Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
SA’s financial services sector is panicking over the impact that a potential collapse of the national electricity grid could have on the country’s financial and monetary system. Companies in the asset management, insurance and banking sector have been cenario planning how an Eskom grid collapse could disrupt everything from the execution and settlement of trades on the JSE to money transfers and salary payments. The main fears appear to centre on potential social unrest and a likely plunge in financial market asset prices due to panic selling once the power grid is up and running again after the failure.
Die ANC-regering het oor jare die kuns vervolmaak om die probleem uit te lig met simboliese handelinge sonder om met sigbare uitvoering die probleem daadwerklik aan te spreek. Die verrotting en verval duur voort. Die pleister wat ter wille van oëverblindery opgeplak word is, die simboliese aanspreek van die probleem. Die slaggat sindroom is ʼn meer praktiese voorbeeld van hoe daar te werk gegaan word. Ons platteland en stede wat met trots ʼn verhaal kon vertel van ʼn vorige bedeling se harde werk, vooruitgang en trots, vertel vandag ʼn ander tragiese storie. Die verhaal van verval.
Despite various headwinds throughout the year, South Africa’s agriculture exports for 2022 did not decline as much as some feared. Data for the first 11 months of the year shows exports at a cumulative $11.9bn, up 3% from the same period in 2021. Moreover, $11.9bn is the second-largest agriculture exports value on record. When we receive the December exports figure in the coming weeks, it is possible that the 2022 agricultural exports could be just under 2021 levels of $12.4bn or even exceed them.
Load-shedding is disrupting not only irrigation, but also slaughter operations, processing, packing and cold storage of food products. In their efforts to mitigate the impact farmers are expending significant resources on additional fuel as well as rising labour costs due to wasted production time and irregular working hours planned around blackouts.
Data farming is a method that employs an interdisciplinary approach comprising high-performance computing, modeling and simulation, and statistical analysis to delve deep into a plethora of questions with numerous alternatives. It's an innovative technique to scrutinize uncertain events with a plethora of potential outcomes. By conducting numerous experiments, data farming allows us to comprehend both the obvious and obscure results, thus providing insight-rich answers for decision-makers who are struggling with unanswered questions. READ MORE
We need to get to grips with SA being on the edge of a precipice. If, over and above load-shedding and declining service delivery, we start to see steeply increasing food prices, food shortages and the labour-intensive agricultural sector shedding jobs, civil unrest is likely to follow. The National Treasury has warned of that, too. The national economy and balance of trade would also be significantly undermined if SA shed its food self-sufficiency and relied increasingly on imports.
GEDAGTE vir die dag -Moenie afdaal na 'n vlak waar jy nie gemaklik is nie- moenie jou waardes prysgee om deel te word van 'n groep mense wat nie jou denk vermoee en waardes het nie.
AUDIOCAST-
Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-
AgriSA sê dit is noodsaaklik dat die minister van finansies, Enoch Godongwana, môre in sy nasionale begrotingsrede maatreëls aankondig om die land se voedselsekerheid te beskerm. Die rede volg kort op President Cyril Ramaphosa se staatsrede waarin hy ’n aantal ingrypings ter verligting van die kragkrisis aangekondig het.
Despite various headwinds throughout the year, SA’s agricultural exports for 2022 did not decline as some had feared. Data for the first 11 months of the year show exports at a cumulative $11.9bn, up 3% from the same period in 2021.
Die Namibiese vissery-sektor is kwesbaar vir eksterne ekonomiese en ekologiese skokke wat visvang-volumes onvoorspelbaar maak as gevolg van veranderinge in die Benguela-seestroom as gevolg van klimaatsverandering. Voorlopige evaluasies dui daarop dat klimaatsverandering die verspreiding van mariene spesies beïnvloed as gevolg van die veranderinge in temperatuur.
Koste vir banke en staatsinstellings kan styg as Suid-Afrika op die gryslys geplaas word. Die Finansiële Aksie-taakspan sal na verwagting hierdie week hieroor beraadslaag. Indien die land op die gryslys geplaas word, sal finansiële ondernemings met buitelandse bankrekenings outomaties as kliënte met ‘n groter risiko beskou word, wat meer omsigtigheids-ondersoeke sal meebring.
Africa’s agriculture sector accounts for about 35% of the continent’s gross domestic product, and provides the livelihood of more than 50% of the continent’s population. These shares are more than double those of the world average and much higher than those of any other emerging region.Dependence on agriculture has declined in other emerging regions
Soil degradation is a global problem. A third of the planet’s land is already severely degraded, and soil is being degraded at a speed that threatens the health of the planet and the civilizations that depend on it . Depletion of soil organic carbon (SOC) resulting from extractive agriculture is a key driver of soil degradation .
Die DA sê indien die finansiële aksietaakspan die land op die gryslys plaas, sal dit die nakomingskoste vir Suid-Afrika se finansiële instellings onmiddellik laat styg. As die land op die gryslys geplaas word, sal dit moeiliker as gewoonlik wees om met die land sake te doen omdat daar nuwe nakomingstappe sal wees, veral vir oorgrens-transaksies.
Wetenskaplikes verbonde aan die Nasionale Landbounavorsings-organisasie het bekendgemaak dat Ugandese mielies, sorghum en grondbone konsentrasies aflatoksien bevat wat minstens tien keer hoër is as die veiligheidsdrumpel wat die Wêreld-gesondheidsorganisasie aanbeveel.
Die finale opname onder hanteerders vir die 2022-makadamia-oes het bevestig dat Suid-Afrika steeds die wêreld se grootste produsent van makadamianeute is met ’n oes van 68 840 ton vir die jaar. Dit was ’n 28,5%-verbetering op die 2021-oes van 53 858 ton.
Pangolins are sentient beings and have a right to a wild life. Pangolins play a crucial role in maintaining the balance of our ecosystems. It is imperative we take action to protect them before it is too late, said World Animal Protection in a hybrid event held today just a day to World pangolins day celebrated yearly on the 3rd Saturday of February.
Standard Bank has dismissed 82 employees, more than half of whom are from the Western Cape, for their role in the illegitimate activation of digital bank accounts held in the name of clients without their consent.
Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was. Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za
Suid Afrika op sy beste
We have good journalists... ✊🏾 pic.twitter.com/wgsuPBppB7
— Tolokazi (@lizTandwa) February 21, 2023
En so merk hulle die "potholes"
Hand me a 1,000 spray cans pls..... pic.twitter.com/4aAv9qKhfY
— Fire-Fox (@lana_helberg) February 21, 2023