• Die TLU SA Jongboerkonferensie 2025 het vandag, 14 Maart, by Future Africa, Universiteit van Pretoria, plaasgevind. Hierdie dinamiese geleentheid het meer as 120 jongboere bymekaar gebring vir ‘n propvol program wat fokus op die tema vir vanjaar se konferensie; Die denkwyse van die moderne boer.