South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary  12th April 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 12th April 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Ná die goeie reën vanjaar versprei Afrika-perdesiekte (APS) soos ’n veldbrand in die land en veral die Oos-Kaap word baie erg geraak. Perde-eienaars is moedeloos omdat daar steeds nie entstof beskikbaar is nie. Hoewel dit ’n beheerde siekte is, is daar ook geen amptelike syfers beskikbaar nie. Om ’n nuwe entstof vir die perdesiekte te ontwikkel gaan miljoene kos. Van ons kant vra ons die OBP om minstens die private sektor toe te laat om dit te vervaardig, want as jy dit nie betyds vervaardig nie sit jy met ’n probleem. Dit is die enigste manier om lewende hawe te red.”

Farmers and agribusinesses face a myriad of challenges in their ‘normal’, everyday working lives. These challenges include climate change, fluctuations in international prices, interest rates and exchange rates, political fallout, economic variances, and natural disasters. But adding irregular circumstances such as failing infrastructure, blackouts, water shortages, Transnet strikes and unprecedented events like Covid-19 can create a huge storm and the impact can be severe. South Africa is expected to feel the brunt of El Niño towards the end of this year, which will create further difficulties, and applying ‘normal’ thinking may not be sufficient.

Daar is ook ’n groeiende kultuur om plaaslike wyne te drink om plaaslike boere te ondersteun, tesame met ’n tekort aan toeriste na Suid-Afrika, wat voorheen verhoudings tussen verbruikers en Suid-Afrikaanse wyne aangewakker het.  Op die tuisfront het die verkope van verpakte wyn verlede jaar met 16% gegroei. Veral droë rooiwyn, natuurlike soet rooiwyn, natuurlike soet witwyn en semisoet witwyn het markaandeel gewen. “Die volume verpakte wyn wat R40-R60/liter kos, het verlede jaar met byna 50% gegroei.” Grootmaatwynverkope in Suid-Afrika het met 14,5% gestyg, met ’n gemiddelde prystoename van 4%. Veral droë witwyn, Chenin blanc en droë rooiwyn is gewild in dié kategorie.

Rekordvlakke van beurtkrag het Suid-Afrika meer as R500 miljard aan ekonomiese uitset, oftewel 7-8% van die bruto binnelandse produk, gekos in die eerste maande van die jaar.  “Suid-Afrika se energie-intensiteit, oftewel die hoeveelheid energie wat gebruik word per ekonomiese uitset, is hoër as die internasionale gemiddelde, wat beteken kragonderbrekings kom die ekonomie uitsonderlik duur te staan. Suid-Afrika is by ’n kruispad. Ons moet die energiekrisis oplos op ’n manier wat ekonomiese groei, beleggings en werkskepping gaan stimuleer. Vertragings, ’n gebrek aan optrede en politieke binnegevegte gaan net tot verdere armoede, groter ongelykheid en verval lei.

In 1972 het 92% van alle Amerikaanse burgers hulleself as Christene beskryf. Dit het sedertdien tot 64% gedaal. Die gevolg hiervan strek weier as net ʼn persoonlike Christelike oortuiging. Dit verteenwoordig die groter fokus op individualiteit en ʼn skerp afname in roeping, gemeenskapsbetrokkenheid en ander belangrike waardes wat vir minstens twee eeue die dryfveer agter die Amerikaanse droom was. Die afgelope 25 jaar was daar veral ʼn skerp afname in steun vir basiese waardes soos patriotisme, harde werk, verdraagsaamheid en die rol van die gesin in Amerika. In 1998 het 70% van Amerikaners patriotisme as belangrik beskou. Dit het intussen afgeneem tot 38%. In 1998 was geloof vir 62% van Amerikaners belangrik. Vandag is dit nog net vir 38% belangrik.

Die mense van Afrika kry egter nie die agting wat hulle verdien as inwoners van hierdie planeet wat geregtig is op dieselfde stel regte wat ander mense beskerm nie. Die rede daarvoor is dat hulle op ‘n vasteland bly waarvan die bates in die visier van andere gekom het. Dit is die geskiedenis van die kontinent, en dit is een van die redes waarom dit nie goed gaan met Afrika nie. In so ‘n mate dat heelparty van die intellektuele wat ek bo genoem het wat nog lewe, hulself buite die vasteland bevind. Hulle kan nie werk vind in Afrika nie, of hulle is verjaag deur regerende elites. LEES MEER 

South Africa is a net wheat importer, and 31 March was the 26th week of the 2022/23 marketing year, with 59 014 tonnes, all from Australia and Lithuania. South Africa's 2022/23 wheat imports currently stand at 758 794 tonnes. The seasonal import forecast is 1,6 million tonnes, roughly unchanged from the previous season. READ MORE -

EXCITING NEWS - EXCLUSIVE -  COMING UP - 

Agri X en CRA MEDIA - Farmingportal.co.za Agrinewsnet.co.za will with this competition give these women the platform they deserve to enter a competition for Women`s Insight with the finalé gala event on 24 Augustus, during Womens`month at a venue in Pretoria. The impact of policy matters on your individual farming operation and in your immediate rural community Do you have a voice? Would you like to be heard? Do you wish to share your insights in how decisions on agricultural policy matters are affecting your daily lives on the farm? Now is the time to be part of the discussion! The Women’s Insight Deliberation Competition provides the perfect opportunity for women who live on farms or who are involved in a farming business or in the sector to become part of the discussion on how boardroom decisions on policy matters impact on your daily lives. The Women’s Insight Deliberation Competition seeks to encourage well-thought and accurate deliberation of the topic with practical examples. This competition seeks to create a platform where women in agriculture can become part of the agricultural discussion platform and ultimately influence public and industry discussions

AUDIOCAST-  

 

AGRI NEWS RUSH

 

 Ons span is die week weer op die pad-  Wes Kaap en dele van die Swartland. Dankie aan almal wat ons altyd so vriendelik ontvang.  Sojabone word nou gestroop met baie hoe opbrengste en goeie gehalte.  . Die winter is besig om vinnig nader te kruip. En daar is nog oeste op die land wat nie nou enigsins reg is vir ryp of koue nie. Kry maar jou krag voorsiening reg- Ons het geen beheer oor Eskom meer nie.  Hier gaan baie dinge gebeur op Farmingportal.

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
Inwoners van Suid-Afrika wend hulle toenemend tot sonkrag om van die onbetroubare nasionale kragnetwerk af te klim. En dit is glad nie beperk tot ons stede en dorpe nie. Al hoe meer produsente neem nou dié stap. Dit is blykbaar ook so dat as ’n mens dit slim doen, die aanvanklike onkoste van ’n sonkragstelsel homself na ’n paar jaar terugbetaal.
Africa’s largest bank by assets Standard Bank has participated in a $300-million dual-currency revolving credit facility (RCF) extended to multinational fresh fruit and related products supplier Westfalia Fruit.

Die aarde se beskermingslaag, bekend as die osoonlaag, wat reeds vir jare sukkel om die skade daarvan te herstel, vorder geleidelik en sal waarskynlik binne die volgende drie dekades volkome herstel wees.

Die Wes-Kaapse regering het een komma een miljard rand opsygesit vir sy 15-jaar waterbestuursplan. Die provinsie sê hy is proaktief om te voorkom dat krane opdroog soos wat byna in 2018 die geval was. Die premier, Alan Winde sê volgens hulle vooruitskouing sal die provinsie se bevolking teen 2030 verdubbel het tot agt miljoen.

Die verwagte verkope van nuwe trekkers kan vanjaar van 7 500 tot 8 000 eenhede beloop. Tallie Giessing, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie (Salma), sê dié syfer sal laer as die verkope in 2022 wees, maar kan met die verkoopsneiging van 2021 ooreenstem.

South Africa is facing a water crisis similar to its ongoing electricity crisis due to mismanagement of the water supply and neglect of its infrastructure. While electricity has been prioritized over water in terms of political significance, experts warn that water is a constitutionally enshrined human right that requires proper planning and financing.

Die Suid-Afrikaanse elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, sê daar sal nou daadwerklik skouer aan die wiel gesit word om inwoners dié winter so veel as moontlik teen beurtkrag te beskerm

Pomegranate growers in the Western Cape districts of Wellington, Paarl and the Swartland are finishing their harvests, after a season that – like much else – was two weeks early this year.

Approximately 11% (6.5 million) of South Africa's population is food insecure. While the effects of the pandemic exacerbated this insecurity, the country has been in a hunger crisis for many years, driven by instability, poverty, and an increasing population, and changing climate.

The mill, which entered business rescue in March, followed the same fate as Tongaat Hulett in October last year. Andrew Russell, chairperson of the South African Cane Growers’ Association (SA Canegrowers), said that this signalled the sugar industry’s growing distress and the need for urgent intervention to prevent the crisis from deepening.

President Cyril Ramaphosa is reportedly sending an envoy to the United States to smooth over simmering tensions around South Africa’s cosy relationship with Russia – while R400 billion worth of trade hangs in the balance.

Mango seed extract is effective in controlling and reducing nematodes in pigs, exposing its potential as a natural alternative to common anthelmintics. This is what researchers from the University of Southern Mindanao, the Philippines, found out.

Bosindringing van natuurlike habitat is wêreldwyd ’n uitdaging. Kundiges meen Suid-Afrika is, naas Australië, die grootste slagoffer van dié probleem. Miljoene hektaar van die natuurlike omgewing is al deur in- en uitheemse indringerplante ingeneem, wat veral veeboerdery kniehalter.

Die President van die Oranjerivier Landbou-unie Wilco Fourie sê die invloei van water in die damme het afgeneem. Hy sê die afname is ‘n poging deur die Departement van Water en Sanitasie om damvlakke by 100% en laer te hou.

Ivorian cocoa bean farmer Edouard Kouame Kouadio expects to die poor, despite rising demand for the raw material that feeds the world's insatiable appetite for chocolate.

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee. Hierdie is slegs ’n afgeleide prys wat bereken word op die weeklikse gemiddelde Des’22 New York Futures-prys vir SLM 1/16?- (Duns A2) vesel, met inagneming van die wisselkoers.

South Africa exported 92 168 tonnes of maize in the last week of March. About 52% went to Kenya, 21% to South Korea and the rest to the neighbouring countries. This brought SA’s 2022/23 exports to 3,25 million tonnes out of the seasonal export forecast of 3,30 million.

April is an important month in South Africa's agricultural sector, especially for field crops.Later this month, farmers in the Western and Northern Cape, Free State, Limpopo and other winter crop growing regions will start preparing the land for 2023/24 winter wheat, canola, barley and oats production. For now, it is unclear how much area will be planted for each crop.

Menslike optrede om die osoonlaag te red, het gewerk soos wat gehoop is. Die osoonlaag kan binne dekades herstel, volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies. ‘n Internasionale ooreenkoms in 1987 om die gebruik van skadelike chemikalieë te staak, was suksesvol.

 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-

Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

China en sy mense

Die moelik om partmaal te boer
Die "girl" is ernstig