South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 19 Oktober 2022

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 19 Oktober 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

The South African beef industry has made some inroads into new export markets over the recent past, with the country’s beef sought after in the Far and Middle East.  "The opportunity in our export markets is also made clear by Agriculture and Agro-Processing Master Plan (AAMP), read in conjunction with the Red Meat Industry Strategy 2030 prepared by the Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP). This means we must move now to open ourselves to export markets and capitalise on the opportunities inherent in the plan. According to these strategies, the red meat sector is expected to contribute more than R12 billion to SA’s agricultural GDP per annum by 2030 and add 3,200 jobs to the sector.  Total bilateral trade between South Africa and Saudi Arabia amounted to R66bn in 2021, and the beef sector is expected to favourably contribute to this in 2023. He adds that KSA has been impressed by the quality and service assurances of SA’s beef products.

Onderwyl die Suid-Afrikaanse wild- en jagbedryf nog besig is om kop op te tel ná die terugslae van ’n ernstige, langdurige droogte en die Covid-pandemie, raak die aanslae van ekstremiste wat gekant is teen die volhoubare privaatbewaring en benutting van natuurlewe, al hoe heftiger.Onder die dekmantel van ’n ver-Afrikaniseerde benadering van bewaring, mik die Suid-Afrikaanse regering nou ook om die florerende bedryf uit die landelike bevolking se hande te neem. In ’n ontwerp-witskrif word voorsiening gemaak vir die onteiening en nasionalisering van alle wildlewe, habitat en grond onder die dekmantel van bewaring en die voorwendsel dat biodiversiteit ’n gesamentlike erfenis vir almal is. Suid-Afrikaanse produsente het sowat 31 jaar gelede eienaarskap van die wild op hul plase gekry. Skielik het die wild, wat mededingers van vee vir weiding was, ’n waarde gehad en het die produsente daarmee begin woeker. Vandag is daar meer wild as in enige tyd in die vorige eeu, bedreigde spesies is gered en van die sogenaamde rooilys verwyder, en ondanks die welslae wat daar vir die hele wêreld is om te sien, wil mense in die buiteland, wat baie min hiervan weet, voorskryf hoe dinge hier gedoen moet word.

’n Sterk ooreenkoms bestaan tussen klimaatstoestande in die somerreëngebied van Suid-Afrika en veral die oostelike en suidoostelike dele van Australië. Só byvoorbeeld het die 2010-’11 La Niña-verskynsel vloede veroorsaak oor groot dele van Australië en swaar reën oor Suider-Afrika.  Sedert die begin van 2020 is nege vloede aangeteken in Australië waar ook baie swaar reën en vloedtoestande ook in Suid-Afrika voorgekom het. “Gewoonlik kan nat toestande van Julie tot November in die suidoostelike dele van Australië geassosieer word met bogemiddelde reënval oor die somerreëngebied van Suid-Afrika in die mid- tot laatsomer,” sê Van den Berg. “As ’n La Niña-stelsel redelik vroeg vanaf Januarie en/of Februarie begin verswak kan droër toestande egter voorkom vanaf Februarie. Die midsomerperiode is byna sonder uitsondering baie nat in Suid-Afrika tydens La Niña-stelsel.” Die goeie neerslae van die afgelope twee seisoene oor die somerreënstreek dra by tot ’n vloedrisiko oor die laergeleë riviergebiede van dié streek. Van die opgaardamme wat onder meer aan die Vrystaat grens of in die Vrystaat geleë is, is nog 95% van vol. Dus kan kleiner hoeveelhede reën oor groter geografiese gebiede reeds vloede veroorsaak.

 Ons eie EKSKLUSIEWE EIENDOM afdeling begin- Die plase wat hier bemark word is absoluut eksklusief en jy kry dit nie op die oop mark beskikbaar nie-  Blaai gerus deur die lys wat weekliks opdateer word . 

South Africa holds the majority of the world’s rhino and it is the country hardest hit by poaching, with more than 200 rhinos killed each year between 2013 and 2017. That is according to Save the Rhino. In 2021, 451 rhinos were killed in South Africa. Rhino population in key strongholds like the Kruger National Park have fallen dramatically with a drop of 59% since 2013. Save the Rhino believes that a mix of tools, including: trained and well-equipped rangers, education in areas where rhinos live and in Asia where consumer demand for rhino horn is highest, making sure that communities living near rhino habitats feel the benefit of conversation and captive breeding, are the solutions to prevent the species dying out. There are however private game farmers like South African John Hume who are pushing for legal trade in live rhinos and horns.

Transnet en Portnet se dit gaan twee maande neem en meer om die agterstand in te haal na hulle staking weens hoer lone-  In die proses het hulle nie net hulle eie toekoms vernietig nie,maar groot skade aangerig aan die Suid Afrikaanse ekonomie en landbouers wat nog verder gaan uitkring. Sekere unies in Suid Afrika moet summier gedagvaar word vir hierdie skade wat hulle "gulsigheid" aan die ekonomie doen. As jy nie gelukkig is met jou salaris nie en werksomstandighede nie, bedank en gaan kry vir jou ander werk. Mense wat vir hulleself werk het nie die slegte gewoonte om te staak nie. Dis tyd dat maatskappye ontslae raak van mense wat 'n vuil gees van negatiewiteit en vernietiging in die werksomgewing skep.

There is widespread agreement that land reform in South Africa has failed to deliver the changes many hoped it would. Racially based dislocation and land dispossession were central features of colonial conquest and apartheid rule. To redress this, in 1994, the newly elected African National Congress (ANC) set a target of redistributing 30% of the country’s white-owned agricultural land to black people within the first five years of government. Persistently failing to come close to this goal, the government now hopes to reach it by 2030. Agriculture continues to be dominated by large-scale agri-business, and small farmers frequently lack the support they need after land has been transferred. There are many debates about why land reform is not working.

Hoewel die oorhoofse inflasiekoers in September effens gedaal het, is daar groot rede tot kommer oor ander inflasiesyfers. Inflasie het van 7,8% in Julie en 7,6% in Augustus tot 7,5% in September gedaal, het Statistieke Suid-Afrika (SSA) bekend gemaak. Kosprysinflasie is egter steeds aan die styg. Die prys van kos en nie-alkoholiese drank is gemiddeld 11,9% duurder as ’n jaar gelede. Dis teenoor 9,7% in Julie en 11,3% in Augustus. Daarby is kerninflasie – ’n baie belangrike maatstaf van tweederonde-inflasie in die land – nou die hoogste in jare op 4,7%. Dit was in Julie 4,6% en in Augustus 4,4%. 

One of the measures used to evaluate the state of a country’s food security relative to the rest of the world is The Economist’s global food security index.  SA now ranks 59 out of 113 countries, an improvement from 70th in 2021. This positions the country as the most food secure in Africa, followed by Tunisia at 62. SA’s food security score came in at 61.4, from 57.8 in 2021, a commendable improvement. The increased score shows that SA’s progress in the index is not merely because other countries have regressed. The Russia-Ukraine war had the effect of increasing global food prices, but there has also been an actual improvement in SA’s underlying conditions.

In many instances we see that the initial monthly contributions were relatively small amounts – R300 to R500 with maybe a 10% annual escalation. If you had started with R500 per month and an annual escalation of 10%, over a 10-year period, this will have accumulated to around R95 618. Depending on the funds you invested in, this amount may have grown substantially or it may have decreased.

Bemarking
OVK Landbou van Ladybrand in die Vrystaat het 'n baie insiggewende Video en Artikel geplaas oor Bewarings landbou as deel van hulle bemarking op Farmingportal.co.za DRUK HIER
Farmingportal en AGRI NEWS NET asook E -MEDIA wat deel is van die CRA Group het die afgelope 6 maande met ongeveer  49% persent gegroei in besoekers en gebruikers. Ons Internasionale Video en Audio produksies het ook baie groei getoon.
AGRI NEWS NET se amptelike naam in Spanje en dele van Suid Amerika is - Red de noticias agrícolas.
Hollard is die trotse borg van die Farming Portal/Landbouskrywers SA junior kommunikeerder toekennings.

Die landbousektor speel ‘n kritieke rol in die skep van ‘n beter toekoms vir alle Suid Afrikaners. Die doel van hierdie kompetisie is dan ook om akkurate en oordrag van inligting en positiewe stories binne die landbou aan te moedig. Hierdie is ‘n platform waar studente en jongmense binne die landbou en joernalistieke omgewing hulle werk kan publiseer. So kry hulle ook ‘n voorsmakie van kommunikasie met die publiek en belanghebbers binne die sektor en staan die kans om lekker kontantpryse te wen!

Daar is twee afdelings naamlik een vir joernalistiekstudente en die ander vir studente binne die landbousektor. Dit sluit ekonome, wetenskaplikes en landboukundiges ook in.

Die kompetisie sluit aan die einde van Oktober en die wenners sal aangekondig word aan die einde van November tydens ‘n geleentheid by die historiese Villa Arcadia in Parktown. Hierdie is ook die tuiste van Hollard en ons sien uit om die geleentheid daar aan te bied.

CRA Media is tans besig met die vervaardiging van 'n dokumentere reeks wat eersdaags in die Internasionale media beskikbaar gestel gaan word. 

Ons kondig ook binne kort weer 'n kompetiese aan. 

As jy enige kort bydrae wil lewer tot hierdie uiter gewilde artikel wat 2 weekliks geplaas woord, kontak die nuuskantoor by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Nuusredakteur

Luister gerus na ons gewilde POTGOOI- daagliks op www.farmingportal.co.za

            

WEEKLIKSE NUUS OP AGRI NEWS NET 

Na 'n afwesigheid van drie jaar, vind die Graan SA Graanprodusent van die Jaar-toekenningsgeleentheid op Vrydag, 21 Oktober 2022, plaas.

Sultana is one of South Africa’s premium raisin varieties, known for its attractive amber colour and natural sweetness. Sweeter than Thompson raisins, with a caramelised, honey-like flavour, and a softer and plumper texture, meaning that it is less chewy and easier to eat.

It is absolute nonsense to blame the present Eskom management for the criminal activities of the ANC cadres who systematically raided the power utility’s coffers. These same criminals are causing havoc among their followers in the unions who are blackmailing Eskom into paying higher wages for poorer performance.

Blueberry growers have had to continue picking and storing pallets meant to have been gone on a vessel already, in cold stores where storage costs mount.Meetings between Transnet and the fruit industry continue to keep the latter apprised of the state of negotiations.

Daar is oproepe vir die algehele heroorweging van invoertariewe op pluimvee in Suid-Afrika. Die Vleis-in- en uitvoerdersvereniging voer aan invoerbelasting is net nog ‘n vorm van belasting wat verbruikers nie sal kan dra nie. ‘n Verslag dui aan dat invoerbelasting op heel bevrore hoender en nie-ontbeende stukke tussen 2013 en 2022 verdriedubbel het, wat die prys skerp laat styg het.

The global agriculture system will have to be radically transformed to avoid further environmental and social problems, as was concluded by a three-year study commissioned by the UN and the World Bank involving more than 400 scientists.

Die luukse motorvervaardiger, Rolls Royce het 120 jaar nadat die stigter, Charles Rolls voorspel het dat elektriese motors die toekoms gaan wees, sy eerste ten volle elektriese motor bekendgestel. Die Spectre is sowat vyf en ‘n half meter lank, en weeg bykans drie ton, maar kan desondanks binne vier komma vyf sekondes van nul tot 100 kilometer per uur versnel.

Met die soveelste groot dieselprys verhoging om die draai, raak voedselsekerheid problematies met die hoë dieselprys wat hoë insetkostes tot gevolg het en daarmee saam hoë voedselpryse.

A landmark deal has been signed between South Africa and Saudi Arabia, which will see South Africa export beef – amongst other red meat products – to the Kingdom of Saudi Arabia (KSA) from as early as 2023.

“It is important for us to continuously exchange knowledge in the industry so that we can continue to apply world standards in vineyard management, thereby ensuring a more sustainable and responsible industry,” says Conrad Schutte, consultation service manager at Vinpro. “We are grateful to Winetech for making these days possible.”

The Association of Meat Importers & Exporters (AMIE) is calling for a comprehensive review of import tariffs on poultry, saying that duties are another tax that consumers are unable to bear. This follows the SA Reserve Bank's (Sarb) latest Monetary Policy Review report, which shows that duties applied on imported poultry drive up the cost of chicken and hurt consumers.

Ná ’n dekade van onderhandelinge het die regering verlede week ’n memorandum van verstandhouding oor landbou, visserye en akwakultuur met Saoedi-Arabië onderteken. Die memorandum is tydens ’n staatsbesoek van pres. Cyril Ramaphosa aan Saoedi-Arabië op 15 Oktober onderteken. Onderhandelinge vir die memorandum het in 2012 begin.

Nitrogen pollution is produced by a number of interlinked compounds, from ammonia to nitrous oxide. While they have both natural and human sources, the latter increased dramatically over the past century as farmers scaled up food production in response to population growth.

Transporters and motorists must brace for yet another hefty increase in the price of fuel in November, the Automobile Association has warned.

Die kanse dat reën in die komende weke in ‘n baie stormagtige vorm kan voorkom met sterk winde en donderweer, is groot. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, het gesê dat albei die La Niña en die Indiese Osean in redelike gunstige fases vir gemiddelde tot bogemiddelde reën oor groot dele van die land is, met die uitsondering van die Wes-Kaap.

Met die La Niña-stelsel wat tans heers, en swaar reën in Australië is die kans op bogemiddelde reën baie goed vanaf November tot Januarie oor groot dele van Suider-Afrika.

Die feit dat ’n La Niña-stelsel vir die derde agtereenvolgende somer voorkom, beteken dat die weerpatrone vir ’n La Niña-stelsel in die Suidelike Halfrond goed gevestig is. Dít beteken dat die effek van die stelsel wat tans voorkom, groot kan wees hoewel dié stelsel nie baie sterk ontwikkel het nie.

Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Dis nou wat jy noem-  Tot die einde 
Toets jou boere longe
Dit is Suid Afrika na 28 jaar van ANC regering 
So moet 'n man werk-  
Dis gebeur as jou bakkie jou image moet bou - 
MARKETING  Laeveld Agrochem 
NISBOERE