AGRI NEWS NET- Weekly Highlights- August 9th 2020

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

To read the full article -Download AGRI NEWS NET from the Google Playstore and enjoy 30 to 40 "good news stories per day-

As daar nou een groep mense is wat die regering baie dank aan verskuldig is, is dit die boere en plaaswerkers van ons land. Die voedselvoorsieningsketting is ingewikkeld, maar ook fassinerend. Sonder die boer en die plaaswerker kan hierdie ketting egter nie funksioneer nie. Tog verdien die boer slegs 10 sent van elke rand wat op kos in Suid-Afrika geproduseer word.

Western Cape and Northern Cape citrus growers are expecting another bumper export season to the United States (US), with an approximately 60 000 tons of citrus being sent from Cape Town to the port of Philadelphia in 2020. This is a 9% increase from the previous record set in 2018 when 55 000 tons of citrus was shipped.

Zoom- Zoom - dis al hoe daar deesdae besigheid gedoen word ,transaksies beklink word , inligting geruil word, geleer word en met personeel gesels word. Baie min menslike interaksie- en nie alle mense kan so opereer nie- Zoom- Zoom is ook tydelik die redding vir die edelagbare President wat vanuit sy kantoor 'n land wil bestuur wat totaal en al reeds uitmekaar geval het.

In 1820, only 12% of the world’s population could read and write. Imagine what our daily lives would look like right now if we hadn’t achieved a 83% basic literacy over the past two centuries. I imagine that it would be significantly less prosperous, healthy, and interesting.

Die prys van beeste styg steeds op veilings, terwyl die prys van kleinvee 'n afname getoon het. Daarmee saam verwys hy na die prys van lewende hawe in Suid-Afrika se buurland, Namibië, wat aansienlik hoër is teenoor die Suid-Afrikaanse prys. In Namibië verkoop speenkalwers wat lig weeg en van goeie gehalte is teen sowat R40 per kg.

Around 65% of farmland in the UK is only suitable for growing grass for animals to eat. If we did not graze livestock on it we could not use it to produce food to help feed a growing population. Grazing livestock on this land allows us to turn inedible grass into high quality, nutrient-rich beef and lamb.

So lyk 'n treinrit deur Fauresmith in die Vrystaat se hoofstraat. Sentraal Wes koöperasie het ‘n winkel en silo in Fauresmith gehad. As die trein deur die dorp gery het, was die paaie toegemaak en mag niemand met motors daar gery het totdat die trein verby was nie.Dit was altyd die groot opwinding van die dag gewees. Kyk gerus hoe netjies alles was op tyd en alles net reg gewerk het.

Pineapple producers in the northern KwaZulu-Natal region have expressed the hope that as the economies in overseas countries start to “open up” after the COVID-19 pandemic, exports will re-commence and even increase.

Ons span beweeg weekliks deur die land al vir byna 3 jaar- ons sien Landbou en sy mense op grondvlak. Ons landbouers is harde werkers wat saam met hulle families kos produseer vir elkeen in die land- ook die wat al soveel van ons landbouers gesteel, aangerand , verkrag en ook vermoor het. Die regering van Suid Afrika en sy meelopers moet kennis neem dat ons landbouers genoeg gehad het-

A development project that involves about 100 beekeepers has allowed a community in northern KwaZulu-Natal to turn honey into money, and invest it in vegetable gardens, poultry businesses and savings. This has paid off for them during the tough times since Covid-19 struck.

Suid Afrika -Rooivleis is ’n luukse op die binnelandse mark- Een van die groot kwessies vir die vleisbedryf is die groeiende vraag na alternatiewe proteïen- Die jonger generasie het ’n sterk ingesteldheid om die omgewing te bewaar en hierdie aandranggaan nie stop nie.-Rooivleisprodusente moet hulle aanslag en bemarking op hierdie jong generasie totaal en al anders benader.

Barley production in the southern Cape region could suffer this year amid government's ongoing ban on the sale of alcohol. Agri SA said it was gravely concerned about the impact that the ban was having on the entire alcohol value chain ranging from producers of barley, hops, fruit, wine and maize to glass manufacturers and processors.

Die regering van Suid Afrika het die belans tussen gesondheid en die ekonomie verkeerd en sewe miljoen plus mense het al hulle werk verloor met die inperking wat so lank duur. Suid Afrika se regering is nie instaat om enige bydra te lewer tot die herstel en opbou van die ekonomie wat hulleself in die grond bestuur het nie. Mense moet jouself knyp om te glo wat besig is om in Suid Afrika te gebeur.

Suid Afrika-Kos vir lae-inkomstegroepe was in Julie 11,6% duurder as ’n jaar gelede, terwyl gewone inflasie in dié tyd 2,2% beloop het.Mieliemeel was in Julie 18% duurder as ’n jaar gelede, rys het 43% meer gekos, koekmeel 22% meer en suikerbone 14% meer. Wit brood was 11% duurder en bruin brood 8%.

Bulk electricity prices are set to increase by around 15% next year after a court victory for Eskom. But that won't necessarily reflect on home bills directly.Eskom and the National Energy Regulator of South Africa (Nersa) were battling it out in court over Nersa’s decision to deduct a R69 billion equity lifeline from Eskom’s allowable revenue.

Mense wat nie vleis inneem nie, is geneig om ‘n swakker sielkundige gesondheid te hê as diegene wat wel vleis eet, het nuwe navorsing aan die lig gebring. Die navorsing het bevind vegetariërs/vegans het ‘n groter risiko om depressie en angstigheid te ervaar en hulself skade aan te doen.