AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 6th December 2020

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Suid-Afrikaanse boere se skuld was nog nooit só hoog soos nou nie, het mnr. Nico Groenewald, hoof van landboubesigheid by Standard Bank, gesê. En dit terwyl die inkomste uit landbou gedaal het. Hy het boere onlangs op ’n veeboerderyseminaar buite Bloemfontein toegespreek. Dit is deur Bottom Line Insight aangebied en het veral op skaapboerdery gekonsentreer.

Die weermag sê hulle werk tans baie hard aan die finalisering van die Mzantsi-tuiswag wat sal help dat die weermag meer proaktief kan optree wanneer dit gaan oor georganiseerde en gekoördineerde optrede van weermagaksies op die platteland.

Water scarcity, greater water demand and changes in water supply due to climate change are severely affecting large parts of Southern Africa, including South Africa, posing a significant risk to the region. South Africa’s red meat abattoir industry is a key driver of economic growth, as it contributes to value addition, job creation and exports.

Namibia has put 170 “high value” wild elephants up for sale due to drought and an increase in elephant numbers, the southern African country’s environmental ministry has said-An advertisement carried by the state-owned daily New Era said an increase in incidents of human-elephant conflict motivated the sale of the large mammal that is at risk of extinction due to poaching and ecological factors.

Idiological N2 fixation (BNF) is the process whereby certain soil bacteria (e.g. Rhizobium, Azospirillum ) use their nitrogenase enzyme and convert atmospheric N2 into ammonia (NH3), a usable form of nitrogen (N) that plants and bacteria incorporate into proteins and nucleic acids (Unkovich et al., 2008).

LEES MEERAGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 22th November 2020

Kobus Laubscher, agricultural economist and strategist, thinks insurance does not figure on the radar of small-scale farmers because they consider it expensive and as a “cash drainage”. Kobus Laubscher, agricultural economist.

Ondanks sekere ongunstige faktore het Senwes goeie resultate in sy halfjaar tot einde Oktober behaal. Mnr. Francois Strydom, uitvoerende hoof van die groep, sê die afdeling vir landboutoerusting se prestasie was beter as in die vorige jaar en tot op datum was die verhoging in totale omset 74% hoër.

Suid-Afrika verloor elke vierde dag 'n plaas. Dit is volgens statistieke wat deur die hulpverleningsorganisasie Boeredroogtehulp SA versamel is. Chris van Biljon, stigter van die hulpverleningsorganisasie, sê redes hiervoor kan toegeskryf word aan verskeie faktore soos droogtetoestande en plaasaanvalle.

The ostrich is the largest and heaviest bird in the world: adult males can grow up to two and a half meters tall and weigh more than 150 kilos. Here in South Africa, the domestication and breeding of ostriches is fundamentally intended for the production of meat, skin, feathers and eggs.

Vleisprodusente sê die styging in die prys van rooivleis en varkvleisprodukte – wat die hoogste in jare is – sal in die eerste kwartaal van aanstaande jaar voortduur. Die bestuurshoof Johann Kotzé, het die styging in varkvleispryse hoofsaaklik toegeskryf aan duurder veevoer, wat tot 75 persent van die produksiekoste kan beloop. Die prys van lamsvleis en skaapvleis is ook aansienlik hoër as dié tyd verlede jaar.

Suid Afrika -Sommige boere in die droogtegeteisterde Noord-Kaap het ná ‘n 9 maande lange wag droogtehulpfondse vir voer ontvang. Nie alle boere in droogtegeteisterde gebiede het dié fondse ontvang nie en dié wat dit wel ontvang het, het minder gekry as tydens die eerste uitbetaling van R36 miljoen- Noord-Kaap worstel steeds met die ergste droogte in 100 jaar- Hier is die kommoditeitspryse.

As a sustainably farmed resource that stores carbon, wood is increasingly being used not only in the built environment for houses and high-rises but also for its cellulose, lignin and sugars. These elements all have a role in helping the world find renewable and low-carbon alternatives to the likes of plastic, chemicals, steel and concrete.

Vir die meeste van hulle is planttyd in volle gang. Die tafel vir die res van die jaar word nou gedek, en alles moet betyds klaar wees. Dit is ’n voorreg om dit te kan beleef. Op pad Ficksburg toe ry ’n mens deur Senekal, ’n pragtige dorpie en seker een van min wat nog die meeste van sy bekoorlike, oorspronklike argitektuur behou het.

Een van die grootste struikelblokke wat Suid-Afrikaanse produsente in die volgende vyf tot tien jaar moet oorkom, is om steeds genoeg mielies te produseer terwyl dit lyk asof die westelike dele van die land weens klimaatsverandering al minder hektare sal kan bewerk. Die natuur het sy manier en maak nie saak wat die tegnologie is nie- water is die bron van alle lewe.

During the past season, logistics, and in particular the functioning of the main ports from where we ship our fruit, have been a huge headache during the initial and further lockdown levels in South Africa and abroad. There has, however, been great improvement in the SA ports since the excessive delays experienced earlier this year

While other manufacturers are taking the Agrirouter, universal data highway option, John Deere is not only staying with, but also expanding, its Operations Center on-line system. We asked 3 farmers how they use and benefit from John Deere Operations Center.

Die seisoenale aanvraag vir vleis bly stewig en weeg swaarder as die relatiewe hoër slagkoers in die lewendehawebedryf, wat normaalweg tot laer pryse sou lei weens die verhoogde beskikbaarheid van die produk. Die tempo van veeslagtings is tans relatief stewig met slagsyfers van beeste, skape en bokke wat heelwat hoër as 2019-vlakke is.

Nestlé has launched the Skimmelkrans Net Zero Carbon Emissions Project, to create the company’s first carbon neutral dairy farm. The farm which will be located in George, South Africa and Nestlé has committed that by 2023 the dairy farm will be carbon net zero.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- 


Newsletter Subscribe