Die Agri Securitas-trustfonds is dankbaar vir die welwillendheid van twee bekende landboumaatskappye om plaasveiligheid te bevorder. Monsanto en Obaro het vanjaar kragte saamgespan deur ’n skenking van R1 miljoen aan die trustfonds.