AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 21st March 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Suid Afrika -Boere en gemeenskappe is onder diegene wat eise van meer as R2 miljard teen die ou departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming ingestel het. Die ouditeur-generaal (OG) het aangedui dat eise van R2,046 miljoen in die 2018-’19- boekjaar teen die departement ingestel is. In die 2019-’20-boekjaar het dit R2,088 miljoen beloop.

The Citrus Growers Association of Southern Africa (CGA) is excited to announce that the South African citrus industry will likely break all previous export season records with an estimated 158.7 million cartons in 2021.

The assumption has long been that adding lions to the top of the food chain would lead to healthier populations of these other carnivore species, and that any efforts to protect large predators, such as lions, automatically benefit smaller ones, too. However, scientists lack evidence about whether these predictions play out in the real world, especially in small reserves of the sort found in South Africa.

South Africa announced the establishment of a 1 billion rand ($68 million) fund to help small-scale Black farmers enter commercial agricultural production.The Department of Agriculture will provide money and it will be run by the Industrial Development Corp., a state-owned development bank.

Maart maand is gewoonlik die tyd wat landbouers winter voer aanplant vir weiding diep in die winter en die reen van die afgelope paar dae help baie met die ontkieming van die saad. Die Wes Kaap het lekker vroee herfsreen ontvang en dit lyk of die Vrystaat en ander dele dalk ook reen gaan kry die naweek. Intussen word voer en kos nog steeds aangery na inwoners in die droogte gebiede.

The recent declaration by President Cyril Ramaphosa to talk about the thorny topic of land expropriation to avoid panic has been well received by many. This assures the nation that the land issue will finally be resolved.

Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, sê die regering sal oor die volgende twaalf maande nog vier advertensies plaas vir tenders vir onafhanklike kragvoorsiening. Mantashe sê dit sal twee-duisend-600 megawatt uit hernubare energie insluit, twee-duisend megawatt uit gas, duisend-500 megawatt uit steenkool en 513 megawatt uit batterykrag.

Just the sea freight costs from Rotterdam to Durban, excluding land transport fees and customs duties, is R1.61/kg. The lowest-price whole chicken with just sea freight added would be R22.60/kg. A frozen Polish chicken would have to cost at least R22.60/kg when offloaded in Durban. We have not added the costs of health certificates, or any health-inspection costs or tariffs to this price.

TWEE maande is ’n lang tyd in die lewe van ’n sentrale bankier, veral in die tyd van Covid-19, en baie het gebeur sedert die vorige vergadering van die SARB se beleidskomitee oor monetêre sake (MBK) op 21 Januarie. Die MBK vergader weer van eerskomende Dinsdag tot Donderdag, en daar is baie om oor te gesels en te debatteer.

The troubles which haunt the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development are many and predate its executive head, Thoko Didiza. Admittedly, though, there is no escaping the present reality that Didiza remains responsible for effecting a credible turnaround.

Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se sesde agtereenvolgende nederlaag in die howe is allesbehalwe goeie nuus. Die appèlhof in Bloemfontein het die NDBV se aansoek om appèl van die hand gewys nadat die NDBV se aansoek om ’n interdik te behou wat die uitvoermaatskappy Al Mawashi sou dwing om die uitvoer van diere stop te sit, vroeër deur die hooggeregshof in Makhanda opgehef is.

Three floating power stations, which uses Liquefied Natural Gas (LNG) to produce electricity, will be docked at Saldanha, Richards Bay and Gqeberha as part of South Africa’s Risk Mitigation Independent Power Producer Procurement Programme (RMIPPPP).

Suid Afrika se wynboere het pas weer 'n groot druiwe oes afgehaal en sit met 'n oorskot van wyn agv die regering se magsbeheer oor die Covid 19 regulasies wat die wynbedyf baie seer gemaak het. Wynverkope het met 40% afgeneem en daar is 'n voorraad van 300 miljoen liter wyn .

To biologists, the giraffe’s long neck is a prime example of evolution’s handiwork, cited by both Charles Darwin and Jean-Baptiste Lamarck as support for their evolutionary theories. But it is also an engineering problem.

Daagliks sien ons in die media hoe die edelagbare President die Ekonomie van Suid Afrika wil " Reset" maar nodeloos om te se - baie min van ons dink dat hy en sy regering en sy ekonome wat so graag saam met hom praat weer waar die "reset" knoppie sit. Daar is hope beloftes en uitsprake en die President staan altyd en praat met 'n sak vol geld wat hy iewers geleen of gebedel h

Die ANC is huigelaars wat hulle op die grondwet beroep soos wat dit hulle agenda pas, maar andersins amptelike aankondigings maak soos wat hulle lus het, ongeag die grondwetlikheid daarvan. TLU SA dring daarop aan dat Adjunk President David Mabuza sy woorde rondom restitusie terugtrek.

2020/2021 FOURTH CROP ESTIMATE- Table Grape South Africa -Regional Overview -The two early regions are done packing. Some producers in the Olifants River region are still packing the last few thousand cartons. The Berg and Hex regions are still packing. Northern Provinces-A new volume record was reached with the 7,8 million cartons.

Dit het die afgelope paar dae lekker gereen oor groot dele van die Noordelike gebiede van Namibia- Omaruru het 70 mm reen gemeet- die meeste in 15 jaar. Die band van wolke is stadig besig om Suidwaarts te beweeg. oor die land. Dit het ook in dele van Limpopo gereen asook by die Gariepdam. Dit reen ook oor dele van Botswana. Ghanzi het net so lekker gehad.

China renewed its robust buying of US corn, further pressuring already tight global supplies of the grain. In just the past four days, China purchased 3.9 million tonnes of US corn for delivery in the current marketing year, marking the largest corn sales to China since January.

Suid Afrika -Winsgewende handelsgeleenthede is beskikbaar vir diegene in die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf wat uitvoer na internasionale markte oorweeg. Hulle moet egter aspekte soos volhoubaarheid, markinligting en verbruikersvoorkeure in ag neem. Só het die landbou-ekonoom dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV) .

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE at www.agrinewsnet.co.za

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  

No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering. Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep. Met 25 jaar praktiese boerdery ondervinding weet ons wat landbou en sy mense is.

CRA Group skep gereeld nuwe geleenthede in landbou media. Ons landbou mediums Farmingportal en Agri News Net benodig die deeltydse dienste van dinamiese Video and Audio nuus aanbieder. Kennis van landbou en sy mense asook die natuurlike aanleg vir nuus en media aanbieding is 'n vereiste. As jy beskik oor die vermoee om vinnig en op jou voete te dink op jou eie kan werk onder druk en die geskikte stem en aanbiedingsvermoee het, wil ons graag van jou hoor. Ons verwag ook dat jy gemaklik sal wees voor 'n Kamera en mikrofoon . Kennis van video en audio produksie met die jongste rekenaar tegnologie sal aanbeveelbaar wees. Ons gaan jou ook die nodige opleiding gee. Stuur vir ons 'n kort video "clip" waarin jy ons meer vertel van jouself. Nie langer as 3 minute nie. Ons verkies iemand wat voltyds in die landbou betrokke is en op 'n plaas bly of op universiteit is en wat plaaslewe ken. Vlot Engels en Afrikaans sprekend lees en skryf is vereiste.Stuur video na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. -met kontak besonderhede. 

Ons begin eersdaags met 'n nuwe kompetiesie-  Laai vandag nog AGRI NEWS Net af op jou slimfoon- 

Hier is so paar kort videos van die week wat on nuusspan op TWITTER raakgesien het.  - 

Die wynboere kan nogal kreatief wees- 

Nou word daar wyn gemaak

Springkaanplaag in Suid Afrika 

So plant jy mielies in die jaar 2021- 

Dis Melktyd- die Masjinerie is op tyd- maar geen koeie

As ons maar net die manne by ons Dooie: "loadshedding" verkeersligte gehad het.

Die man het baie  baie baie sterk maagspiere- 


Newsletter Subscribe