, which have remained robust in the first five months of 2022. The data released by the South African Agricultural Machinery Association this week show that in May 2022, tractor and combine harvester sales were up by 36% year-on-year (y/y) and 51% y/y, with 662 units and 53 units sold,

Saffraan is die duurste spesery op aarde teen R200000 per kilogram. Dié gesogte en besondere spesery bring ‘n uiters welkome ekonomiese inspuiting in die dorre Noord-Kaap. Dit verg egter fyn beplanning en sowat ‘n 150000 blomme is nodig om ‘n kilogram te produseer.

Here’s what R100 could buy you in 1980 vs today

Item The average cost in 1980 The average cost in 2022
2-litre milk R1.72 R28.74
Lamb chops R6.69/kg R194.90/kg
Toothpaste (100ml) R1.09 R15.49
Pasta (500g) R0.99 R14.61
2kg white rice R1.19 R28.49
Simba chips (large,120g) R0.99 R18.32
Sta-soft R1.99 R39.99
Kellogg’s cornflakes (500g) R1.49 R45.49
250g mushrooms R1.19 R25.99
Cheese R5.99/kg R137.45/kg

To read all the articles visit www.agrinewsnet.co.za

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

So plant die manne koring

Werk in die wingerd

En so gaan trekkers lekker alleen werk in die toekoms -  

Dis is Suid Afrika 

Die lekker van 'n vol stropertenk.

Tegnologie van vandag