• As daar twee goed is wat my na aan die hart le, is dit 'n Donkie en 'n windpomp- seker omdat altwee van hulle 'n teken van geduld is.  Die windpomp wag geduldig op die wind en 'n mens moet dalk geduld he met 'n donkie. 

Newsletter Subscribe