AGRI NEWS NET- Summary of the Week News -30th October 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News -30th October 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

As die nodige voorsorg nie getref word nie, moet die land hom voorberei vir ’n groter probleem met sprinkane as verlede jaar, sê Agri SA. Meer as 23 miljoen ha is in die vorige somerseisoen tydens die ergste uitbreking in 25 jaar geraak. In dié tyd het sprinkane die gebiede geïnfiltreer, wat tekenend is van nog ’n moeilike jaar vir boere in die komende seisoen, sê Willem Symington, voorsitter van Agri SA se sentrum van uitnemendheid en natuurlike hulpbronne.

West Coast District Municipality’s roads division, maintains all proclaimed main, divisional and minor roads in the region on an agency basis for the Western Cape Government Department of Transport and Public Works. Funding for maintenance and construction for these roads are provided by the Western Cape Government and during the 2021/-’22 budget year an amount of R242,105 million was spent on road maintenance and construction in the region. Roads under the jurisdiction of West Coast District Municipality covers a distance of 9 623 km and most of these roads play a key role in growing the agriculture, aquaculture and tourism industries in the region.

Sosiale media asook ander aanlyndienste en inligting is besig om die kwaliteit van die mensdom in die wereld te verander en ongelukkig nie positief nie. Die kwaliteit van die mensdom - wereldwyd is besig om te versleg. Die jonger geslag is geneig om rykdom en roem na te jaag en sal in die proses enige iets doen om te dit te kry. Die plastiese wereld van sosiale media en sy gebeure skep vir meeste mense 'n indruk dat hulle lewens nie aan daardie standaard voldoen nie. Ons sien dat die vernietiging van eiendom wereldwyd toeneem. In ons eie land word 'n motorband op een of ander hoofweg eerste aan die brand gesteek as mense ongelukkig is. Geen mens se lewe is eintlik iets werd nie.  Bedrog, diefstal aanranding en moord is deel van ons lewe in Suid Afrika. Geen wet en orde word gehandhaaf nie en meeste mense het geen respek vir die gereg nie.  Die regering van die dag se beloftes gaan baie min oor in dade. Meeste van die mense in Suid Afrika dink hulle word betaal om by die werk te wees, maar het geen benul van produktiwiteit nie.  Ons sien ook dat baie van die werkersklas en mense sonder werk. sekere sogenaande politieke leiers aanbid en volg en saampraat en glo dat hierdie leiers vir hulle uitkoms sal bied. Ongelukkig gebeur dit nooit nie. In Afrika praat die leiers die taal van die volgelinge  en kiesers tot hulle in beheer is en dan draai alles om en word hulle beheer raak nog armer.

Western Cape-based fruit farming company United Exports has signed a €14m loan deal with international lenders, which will be used to boost sustainable blueberry production in SA.  United Exports, which focuses on the export of a wide range of fruit including blueberries, grapes and pears, said the funding provided by global development institutions — the International Finance Corporation (IFC) and the Dutch entrepreneurial development bank (FMO) — would help expand its operations and create more than 1,300 direct and indirect jobs by 2030. The industry employs about 40,000 people and  generates more than R1.2bn in export revenue annually.

Suid-Afrika het wel die oorgang van ’n grotendeels Eerste Wêreld-staat na ’n Derde Wêreld-staat sowat 30 jaar gelede gemaak en die agteruitgang was onafwendbaar. Maar anders as in feitlik alle ander ontwikkelende lande is daar nog baie etiese kundigheid oor in Suid-Afrika. Weens kaderontplooiing en ras-redes word hulle eenvoudig nie gebruik nie, behalwe in die Wes-Kaap. Suid-Afrika staan voor ’n kruispad: Raak van kaderontplooiing ontslae of staar verdere agteruitgang in die gesig.     

Daar is sekere lande in die wereld wat nog suksesvol seker maak dat hulle mense sukses bereik en kwaliteit mense oplewer met sterk waardes en familiebande. Dis uiters belangrik dat kinders opgroei in 'n huis met 'n Vader en 'n Moeder wat standvastigheid en liefde bied. Die tyd gaan kom dat daar weer soos in die verlede gesoek gaan word na sogenaamde "bloubloed" mense wat standvastig en gefokus is om wet en orde te respekteer en te handhaaf en die wereld weer op koers te kry. Ons het in Suid Afrika baie suksevolle standvastige mense wat werklik die land kan omdraai as hulle die geleentheid kry, maar op die oomblik word ons beheer  deur 'n regering wat net nie die vemoee ooit gehad het of sal he om Suid Afrika weer op te bou en rykdom te skep nie. Voor daar nie wet en orde in die land is nie kan niks vooruit gaan nie. Dis dalk tyd dat jy sosiale media en sy "addictive" mense vir oomblik verlaat en die werklikheid in die oe kyk en die mense om jou geniet. Daar is baie inligting beskikbaar op die internet wat baie meer waarde gaan bied aan jou lewe as sosiale media. En as jy jou produk op sosiale media bemark, dan is dit dalk om dit te heroorweeg-Daar is te veel negatiewe inligting.  

What complicates the matter in South Africa is the accelerating phenomenon of state failure, a process whereby organs of state implode to such an extent that they lose all executive capability. Nominally, they and their rules still exist, but in practice they have ceased to be of consequence. We are already seeing some of this in several local municipalities in South Africa, but there is much more to come. Since law cannot require the impossible, there is no use in imploring the court to order the dead entities back to life. The duty is ours, not the state’s or anyone else’s. We will fulfil it by becoming an ever stronger and more independent business community, with an ethos of creating value, and personal and social flourishing, through business. We need unity in South Africa- Civilized Unity.

Climate change action and issues around sustainability will continue to feature prevalently within the public discourse ahead of COP27 in November. These important issues form part of a broader discussion around constructive and sustainable socioeconomic development for the sake of the planet and its people.  The New York Times recently referred to private equity firms as the “new financial supermarkets”, referencing the sector’s increasing influence on an expanding cross-section of industries from music and consumer goods to healthcare. Recent reports by McKinsey & Co reflected industry growth of over 5%, with money managed in private markets reaching $7.4-trillion by the beginning of 2021. A number of other findings support the prevailing opinion that private equity has grown to become a major player in the global economy.

Meer as 10 miljoen hektaar grond in Suid-Afrika se voormalige tuislande is steeds in die besit van apartheidsera entiteite soos die Suid-Afrikaanse Bantoetrust, die regering van Transkei en selfs die minister van naturellesake. Die grond is hoofsaaklik geleë in die Oos-Kaap, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Die grond wat in die naam van die “Bantoetrust” geregistreer is, is later oorgeneem deur die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, die Transkeise regering, wat in 1994 ontbind het, en die minister van naturellesake, wie se laaste politieke hoof die oudpremier Hendrik Verwoerd in 1958 was. Dié grond word, volgens Reggie Ngcobo, woordvoerder van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, nou alles namens plaaslike stamhoofde deur dié departement se eiendoms- bestuurs­eenheid bestuur. Dié inligting is onlangs deur die departement van grondsake bekend gemaak nadat die DA se woordvoerder oor landbou, die oud-LP Annette Steyn, vrae kragtens die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting aan die departement gerig het.

Daar is baie impak studies aan die gang oor die gebruik van Solar anele in Suid Afrika - Die  Chemiese middel waarmee die solarpanele skoongemaak word is nie omgewingsvriendelik nie en niemand spreek dit aan op die oomblik nie. 

Dit gaan nie meer lank wees voor hierdie kookpot gaan oorkook by ons landbouers wat daagliks besteel en vermoor word nie- Die regering doen absoluut niks hieraan nie. Wees verseker dat ons landbouers en elke opgevoede Suid Afrikaner eerlik genoeg gehad het van hierdie wetteloosheid en anargie wat nie einde kry nie. Reg gaan in eie hande geneem word en dit gaan nie mooi wees nie

Besoek ons eie EKSKLUSIEWE EIENDOM afdeling - Die plase wat hier bemark word is absoluut eksklusief en jy kry dit nie op die oop mark beskikbaar nie-  Blaai gerus deur die lys wat weekliks opdateer word . 

Dis die laaste naweek voor die sluitingdatum vam ons gewilde kompetiesie- maak seker dat jou inskrywing in is. 

Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards - 

Hollard is proud to sponsor the Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards.

The Agricultural sector is critical in helping create a better future for all South Africans and the purpose of this competition is to encourage accurate storytelling and relaying of information within this sector. The competition seeks to create a platform where students of agriculture or journalism can publish their work and get a taste for communicating to the public and industry stakeholders and stand the chance to win some nice cash prizes.There are two sections to the competition, one for journalism students and another for students of agricultural disciplines. The latter includes scientists and economists.The competition closes at the end of October 2022 and the winners will be announced at an event held at the historical Villa Arcadia in Parktown in November. Villa Arcadia is the home of Hollard and we look forward to presenting this event at this special place.  

Use this LINK to submit your Article

Wat gaan gebeur die dag as Internasionale Internet verbindings totaal en al ineenstort-

 Our daily users are real Professional Commercial Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. - Our Advertisers are leaders in their field with a professional way in marketing and delivering their services to Farmers and their families. We only post Professional Articles in script, Video and Audio. Independent, Informed and in Tune. We know what farming is all about.

From our  International NEWS DESK.

News stories on AGRI NEWS NET

A small amount of table grapes will be packed next week and from week 46 onwards the large volumes will start flowing, says Kobus Bothma, vice-chairperson of the Namibian Grape Growers Association (NGGA).

In the fruit wholesale market this week, there are not many varieties or quantities of imported fruits, and the market performance is relatively calm. In addition to the recent local pandemic, the flow of goods and sales in the market has been reduced accordingly.

Almost 40% of Africa’s agricultural products are exported to Europe, while intra-African agricultural trade is regionally concentrated, mostly centred around South Africa, which is both the major exporter and importer” –

Eierprodusente sit met hul hande in hul hare met goedkoop invoere wat vanaf Zambië inkom en plaaslike verkoper kelder. Produksiekoste in die buurland is baie goedkoper as plaaslik en daar is geen maatreëls wat die invoere beperk of verhoed nie. Plaaslike produsente het net een opsie en dit is om deur die SACU-liggaam ‘n klag van storting te maak, wat jare sal vat om te ondersoek.

Nuwe navorsing bewys dat die risikofaktore vir kardiovaskulêre siektes en diabetes dieselfde was onder deelnemers aan ‘n studie wat ‘n gesonde dieet sonder en mét ‘n bykomende 150g beesvleis gevolg het.

Die uitvoer van donkie-velle uit Suid-Afrika na China moet verbied word. Die velle word gekook om gelatien te vervaardig vir die gewilde Chinese medisyne ejiao. Dié tradisionele medisyne word beskou as ‘n kuur vir slapeloosheid en duiseligheid. Suid Afrika se donkie-bevolking word vinnig minder en Afrika moet sy hulpbronne beter beskerm.

Russia on Saturday suspended participation in a UN-brokered Black Sea grain deal after what it said was a major Ukrainian drone attack on its fleet in Crimea, dealing a blow to attempts to ease the global food crisis.

Bees pollinate 71 of the 100 crop species that provide 90% of food worldwide. They also pollinate wild plants, helping sustain biodiversity and the beauty of the natural world.

After a very disappointing 2021/22 season, which despite a good crop turned out to be a disaster on farm level given trade and logistical issues, stone fruit growers and exporters are looking forward to a much-improved offering of South African stone fruit for 2022/23.

The Department of Mineral Resources and Energy (DMRE) says the supply chain of petroleum products to South Africa is “resilient as ever”.

Transnet Port Terminals (TPT) has cleared all backlogs at its terminals at the Port of Cape Town after the national strike by thousands of port workers brought the country’s ports to a standstill, the parastatal announced on Thursday.

Temperature swings, shifts in rainfall patterns, and other extreme weather events are expected to intensify as climate change accelerates, prompting some equity investors to look to agricultural commodity-exposed companies to generate returns.

As momentum and interest in soil health and soil health management practices grows across the country, farmers, crop consultants, NRCS field staff, and land managers are looking for ways to assess the status of soil health on their fields

 AGRI NEWS NET- Summary of the Week News -9th October 2022

The UN’s environment agency has said that there’s no credible pathway to limiting global warming to 1.5C because progress to reduce carbon emissions has been “woefully inadequate”. In a report, it stated that the only way to limit the worst impacts of the climate crisis is a “rapid transformation of societies”.

SA Canegrowers is deeply concerned by the announcement that Tongaat Hulett Limited has entered its South African operations into business rescue due to the catastrophic consequences it has for South African sugarcane growers and the entire sugarcane value chain.

Verskeie landboukwessies is onder die aandag van die Minister van Landbou, Thoko Didiza, gebring toe sy 'n presidensiële imbizo in Upington in die Noord-Kaap bygewoon het. Didiza het met onder meer boere en tradisionele leiers vergader om van die uitdagings wat hulle in die gesig staar, op te los.

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê klimaat is die grootste katastrofe van ons tyd. Daar is kommer oor die gesamentlike klimaatbeloftes van meer as 190 nasies wat by die 2015 Parys-klimaatooreenkoms onderteken is omdat dit op ‘n beperking van 2,5 grade se verwarming bepaal was.

Die Suid-Afrikaanse minister van finansies, Enoch Godongwana, het erken Suid-Afrika se ekonomie onderpresteer reeds vir jare. Hy het vandag sy mediumtermyn-begrotingsbeleids-rede gelewer. Godongwana het beklemtoon verskeie strukturele beperkings wat lank reeds ekonomiese groei inperk, sal voortgaan om dit te doen. Hy het onbetroubare kragvoorsiening as een van die groot uitdagings genoem:

Our visitors to our mediums increased with 22% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

Audio Cast of the WEEK                                                        More Audio Cast 

 

      

Suid Afrika - word wakker 

Tegnologie op sy beste

So word alles beter en makliker-  Almal wil meet want dan weet hulle- 

Die lewe van 'n Skaaphond

En so speel Koning LEEU met sy kinders

 

PROMOTIONAL MARKERTING


Newsletter Subscribe