South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 11th January 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 11th January 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Oor ʼn paar dae, op 22 Januarie, breek die Chinese nuwe jaar aan. Die afgelope paar weke se gebeure gee egter vir die Chinese min rede om fees te vier. Die groot jaarlikse vakansieseisoen wat oor sowat veertig dae strek, en waartydens miljoene Chinese werkers na plattelandse nedersettings terugkeer en ryker Chinese oorsese vakansies onderneem, het die afgelope Saterdag afgeskop. Die Chinese ekonomie is hier op die vooraand van die Chinese nuwe jaar egter in diep moeilikheid. Die Covid-pandemie eis sy tol saam met ʼn eiendomskrisis, ʼn verouderende bevolking en ʼn meer selfgeldende strategie vanaf die Westerse lande asook demokrasieë in Asië om China se groeiende invloed te stuit. China se invloed op globale handel is enorm en China is tans die grootste uitlener aan veral arm lande in Asië en Afrika. Sou die huidige ekonomiese probleme in China toeneem en sou China toenemend as ʼn destabiliserende mag in Asië en die Stille Oseaan-gebied optree, kan dit in 2023 tot ernstige internasionale risiko’s lei.  

Large water reservoir dams in the Free State of which the water is used for human consumption, irrigation, as well as industrial purposes, remain at their peak capacity. Despite a marginal decline, most of these dams are still hovering above the 100% capacity mark.The healthy state of the reservoir dams in the province are the result of persistent rainfall that continued during the festive season. Following the heavy rainfall, several larger dams across the country were seen overflowing and numerous flood incidents were reported in select parts of the country as well. The dams improved from the 80% capacity mark recorded at the beginning of the festive season.

Between 2003 and August 2022, the state acquired 2.9 million hectares of farmland previously owned by white farmers through the Pro-active Land Acquisition Strategy. Around R12 billion (US$706 million) has been spent on the acquisition of these farms over the last 16 years. This land is made up of 2,921 farms and is under 30-year leases to beneficiaries. The state also owns an additional 3,172 farms. It is unclear when and how these were acquired. Our best guess is that they were bought in the earlier iterations of the land redistribution programme. READ MORE 

So aan die begin van ’n nuwe jaar hoop en glo almal dat dinge in die land beter sal gaan. Almal se wens en versugting is dat daar in die komende jaar meer geregtigheid, regverdigheid, verdraagsaamheid en wedersydse erkenning en respek vir mekaar en mekaar se omstandighede sal wees. Waar laat dit ons in 2023? Waarskynlik nie op ’n goeie plek nie. En dit lyk of daar enorme eise aan gewone mense se geduld, verdraagsaamheid en selfs vergewensgesindheid gestel gaan word. Daar rus ’n reusetaak op elkeen van ons se skouers om die nuwe jaar met ’n gesindheid van verantwoordelikheid aan te pak. Ons kan nie omdat ons nie ’n regering het wat leiding in die verband neem, ook meegesleur word en deel van die anargie word nie. Te midde van die chaos het ons ’n duidelike plig om teen blatante rassisme, rassehaat én onreg op te staan.

The South African Sommeliers Association (SASA) sends Jo Wessels to represent South Africa in the Association de la Sommellerie Internationale (ASI) Best Sommelier of the World contest, taking place in Paris, France. Every three years, ASI holds the Best Sommelier of the World contest. After the contest in Antwerp, Belgium, in 2019, the next edition will take place in Paris from 7 to 12 February 2023. Originally hailing from Bloemfontein, Jo found his way into the wine business in Stellenbosch, working for different wineries and retailers and taking the first steps into sommelierie at the dining institutions of the Cape Winelands. He gathered international experience as a sommelier on luxury cruise lines and Michelin-starred restaurants in Germany.

All three pillars of the South African unitary state are disintegrating. -The state simply does not any longer have the monopoly on lawful violence. Lawful and unlawful non-state structures and formations with a capacity for violence are appearing everywhere, resulting in the criminal and security profile of the South African state increasingly becoming more fragmented and localised, with non-state structures taking over the function of maintaining safety and order to an ever increasing extent. While the national infrastructure for an integrated countrywide economy has not disintegrated completely, it is in a state of decline. As a result, the idea of a countrywide South African economy is receding, with ever more local economies functioning increasingly more autonomously. The state ideology of rainbowism currently is to be found only in the formulations of the Constitution, but it no more forms part of actual constitutional law. There is no new ideological thinking in support of South Africa as a unitary state. Substituting ideologies giving expression to the new reality of disintegration, localisation and communities looking after themselves, still are poorly articulated but are taking the form of ideas for community and local autonomy and self-government, and also in the notion of the self-governing communities cooperating on a federal basis.

Ons span is die week weer op die pad- Die Vrystaat, Die Noord Kaap en die Wes Kaap  is deel van hulle roete-  Ons is op grondvlak deel van Suid Afrikaanse landbou en sy boere. 

Kyk ook na ons nuutste Veilings pryse vir Lewende hawe onder aan die bladsy

AUDIOCAST-  

  

Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-
 
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za

Die eerste beeldingsatelliet wat deur die Suid-Afrikaanse maatskappy Dragonfly Aerospace gebou is, is suksesvol gelanseer. Die EOS SAT-1 (AgriSat-1/ZA-008) is op 3 Januarie deur die Amerikaanse SpaceX by Cape Canaveral in Florida gelanseer as deel van die Transporter-6-sending. Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en innovasie, sê die lansering van die mikrosatelliet van 170 kg volg ná verlede jaar se suksesvolle lansering van drie plaaslik vervaardigde nanosatelliete deur die departement van wetenskap en innovasie en sy vennote. Die Maritime Domain Awareness Satellite (MDASat-1)-konstellasie is met SpaceX se Transporter-3-sending gelanseer om die beweging van skepe langs Suid-Afrika se kusgebied te monitor. Dit was die eerste satellietkonstellasie wat in sy geheel op die Afrikavasteland ontwikkel is. Die EOS SAT-1-satelliet is die eerste van ʼn konstellasie van sewe satelliete wat in ʼn wentelbaan naby aan die aarde sal beweeg vir EOS Data Analytics. Die oorblywende ses satelliete sal oor die volgende drie jaar ontplooi word. EOS SAT is die wêreld se eerste landbougefokusde satelliet-kontellasie en sal hoë gehalte data aan die landbou- en bosboubedryf verskaf om doeltreffende en volhoubare praktyke te ondersteun.

Landbouers is baie aangewese korrekte weervoorspellings- maar dit is duidelik dat die inligting daar is, maar dat ons nie oor die nodige mense kennis beskik om hierdie weerkaarte korrek deur te gee nie- en wat opvallend is, is dat die voorspellings aansienlik verskil van mekaar en dat die weervoorspellings in baie gevalle laat is en reeds gebeur het.

Let us take a step back to 2019 and look at two sectors, agriculture and education. Two particularly important role-players in any economy, but two sectors which only occasionally reached the same agenda, and that were both fighting their separate battles to come out top and keep up with a changing world.

Die ontwerp van omgewingvoetspoor-berekenings word deur internasionale standaard-organisasies en beleidmakers, insluitende die Europese Unie, gerig. Die berekenings het ten doel om verbruikers behulpsaam te wees om die impakte van huidige produksie op die omgewing te bepaal. Dit is egter problematies.

Africa's missing Railways. Africa needs to learn to build railways, or speed up technology transfer. Africa's rail connections (N, S, C, E, & W) haven't changed much in decades. Transport and logistics industries are the engines of most economies worldwide and should be efficient

Wanneer die proteïen-inname van 18% tot 20% van die totale kalorie-inname vermeerder word, kan dit ‘n aansienlike uitwerking op die gehalte van ‘n persoon se voedselkeuses hê, volgens ‘n oorsig van verskeie gewigverlies-studies wat by Rutgers onderneem is.

Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap doen ‘n dringende oproep op alle watergebruikers om verbruik onmiddellik te verminder. Verskeie woongebiede ondervind toevoer-onderbrekings weens van die voortslepende droogte.
World food prices fell for a ninth month in a row in December, though they hit their highest level on record for the full year in 2022, UN data showed Friday.Food prices soared to a monthly record high in March after Russia invaded agricultural powerhouse Ukraine, a major supplier of wheat and cooking oil to the world.
A tumultuous Orange River Valley grape harvest has ended. Their last fruit will be loaded out this week and arrive in Europe and the UK in week 5 or 6, says Marthia Spangenberg, the CEO of Orex Export outside Kakamas in the Northern Cape. Orex grows both conventional and organic table grapes and organic citrus.
Die landbou-organisasie TLU SA sê President Cyril Ramaphosa se onlangse opmerkings oor wit mense is nie opbouend nie en vernietig goeie werk wat gedoen is. Die hoofbestuurder, Bennie van Zyl, het gereageer op Ramaphosa wat tydens die ANC se 8 Januarie-feesvieringe gesê het wit mense se tyd is verby
Menslike optrede om die osoonlaag te red, het gewerk soos wat gehoop is. Die osoonlaag kan binne dekades herstel, volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies. ‘n Internasionale ooreenkoms in 1987 om die gebruik van skadelike chemikalieë te staak, was suksesvol.
Suid Afrika -Navorsing dui daarop dat die mensdom al te geneig is om geoutomatiseerde stelsels blindelings te volg. Dis nou alles goed en wel, maar hoe meer besluite deur kunsmatige intelligensie gedryf word, hoe belangriker word dit dat mense hul kop moet gebruik en niks soos slawe moet navolg nie. Dis baie belangrik dat jy rigting kan hou en ook jou natuur tekens in ag neem.
Cyril Ramaphosa het tydens die 111 bestaansjaar saamtrek in Bloemfontein gesê die beëindiging van beurtkrag is die ANC se belangrikste prioriteit. Saam daarmee is korrupsie en kriminele misdaad ook van die prioriteite wat aangepak gaan word, aangesien dit die aspekte is wat skade veroorsaak aan die land en die ANC se beeld in die buiteland.
Suid-Afrika is op die rand van die afgrond wat betref sy maatreëls om korrupsie, geldwassery en misdaad te bestry, alhoewel hy reeds seker wetgewing deurgevoer het. Die ANC regering moes inderhaas sekere nuwe wette deur die parlement voer om indruk te maak sodat die internasionale Grys-lys nie deel van die land se hindernisse word nie.
According to the Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) latest report, the index of world food prices dipped for the ninth consecutive month in December 2022, declining by 1.9% from the previous month.
The US Food and Drug Administration (FDA) knew that America’s meat industry had a drug problem.For decades, evidence had amassed that the widespread use of antibiotics to help chickens, pigs, and cattle grow faster — and survive the crowded conditions of factory farms — was causing bacteria to mutate and develop resistance to antibiotics
Efficient Group founder and chief economist Dawie Roodt said South Africans should expect the tough economic conditions to continue this year. South Africa is suffering economically with slow growth, high unemployment, and rising levels of poverty.
Wêreldwyd ervaar lande ekonomiese probleme weens onder meer inflasie en energietekorte. Dit wek kommer oor die beskikbaarheid van bekostigbare voedsel.Dit sal naïef wees om te wil voorgee dat alles klopdisselboom verloop in die internasionale ekonomie en geldmarkte, nog minder so in Suid-Afrika. Suid-Afrika se ekonomie is onder aansienlike druk.
President Cyril Ramaphosa confirmed that 29 million people in South Africa receive monthly grants, which economists warn is unsustainable with the country’s small tax base. Last week, Ramaphosa said 18 million South Africans receive state welfare grants, with another 11 million relying on the state’s R350 grant.
 
 Die dae toe Suid Afrika se rand nog iets werd was
Hond se kind en die skape
Lekker tegnologie en min hande

So maak ons boere groot

Die wonder van die natuur

Veilingspryse

Gemiddelde pryse in Wes-Kaap (Pryse in R/kg. Pryse verskaf deur BKB - Navrae: Appie Maritz 082 825 3895 / Carl Malherbe 082 496 3446)

Beste pryse vir beeste in die Noord-Vrystaat (Pryse in R/kg, BTW uitgesluit. Pryse verskaf deur Chris Derksen.)

Vleissoort

Wes-Kaap 15/12 - Noord-Vrystaat 11/01

Speenkalf onder 200 kg

35.00

Speenkalf tot 250 kg

34.30

Speenkalf oor 250 kg

32.30

Speenkalf oor 300 kg

29.80

Beeste A-klas

27.00

Beeste B-klas

26.50

Beeste C-klas

26.00

Bulle

26.00

Slagooie

28.30

Vet ooie

28.00

Slaglammers

37.30

Stoorlammers

38.00

Speenkalf onder 200 kg

40.50

Speenkalf tot 250 kg

38.00

Speenkalf oor 250 kg

36.05

Beeste A-klas

32.48

Beeste B-klas

26.10

Beeste C-klas (vet)

25.10

Beeste C-klas (maer)

22.15

Stoorlammers

38.20

Slaglammers

37.80

Stoorskape

32.50

Vet skape

31.13