• BHBW, die verspreider van die Massey Ferguson-, Challenger- en Fendt-produkreekse in suider-Afrika, open op 16 November 2018 ’n kleinhandeltak op Hoopstad ná die oorname van die plaaslike BHBW-handelaar, Hoopstad Trekkers.