AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 21th February 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Dit sal volgende maand ’n jaar wees sedert die regering ’n nasionale ramptoestand afgekondig het weens die COVID-19-pandemie, en die einde daarvan is nog lank nie in sig nie. Die kabinet het Woensdag op die vooraand van president Cyril Ramaphosa se staatsrede aangekondig dat die nasionale ramptoestand met nóg ’n maand tot 15 Maart verleng word.

Sprinkane is erger as 'n vleismeule- en dit gebeur baie vinnig. So lyk 'n mielieland as 'n swerm springkane daardeur is. Boere moet baie vinnig beweeg was daar enigsins sprinkane opgemerk word.

Trekker en ander implemente verkope kan dalk beter wees in Februarie 2021, aangesien dit in meeste gevalle die einde is van die finansieele jaar van baie boere. Ons sien redeleke beweging as dit kom by die vervoer en aflewering van nuwe trekkers. Baie boere se trekker aankope is aftrekbaar by belasting en met die groot oes van verlede jaar kan daar heelwat aksie wees.

Nearly five billion people worldwide will use a smartphone by 2021. Each device is made up of numerous precious metals and many of the key technological features wouldn’t be possible without them. Some, like gold, will be familiar. Others, such as terbium, are less well-known. But with the Corona Virus all over the world- it may change.

Verskeie organisasies is besig met ’n laaste poging om te keer dat die regering voortgaan met sy planne om grond sonder vergoeding te onteien. Die landbou-organisasies Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI), AfriForum en Vrystaat Landbou (VL) het almal ’n beroep op die publiek gedoen om hulle in die stryd te ondersteun deur kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp in te dien.

Daagliks lees ons in die media hoeveel miljoene rande spandeer word aan die opleiding van beginnerboere- Alles goed en wel. Maar jy word 'n boer gebore- jy word nie een gemaak nie. Hierdie boere kan baie slim wees met tegnologie en allerhande "smart devices" maar die werklik toets kom as alles nie meer verloop soos die leerplan gese het nie- en soos die applikasie op die foon aangedui het nie.

Dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, gee meer inligting oor die intra-kontinentale handelsooreenkoms vir Afrika wat op 1 Januarie in werking getree het, wat dalk te ongesiens verbygaan. Dit is die grootste (as ‘n mens so ‘n beskrywing kan gebruik) ooreenkoms van dié aard gemeet aan die aantal lande betrokke en ook die aantal mense.

South African grapes -Olifants River-This area continues to have a solid year in terms of near perfect weather conditions. Minor delays for brix as well as color to develop on the red varieties are being experienced. The crop conditions are very good with quality to match. First up will be the Red Globe, Crimson, Sweet joy, Allison, and Timson varieties.

Navorsers aan die Universiteit van Pretoria het bevind dat ‘n vetplantspesie verantwoordelik is vir die sirkels in Namibië se grasvlaktes, bekend as heksekringe of feetjiesirkels. Die ontstaan van die kringe is vroeër toegeskryf aan onder meer gifgasse uit die aarde, volstruise, sandtermiete en selfs Vreemde Vliëende Voorwerpe.

Teen die agtergrond van die Brent-ruolieprys wat skielik weer bo $60 vir ’n vaatjie verhandel en die amperse sekerheid van nog triljoene dollars in fiskale ondersteuning vir die Amerikaanse ekonomie, gons dit in die beleggingsgemeenskap oor die moontlikheid dat heelwat hoër inflasie later vanjaar kop kan begin uitsteek.

Powerful Technology of Modern and Agricultural Livestock and its Incredible Machines and Tools- The content of our videos is for entertainment and the information contained is so that you know what is happening on the screen and have some educational value.

Soos die meeste dinge in Suid-Afrika is die gesprek oor die minimum loon moeilik en ingewikkeld. Aan die een kant betaal baie boere reeds meer as die minimum loon, terwyl ander gaan sukkel om enige nuwe koste te dra. Dink aan ’n beesboerdery in die Kalahari ná jare se strawwe droogte of ’n wynplaas wat deur die alkoholverbod verpletter is.

China is encouraging all farmers to increase grain production with the planting of wheat, corn and rice, the South China Morning Post reported citing a notice published by the State Council. According to the notice, China must “Stabilize domestic grain output to cope with uncertainties stemming from the global situation.”

Outlook 2050 examines how the World Bank can help countries plan for and achieve long-term decarbonization: through country programs, technical assistance, lending, and knowledge products. It identifies key trends in technology, markets, financing instruments, and consumer priorities, and examines their implications for climate action, economic growth strategies and development.

Farmed livestock are responsible for 14.5% of all emissions related to human activity, and cows make up the largest proportion of that. Although vegan diets are on the rise in countries like the UK and US, and meat alternatives are increasingly available, cattle farming is still widespread. Attention has turned to putting a cork in the volume of methane cows produce, by targeting their gut microbes.

In the future, we are likely to witness technologies that minimise human interaction and reliance on manual labour within the food supply chain. In the case of restaurants, the return to normalcy entails, among other things, eating at our favourite spots, while catching up with loved ones, watching TV, or listening to music.

As jy daarop aanspraak maak dat jy gesond eet en drink en deel is van die organiese/vegetariese span dan moet mens dit sekerlik aan jou liggaam kan sien. Deur reg en gesond te eet moet jy sekerlik nie oorgewig wees nie en ook nie sommer siek word van die eerste sogenaamde koue nie. Daarmee saam sal dit logies wees om nie 'n doktor kort - kort te besoek nie.

The combine harvester is a very old invention, first appearing over 180 years ago. Yet more than a century passed before the unwieldy early machines gave way to the self-propelled combines we know today. In this article, we explore the history of one of farming’s greatest labour savers.

South Africa -Electricity is an important input cost for many farmers, and currently the sector spends up to R146 billion on intermediate goods and services, of which electricity accounts [for] approximately R7 billion (5%). This poses a risk to food security and food prices over time, owing to the fact that over 25% of the country’s food is produced by irrigation-reliant and energy-intensive industries,

Dit is niks anders as 'n herhaling van die Zimbabwiese grondbeleid nie.” Dit was die reaksie van Vrystaat Landbou (VL) nadat die voormalige minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson, tydens die staatsrede-debat aangekondig het dat veterane van uMkhonto we Sizwe (MK) onteiende plase gaan ontvang.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Uniqeu PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE at www.agrinewsnet.co.za

No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering. Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep. Met 25 jaar praktiese boerdery ondervinding weet ons wat landbou en sy mense is.

En so verken ons mars.

Skade aan mielies in die Vrystaat

Parstyd in die Wes Kaap

As Leeu homself 'n Plaashond agter op 'n bakkie verbeel. 

Flying Robot- 

Haal uit jou ou kragkop 


Newsletter Subscribe