Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
The South African military will host a joint military exercise with Russia and China on its east coast from February 17 to 27. The naval drills will coincide with the first anniversary of Russia's invasion of Ukraine on February 24. While South Africa has little trade with Moscow, it supports the position Russia and China have assumed in limiting perceived US-hegemony on the global stage. For the past three decades, South Africa's ruling party, the African National Congress (ANC) has also carried itself as beholden to the Kremlin out of gratitude for the moral and military support in South Africa's fight against apartheid. At the same time, South Africa's professed neutrality has disappointed its Western partners, who consider the country crucial to their plans to strengthen relationships with Africa. On Monday, South Africa's Minister of International Relations and Cooperation Naledi Pandor responded to criticism of the planned joint military drills, saying that hosting such exercises with "friends" was the "natural course of relations." It's all about the past... that promises that were made- the support the ANC received from Russia- But they don't care about the lives of citizen that al homeless in Unkraine- its all about power- But all of them have blood on their hands.
Hierdie jaar het begin selfs nog donkerder met verskeie gebeure en verslae wat daardie presidensiële beloftes soos ‘n bom laat ontplof en tot niet gemaak het: fase ses beurtkrag wat waarskynlik meer gereeld ingestel gaan word, Nersa wat ‘n buitensporige tariefverhoging aan Eskom toegestaan het wat elke verbruiker maar veral ook die landbou gaan ruk terwyl Soweto se Eskom skuld waarskynlik afgeskryf gaan word, die verwagting dat Suid-Afrika op die sogenaamde “Grys Lys” geplaas kan word in Maart wat enige belegger finaal sal laat afskrik, en ‘n verdoemende verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum wat erg negatief is rakende die verval van Suid-Afrika se infrastruktuur en waar van ‘n mislukkende staat gepraat word. Die landbougemeenskap word dit uiteraard nie gespaar nie. Inteendeel, soos wat ‘n bekende kitskos groep al van sy winkels “tydelik” toegemaak het as gevolg van beurtkrag, is talle boere reeds op die grens van wanhoop as gevolg daarvan. Boere wat absoluut afhanklik is vir elektrisiteit vir besproeiing en die sogenaamde koue ketting, kan nie op hierdie wyse voortgaan nie. Met fase ses beurtkrag, is daar ongeveer vir twaalf uit die vier en twintig uur geen elektrisiteit. Sekere dele van die land beleef weer versengende hittegolwe, en sonder besproeiing gaan noodsaaklike gewasse dit nie maak nie, en word koelfasiliteite oneffektief, met die gevolg dat groot skade gely word met produkte wat sleg word. Boere wat onder daardie toestande moet werk, oorweeg al om dieselfde te doen as die kitskos groep, deur eenvoudig sekere afdelings van hulle boerderye “tydelik” te staak. Maar hoe gaan dit die verbruiker, wat elke dag kos op sy tafel benodig, uiteindelik raak? Daar is geen redelike verwagting dat sake gaan verbeter nie. Die Phala-Phala episode is eenvoudig onder die tafel ingevee, dus weet misdadigers dat daar kanse is om met ernstige misdaad weg te kom, as die president en regerende party die voorbeeld stel. Die misdaad mafia het Eskom oorgeneem, tot so ‘n mate dat hulle nie sal skroom om diegene wat hulle misdadige bedrywighede aan bande wil lê, te vermoor nie, soos blyk uit die vergiftiging van meneer André de Ruyter.
Microsoft founder Bill Gates has joined a slew of billionaires investing in an Australian climate technology start-up that has plans to disrupt the methane-emitting animal agriculture industry with a labgrown feed additive. Breakthrough Energy Ventures, led by Gates, and Andrew Forrest’s Harvest Road Group took part in a $12m Phase 2 seed funding round for Rumin8, according to a statement on Monday. The Perth-based firm is developing a supplement for livestock made from synthetically replicated bromoform, the active ingredient found in a red seaweed. Giving cows seaweed in their feed could cut 98% of their methane emissions, according to one study. Livestock account for almost one third of manufactured emissions of methane, the biggest contributor to global warming after CO2.
Dit is welbekend dat ’n wêreldwye ekonomiese resessie vroeg in die nuwe jaar verwag word, veral in die Westerse ekonomieë. Dit gaan noodwendig deurspoel na die Suid-Afrikaanse ekonomie. Rekordinflasie het verbruikers se reële inkomste laat daal, terwyl stygende rentekoerse verder die besteebare inkomste laat krimp. Wêreldwyd word verwag dat vleispryse meestal sywaarts en selfs laer kan beweeg. Australiese ontleders verwag dat wolpryse ook nie vanjaar gaan styg nie weens die swak Chinese ekonomie in die eerste deel van die jaar. Verbruiksbesteding het in die derde kwartaal van 2022 gekrimp en vooruitsigte vir veral die eerste deel van 2023 is nie rooskleurig nie. Daar word nog ’n rentekoersverhoging of twee deur die jaar verwag. Die vraag na rooivleis is sterk gekorreleer met ekonomiese groei en die groei in besteebare inkomste. Die afgelope drie jaar het die ekonomie al hoe stadiger gegroei en daar was nie juis ’n groei in die vraag na relatief duurder lams- en beesvleis, wat pryse hoër kon trek nie. Groeiende uitvoer van bees- en skaapvleis is die sleutel tot die stabilisering van die plaaslike mark en om binnelandse produsentepryse te stut. Die binnelandse mark groei doodgewoon te traag om die vraag na rooivleis sterk te laat groei en die aanbod op te neem.
Kyk ook na ons nuutste Veilings pryse vir Lewende hawe onder aan die bladsy
AUDIOCAST-
Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-
Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was. Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za
Transnet’s Cape Town Container Terminal (CTCT has increased its export volumes by 8% since the start of the deciduous fruit season, compared to the previous year.
Suid-Afrika gaan nog een van die beste lande ter wêreld word wat die landbou betref. Daarvan is mnr. Japie Grobler, boer en vertroueling van presidente, vas oortuig.
“Dit is ons jeug wat landbou in Suid-Afrika moet laat voortleef. Dit is die generasie wat Suid-Afrika in die nabye toekoms van voedsel moet voorsien,” sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.
According to some estimates, 25-30% of Earth’s land-to-ocean sediment flux is trapped behind dams. Though the science behind the numbers is complex, it’s easy to see the impact of reduced sediment flow on the livelihoods of people living in Earth’s deltas today. Deltas are landforms created by the deposition of sediment carried downstream by rivers as they enter an estuary or ocean.
Volgens die Namibiese Hawens-owerheid, Namport, is daar ‘n toename in die volumes grootmaat-vrag vir uitvoere by die Walvisbaai-hawe. Daarom versoek Namport dat voorstelle ingedien word vir die huur van eiendom om ‘n veeldoelige grootmaat vrag-terminaal in die hawe van Walvisbaai op medium tot lang termyn te ontwikkel en te bedryf.
Ekonome sê beurtkrag het ‘n negatiewe impak op potensiële winste in die mynboubedryf. Dit volg op Statistieke Suid-Afrika se bekendmaking van die mynbouproduksiesyfers vir November wat toon dat produksie op ‘n jaargrondslag met nege persent afgeneem het. Die grootste daling, naamlik 22 persent, is in die platinumgroep van metale, ystererts en diamante.
The biggest problem with Electric vehicles is range. While a plug-in hybrid can count on gasoline as a backup, Electric Vehicles can’t. This major obstacle needs to be addressed to ensure and enable rapid market increase of Electric vehicles.
Botswana has launched the new $80.8 million Mohembo Bridge, which was 100% funded by Botswana. It connects villages around the Okavango river. Its design of an elephant tusk pays tribute to African Elephants, in a country that has the world's highest concentration of elephants.This is engineering design excellence at its best pic.twitter.com/JmfcqHHWxF
— Vala Afshar (@ValaAfshar) January 24, 2023
Botswana has launched the new $80.8 million Mohembo Bridge, which was 100% funded by Botswana.
— Africa Facts Zone (@AfricaFactsZone) January 25, 2023
It connects villages around the Okavango river.
Its design of an elephant tusk pays tribute to African Elephants, in a country that has the world's highest concentration of elephants. pic.twitter.com/l3Py9eQhVx
TEGNOLOGIE
The no till machinery.
— FutuX Agri-consult (@FutuXinfo) January 25, 2023
No-till machinery is a type of farming equipment that is designed to minimize soil disturbance and promote sustainable agricultural practices. One of the purposes of this machinery is to plant crops into the soil without excessive tillage. pic.twitter.com/N9bcGgdgM4
So werk die bye
Guard bees protecting the hive entrance from intruders
— Science girl (@gunsnrosesgirl3) January 24, 2023
They can use alarm pheromones to call for reinforcements if there is trouble. You can see foragers arriving with full pollen baskets pic.twitter.com/prTAc45fVF