• "Die Wêreldbank het geen begrip daarvoor dat die ANC-regering se sosialistiese ideologie reeds die ekonomie in Suid-Afrika feitlik finaal vernietig het en dat groter onbekostigbare sosiale besteding geensins 'n oplossing bied om die ernstige fiskale en sosiale probleme in die land op te los nie," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.