AGRI NEWS NET- WEEKEND NEWS RUSH  Summary of the Week News 26th February 2023

AGRI NEWS NET- WEEKEND NEWS RUSH Summary of the Week News 26th February 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

-Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

 DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- News Comments 

Since the start of 2020 the global maize price has risen 75%. Wheat, a basic of most manufactured food products, increased 34%. Soya, a key constituent in animal feed, is up 55%. It is these increases — allied to the continuing global supply chain disruption and elevated shipping costs — that have fed into the global inflationary push in foodstuffs over the past 18 months. On the domestic Safex market, despite three good seasons of softs production with commercial maize above the average trend at 15Mt  annually, prices remained elevated, notwithstanding the large surplus.South Africa consumes 11.8Mt of maize per annum, with the balance exported. The country produces good wheat crops with 2Mt harvested in the past couple of years, but is still a net importer of about 1.6Mt.

Andre De Ruyter se insinuasie dat die ANC staatsondernemings as ’n “our time to eat”-regverdiging misbruik, korrespondeer ook met die sistemiese korrupsie en plundering van ander burokratiese begrotings soos jaarliks en met eentonige reëlmaat deur die OG se kantoor uitgewys word. Die Zondo-ondersoek na staatskaping het eintlik maar net bevestig wat die OG jaarliks tot die letter beweer en die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) oënskynlik as hiërogliewe misken. De Ruyter se skip lê nou in die droogdok ná sy aanvanklike bedanking en onseremoniële verwydering uit sy pos deur Eskom se raad. Maar die geval van De Ruyter het reeds ’n politieke meulsteen vir die minister van minerale bronne en energie geword, vandaar die president se voorkeur vir ’n minister van elektrisiteit. De Ruyter het onder meer gesê hy skat dat daar elke maand rondom ’n biljoen rand by Eskom gesteel word. Elke maand! Hy het van sabotasie op die laagste vlak tot vermeende korrupsie in die hoogste geledere in die ANC aan die groot klok gehang. Die ANC wat, volgens hom, Eskom as ’n voertrog gebruik. VW

South Africa and Nigeria have been placed on a global financial watchdog’s so-called grey list denoting nations with shortcomings in tackling illicit financial flows, a move that scars their international reputations and may raise costs for banks and asset managers. Nigeria and South Africa respectively have Africa’s two biggest economies and their inclusion on the grey list puts them on a par with the likes of Syria, the Democratic Republic of Congo and South Sudan. It's time that South African bank start asking questions when it come to Governments funds been sent all over the world in their private accounts. The Banking Association says South Africa being put on the Financial Action Task Force greylist will adversely affect the climate of conducting business in the country. We are officially part of the Mafia world.

Luidens ’n onlangse artikel in The Guardian is Le Paon qui Boit Frankryk se eerste spesialis-wynkelder wat net alkoholvrye drinkgoed verkoop. Hulle klante is jonk – meestal in hul 20’s en 30’s – en kan kies en keur uit 400 verskillende drank-alternatiewe, waaronder 50 alkoholvrye vonkelwyne. Frankryk is nie ál voorbok nie. Volgens die IWSR (International Wines and Spirits Record) se onlangse data maak Australië, Brasilië, Kanada, Japan, Duitsland, Suid-Afrika, Spanje, die Verenigde Koninkryk en die VSA ook hulle stemme dik in die nie-alkoholiese kategorie.Hierdie kategorie se markwaarde het gespring van $8 biljoen in 2018 tot $11 biljoen in 2022 en verdere data wys dat die gebruik van nie-alkoholiese drank in 2026 met tot ’n derde gaan toeneem. Dit maak die deure natuurlik wyd oop vir entrepreneurs om uiters kreatief te wees. Niedrinkers wat dus heelaand droëbek rondstaan of aan ’n lemmetjiesap-en-soda teug, is iets van die verlede.

For most of the 21st century the West has been understanding of South Africa’s desire to have it both ways. Guilt over their initial acquiescence to apartheid tempered rich countries’ criticism of the anc. South Africa was the gateway to the rest of the continent. As long as it was open to trade, investment and tourists from America and Europe, the anc was given a pass. Western countries still represent four of the five top destinations for South African exports. They also account for most of the country’s foreign direct investment and international holdings of South African assets. READ MORE 

The ammonia market is under increasing downwards pressure as North American and European demand is non-existent. Producers are being forced to look towards Asia where prices were already quite a bit lower than the West. The Middle East price lost a further $50/t to drop below $600/t this week. The outlook is for further price reductions in ammonia. READ MORE 

OM Suid-Afrika se post-apartheidmodel vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB, of in Engels: BEE) te verstaan is daar geen beter gevallestudie as die edelagbare Cyril Ramaphosa nie. Toe Ramaphosa in 1996 uit die politiek bedank, betree hy die sakewêreld, waar hy munt slaan uit die geleenthede wat deur die destyds nuwe SEB-wetgewing daargestel is. In die daaropvolgende 19 jaar, totdat hy weer in 2015 terug is politiek toe, word hy ’n baie ryk man. In 2012 is Ramaphosa die 13de rykste persoon op die Sunday Times se Suid-Afrikaanse “Rich List”. Sy maatskappy, Shanduka, het beleggings in Suid-Afrika, Mosambiek, Mauritius, Ghana en Nigerië en hou aandele in 29 maatskappye, waaronder Seacom, Standard Bank, MTN, Glencore, McDonald’s in Suid-Afrika (70%) en Coca-Cola in Suid-Afrika. In 2014 staan Shanduka se waarde op meer as R20 biljoen. Ramaphosa se familietrust besit 30% van dié aandele. Vir Ramaphosa het SEB uitstekend gewerk. Teen 1998 is 10% van die aandele op die JSE in swart hande. Maar toe kom die finansiële krisis van die laat-1990’s, en teen 2000 het swart aandeelhouding weer teruggeval na iewers tussen 1% en 3,8%.

1975 -Rotary combines are introduced -The first twin-rotor system combine was created by Sperry-New Holland. This allowed crops to be cut and separated in one pass over the field. For corn, it not only separated the husk and ears, but also shelled the kernels and chopped the stalks, saving considerable amounts of time, energy and resources for farmers. READ MORE 

Ons Finansierings pakkette is beskikbaar-  Ons het reeds 'n hele klomp aansoeke ontvang.  Ons het weer kopers wat belangstel in grond.

Ons is tans besig met die beplanning van 'n eksklusiewe kompetisie wat ons landbouers en hulle gesinne gaan betrek - veral ons vroue in die Landbou.

Ons is deel van die internasionale Landbou media in die wereld sedert 3 jaar gelede.

Hierdie weeklikse oorsig word totaal en al vertaal in 5 tale en word reg oor die wereld gepubliseer. 

Dis lankal tyd om aan die werk te spring-  Ons landbouers is nie praters nie- ons is doeners.

Ons het ook nou 'n weeklikse AUDIO CAST in Engels- Net die Hooftrekke.

Dankie dat jy elke dag deel is van ons - NUUS NETWERK- Ons maak dit nog groter.

7 dae per week is ons span aand ie werk-  Onafhanklik en gefokus op ons werk-  

Our visitors to our mediums increased with 28% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

Our domains - farmingportal.co.za -agricultureportal.co.za  and agrinewsnet.co.za

Lees gerus wat ons mediums is- READ MORE 

AUDIO CAST of the WEEK

  

 

 Some of the stories on AGRI NEWS NET  - We post 40 "good news stories" per day - No medium in farming and Agriculture bring you much news at one address. 

Landbouers in Suid Afrika het genoeg gehad van die urelange besprekingsprogramme wat daagliks op een of ander landbou program gevoer word deur mense wat nie so intensief by Landbou betrokke is nie. Landhouers is doeners en baie min werklike hardwerkende boere het tyd om na die besprekingsprogramme te kyk op Televisie of sosiale media.

Suid Afrikaanse banke moet al hierdie manne en vroue se bankrekenings vries wat so op gereelde basis geld ontvang uit die staatskas en veral uit Eskom se tenderprosesse en ander. Die jong onproduktiewe manne en vroue wat so rondjaag met hulle duur sportmotors  sonder nommerplate en hulle hande was in 40 jaar oue Whiskey-  omdat hulle se ( hulle kan). Hierdie arrogansie is 'n teken van korrupsie. Dis baie maklik vir banke om dit op te volg. Maar die mafia het ook hulle tentakels in die bankwese. 

Suid Afrika se sogenaamde politieke leiers is tans besig met 'n "heksejag' op mekaar en daar gaan nog baie nuus in die lig kom- dit wat alles in die donker gebeur het. Ons sien reeds hoe hulle mekaar vermoor en uithaal en dit gaan net erger word-

Terwyl die media nou vol is van die roeringe rondom Eskom en die korrupsie skandaal- moet ons weet dat daar moontlik nou op ander plekke binne die regering weer korrupsie plaasvind. Die fokus is nou op Eskom en die kaders kan weer inklim op ander plekke- Hoe meer die ANC gaan besef dat hulle op die verloorpad is- hoe meer kan korrupsie plaasvind. 

Despite its oil wealth, half of Angolans live on less than $2 a day, Zimbabwe’s formal economy has collapsed, Mozambique is the world’s third-poorest nation and South Africa has been rocked by a decade of corruption scandals and remains deeply unequal. Namibia is recovering from a period where it’s economy shrunk in nine of 10 consecutive quarters.

South Africa: Extreme weather hits pineapple cultivation-South African pineapple farmers have been at the mercy of extreme summer weather: two weeks of extreme temperatures at the end of January caused a high incidence of sunburn.

South Africa's three largest grocery retailers joined forces to criticise the government on Thursday for not offering a tax rebate on diesel use, as crippling power cuts increase their costs.

Daar word wyd beraadslag en planne gemaak om die landbou teen die uitwerking van beurtkrag te pantser, het parlementslede Vrydag gehoor.

There is so much in the implementation pipeline of SA’s agriculture policy this year. The past four years have largely seen various initiatives that sought to inject confidence into the sector. These are now ripe for implementation, especially ahead of the 2024 general elections.

Die Bankvereniging van Suid-Afrika sê Suid Afrika se gryslys gaan die banksektor raak, maar nie sy kliënte nie. Die besturende direkteur, Bongiwe Kunene, sê die besluit sal die land se beeld beïnvloed en sal ‘n groot uitwerking op internasionale sleutel-beleggings hê.

Gevaarligte begin al hoe meer flikker vir ekonomiese groei en voedselsekerheid in Suid-Afrika te midde van Eskom se voortslepende beurtkrag en die impak daarvan op die primêre landboubedryf en die waardeketting.

Daagliks lees ons artikels oor landbou wat geskryf word deur hoogs geleerde mense met allerhande soorte grade van baie bekende Universiteite. Baie goed om al die boeke kennis te he, maar in Landbou is hierdie kennis ongelukkig net 'n klein deeltjie van die werklike praktiese kennis en wysheid wat 'n ware landbouer met baie jare se ondervinding leer en met sy eie skoolgeld betaal.

Drought trends in the Horn of Africa are now worse than they were during the 2011 famine in which hundreds of thousands of people died. The IGAD Climate Prediction and Applications Center said on Wednesday that below-normal rainfall is expected during the rainy season over the next three months.

The latest data from the Central Energy Fund (CEF) shows that motorists can expect a big jump in the petrol price next week, largely due to a much weaker rand.

“Internasionale handelsvennote en verbruikers dring al hoe meer aan op ’n naspeurbaarheidstelsel in die veebedrywe en dit het ook noodsaaklik geword in terme van marktoegang, het sy binnelands of internasionaal” Die behoefte aan naspeurbaarheidstelsels het ook nou krities belangrik geraak weens die uitbreking van bek-en-klouseer.

Die kontinentale Groot Groen Muur-inisiatief het 393 miljoen hektaar grond met potensiaal en geleenthede, en 350 miljoen hektaar saaigrond word in Afrika verbou. Dit is meer as dubbeld van die Europese Unie. As Afrika soveel grond verbou, waarom is die vasteland nog nie daartoe in staat om homself te voed nie. Waarom ly Afrika steeds honger?

Meat prices level fall modestly as demand slips during midmonth -The latest development on the global market is that a tight supply outlook is projected for the US as the unabating cattle slaughter continues.

South African associations representing the alcoholic beverages industry have welcomed the inflation-linked excise tax increases, following years of above-inflation hikes.

The Land and Agricultural Development Bank of SA says that farmers are the hardest hit by the rolling blackouts and that more commercial farm owners are seeking other financing options for solar systems and alternative energy sources amid load shedding woes.

Not all fossil fuel extraction and distribution processes emit greenhouse gases in the same way. Indeed, each barrel/oil equivalent extracted, processed and distributed has a different impact on emissions depending on the country considered. This depends on the origins of the source itself, which is not always easy, as well as on the dynamics of refining and transport .

Vir nog meer nuus - www.agrinewsnet.co.za

 

 Jare in Landbou

Maak boerdery lekker

A Few Twitter Videos of the week- 

Ford is koning

Die Weer


Newsletter Subscribe