• Suid-Afrika se gemiddelde reënval beloop slegs 490mm per jaar, terwyl die wêreldwye gemiddeld 814mm is. Dít beteken Suid-Afrika is 'n waterskaarsland, wat verskeie implikasies vir die gebruik en bestuur van waterhulpbronne inhou.