En so bring hierdie virus genaamd Covid 19 byna die hele wereld tot stilstand en sien mens hoe paniek en vrees meeste van die wereld se inwoners pak. Vrees en paniek wat hulle soos troppe skape in 'n rigting stuur.