• Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het ’n aansienlike laer toename gehad (drie gevalle).

  • South Africa’s ongoing foot-and-mouth disease (FMD) outbreak, which has disrupted livestock farming and exports since 2024, has prompted urgent efforts to secure vaccines. A controversy has emerged over the procurement of Bioaftogen, a vaccine produced by Argentina’s Biogénesis Bagó.