Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
South Africa’s port and freight-rail operator Transnet declared force majeure across all harbours after its employees began a wage strike. The situation will cost the country billions. Transnet invoked the clause in anticipation of some of its operations being “scaled down,” the state-owned company said in a notice to its customers. The strike by two labour unions at Transnet threatens to curb trade in materials, including coal, iron ore, chrome, and manganese. It is because the company’s rail and port networks are key to South African exports of bulk commodities. It’s the fifth time in the past two years that Transnet has declared force majeure.
Dr. Wynand Boshoff, die VF Plus se woordvoerder oor energie, het Vrydag gewaarsku dat die staking motoriste en padvervoervoermaatskappye ernstig kan raak indien ʼn ooreenkoms nie gou aangegaan word nie. Ru-olie, diesel en petrol word met Transnet se pypleidings van Durban na die binneland vervoer. Dit strek oor KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Noordwes. “Al die groot brandstofmaatskappye ontvang brandstof uit hierdie pypleiding en binnelandse logistiek kan erg ontwrig word as die staking voortduur. Die VF Plus het verneem dat omsigtigheidsaanbevelings aan dié maatskappye uitgestuur is,” sê Boshoff. “Terwyl paniekaankope ʼn onnodige krisis kan skep, moet diegene wat dringende en noodsaaklike ritte voorsien, verseker dat hulle voertuie voldoende brandstof het.” Die meeste goedere in Suid-Afrika word per pad vervoer en indien hierdie sektor geraak word, kan die verspreiding van vars produkte ook in die slag bly, sê Boshoff. “Die staking is die gevolg van ʼn loongeskil, terwyl Transnet nog steier onder die gevolge van staatskaping.
South Africa is starting the 2022/23 summer crop production season this month. The preliminary insights suggest that South Africa could have another good season. The three critical indicators we have thus far, i.e., (1) the tractor sales, (2) the weather outlook for the next four months, and (3) grains and oilseed prices, paint a positive outlook for the 2022/23 season.
The hemp industry is on the rise. Hemp is on the cutting edge of—if not all—emerging markets. Biofuel, green construction materials, superfoods, natural cosmetics, sustainable clothing are all looking to hemp production to become more environmentally and consumer friendly. Global Hemp Association will help you reach professionals at every level: farmer, manufacturer, and service provider. - Sustainable farming and production- Promoting healthy, plant-based nutrition
- Biofuel research- Alternative, clean building materials.
Combining a shrinking 7% to 9% of the world’s arable land with a growing 20% of the global population means China must add another element to the equation if it wants to feed its people. Trade with other nations helps with the deficit but also opens China to risks such as conflicts with trading partners or supply chain breakdowns. Reaching outside of its borders through foreign investment, including investing in farmland, animal husbandry, agricultural equipment and intellectual property across the globe, is that new element China is bringing to its equation, and the reaction in other nations has been a variable. The nation has made significant agriculture-related acquisitions in Africa, Asia, Australia, South America and the United States, amounting to more than 1,300 agricultural, forestry and fisheries enterprises with registered overseas investments of $26 billion by the end of 2016. Signs point to more investment as Chinese leaders encourage it as a core component of the One Belt, One Road initiative that seeks to build connectivity across six main economic corridors.
Die Land Bank het nie nét skuld- en likiditeitsprobleme nie, die instelling sukkel ook om werknemers te behou. Luidens die bank se jaarverslag vir die 12 maande tot einde Maart 2022 is een van sy groot probleme benewens die status as wanbetaler van skuld, ook werknemers wat toenemend groener weivelde soek. In die vorige boekjaar tot einde Maart het 35 mense die bank verlaat en sit die bank nou met slegs 349 heeltydse werknemers en 28 op ’n vaste-termynkontrak. Die huidige stand van die bank se finansiële druk en volgehoue onsekerheid onder werknemers is volgens die Land Bank die hoofredes waarom personeel die instelling verlaat. “Die verlies van mense met belangrike talente bly vir ons ’n groot bron van kommer. Die bank het in die oorsigtydperk twee uitvoerende personeellede verloor en kernvaardighede van veral algemene bestuur en spesialisvelde gaan steeds verlore,” sê me. Thabi Nkosi, voorsitter van die Land Bank.
World food prices have fallen for a sixth month in a row in September, UN data showed Friday, as they continued to decline since a record reached following Russia's invasion of Ukraine. The Food and Agriculture Organization said its price index, which tracks the monthly change in international prices of a basket of food commodities, averaged 136.3 points in September, a 1.1 percent drop from August. The index, however, was 5.5 percent higher than in September 2021. The monthly decline was driven by a "sharp fall" in the prices of vegetable oils, the United Nations agency said. There were also moderate decreases in the prices of sugar, meat and dairy products. The declines more than offset a rebound in cereal prices.
Die helfte van alle grond wat voortaan vir grondhervormingsdoeleindes in Suid-Afrika versprei word, sal aan vroue gaan. Dié “doelbewuste” besluit van die regering is volgens Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, geneem om veral vroue in die landbousektor te bemagtig. Dít omdat toegang tot grond tans een van die grootste struikelblokke vir vroue is om dié sektor suksesvol te betree. Volgens haar is dit ’n werklikheid dat die meeste van die sowat ’n miljoen bestaansboere in Suid-Afrika tans vroue is. Didiza sê vroue se deelname aan die kommersiële boerderysektor is egter baie laag en dat dit verander moet word. “Dit is die rede waarom ons besluit het dat ons spesifiek op vroue in die landbou- en landbouverwerkingsbedryf moet fokus.” Toegang tot grond bly volgens haar die grootste knelpunt vir vroue om die landbousektor te betree.
Landbou in Mpumalanga is onder beleg en honderde miljoene rand gaan verlore weens meestal misdaadsindikate. Boonop is drie boere in die laaste week van September op hul plase in dié provinsie vermoor. Volgens Robert Davel, uitvoerende hoof van Mpumalanga Landbou, is misdaad op plase buite beheer. Dis die wilde weste. Sindikate hou plantasiewerkers met gewere aan en steel dan kettingsae – 20 tot 30 op ’n slag. “Vee, diesel, koperkabels van spilpunte, makadamianeute, avokadopere, plantasiebome, draad, pale, insek- en onkruiddoder, mieliesaad, kunsmis . . . noem maar op, alles word gesteel. Die waarde beloop honderde miljoene rand elke jaar.” Volgens Derek Donkin, uitvoerende hoof van Subtrop en die Suid-Afrikaanse avokado-produsente-organisasie, is daar in 2021 meer as R21 miljoen se avokado’s gesteel. Dr. Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrika Agri-Inisiatief (Saai) en tot onlangs president van die Wêreldlandbou-organisasie, boer met avokado’s en sê sindikate is vir baie van die diefstal verantwoordelik.
Dis asof the hele wereld besig is om hulle waardes en tradisies te veloor- Daagliks sien en hoor ons in die media hoe mense vermoor word, en hulle ie mense se lewens neem. Suid Afrika gaan by dag agteruit- en dit lyk of daar 'n vloed van verwoesting in die mensdom gekom het. Mense het geen respek meer vir sy medemens nie- ons mens eis siek en bekommernis en alles wat om hulle gebeur is besig om hulle te verwoes- Dokter spreekkamers sit vol siek mense wat nog verder vererger met al die "drugs" wat vir hulle voorgeskryf word deur die mediese Pharma van die wereld, om die mense kalm te hou en hulle simptome te beheer. Ons landbouers spook elke dag op oorlewing met alles wat net duurder word. Ons regering bestaan net in naam en kollekteer net maandeliks hulle salaris. Onproduktief en eenvoudig net nie in staat om te regeer nie- Dit lyk of die Kaders nog nie besef dat hulle ons land Suid Afrika verwoes het nie. Dit lyk of almal net eenvoudig besig is om "greedy" te raak en net wil gryp en vat. Radio- Televisie en sosiale media is vol van hierdie negatiewe politieke nuus- en niemand in regering steur hulle hieraan nie. Daar is baie goeie dinge wat nog in Suid Afrika gebeur.
Suid Afrika se inwoners is te veel - kinders word links en regs gemaak sonder enige verantwoordelikheid- die ergste is dat dit nou skoolkinders is wat geboorte gee. Dis was lankal tyd dat die regering en sy meelopers dit oorweeg om geboortebeperkings in te stel. Die wereld is ook oorbevolk en miljoene kinders hardloop oral rond sonder enige opvoeding en werklike familie waardes. Afrika is oor bevolk en dit plaas 'n enorme druk op voedselsekerheid. Die ander probleem is dat hier te veel jong mense is wat nie enigsins produktief is en glad nie kan oorleef sonder die staat se skenkings nie. Ons het te veel mense wat werkloos en alles wat voorkom vernietig en geen respek het vir enige mense lewens nie. As jy niks het nie- het jy niks om te verloor nie.
Dit gaan nie meer lank wees voor hierdie kookpot gaan oorkook by ons landbouers wat daagliks besteel en vermoor word nie- Die regering doen absoluut niks hieraan nie. Wees verseker dat ons landbouers en elke opgevoede Suid Afrikaner eerlik genoeg gehad het van hierdie wetteloosheid en anargie wat nie einde kry nie. Reg gaan in eie hande geneem word en dit gaan nie mooi wees nie
Besoek ons eie EKSKLUSIEWE EIENDOM afdeling - Die plase wat hier bemark word is absoluut eksklusief en jy kry dit nie op die oop mark beskikbaar nie- Blaai gerus deur die lys wat weekliks opdateer word .
Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards -
Hollard is proud to sponsor the Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards.
The Agricultural sector is critical in helping create a better future for all South Africans and the purpose of this competition is to encourage accurate storytelling and relaying of information within this sector. The competition seeks to create a platform where students of agriculture or journalism can publish their work and get a taste for communicating to the public and industry stakeholders and stand the chance to win some nice cash prizes.There are two sections to the competition, one for journalism students and another for students of agricultural disciplines. The latter includes scientists and economists.The competition closes at the end of October 2022 and the winners will be announced at an event held at the historical Villa Arcadia in Parktown in November. Villa Arcadia is the home of Hollard and we look forward to presenting this event at this special place.
Use this LINK to submit your Article
Wat gaan gebeur die dag as Internasionale Internet verbindings totaal en al ineenstort-
Our daily users are real Professional Commercial Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. - Our Advertisers are leaders in their field with a professional way in marketing and delivering their services to Farmers and their families. We only post Professional Articles in script, Video and Audio. Independent, Informed and in Tune. We know what farming is all about.
From our International NEWS DESK.
News stories on AGRI NEWS NET
Namibië se dieregesondheidstatus bly in die nuus, veral met uitdagings wat onlangs met bek-en-klouseer in die buurland ervaar is. Volgens die voorsitter van die Lewendehawe Produsente-organisasie, Thinus Pretorius bly dié status ‘n krities belangrike faktor vir die veebedryf en verskeie uitdagings word in hierdie verband beleef.
Suid-Afrika het tans 146 uitbrekings van bek-en-klouseer in die voormalige vrye sone, bestaande uit drie uitbrekingvoorvalle, volgens die direktoraat dieregesondheid van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Die uitbrekings het ‘n uitwerking op Limpopo, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, die Vrystaat en Kwazulu-Natal.
Suid Afrika se landbouminister, Thoko Didiza, het die verbod op die beweging van beeste in die Vrystaat opgehef. Die minister het die verbod, wat ingestel is ná ‘n uitbreking van bek-en-klouseer, verlede maand opgehef behalwe in Limpopo, KwaZulu-Natal en die Vrystaat.
BerriesZA het verskeie ministers, asook Transnet se bestuur versoek om dringend by die voortslepende staking by hawens in te gryp.Mnr. Justin Mudge, voorsitter van BerriesZA, sê die tydsberekening van dié staking, waarvoor daar nog geen einde in sig is nie, kon nie slegter gewees het aangesien dit tans die bessiebedryf se besigste tyd van die uitvoerseisoen is.
Agriculture is a highly climate-sensitive industry, and as climate change intensifies causing changes in climate patterns and more severe climate events, like floods or extended periods of dry spells during critical growth phases of crop production, farmers must contend with increased production risk affecting the outcome of yields and, a threat to the sustainability of their operations.
Die adjunkpresident, David Mabuza, sê die regering wil gemeenskappe help om die grond van die Ingonyama-trust beter te benut. Die trust is voor die 1994-verkiesing gestig, om gemeenskaplike grond onder tradisionele Zoeloe-leierskap te administreer. Volgens Mabuza het hy die kwessie vroeër die week met die nuwe Zoeloe-koning, Misuzulu Zwelithini, bespreek..
‘n Wurm kan ons moontlik red van ons plastiek-hel op aarde. Ensieme in die speeksel van die was-wurm kan die tyd versnel wat dit neem vir poliëtileen om af te breek. Internasionale media berig dit kan die antwoord wees op die probleem van plastiek-besoedeling. Spaanse navorsers het gevind dat chemikalieë in die speeksel van die was-wurm die slytasie-bestande materiaal, poliëtileen, afbreek.
South Africa’s maize harvests may be coming later than usual, but there will be enough to meet local demand, even if it comes at a high cost for consumers on the back of steep input costs.
The deterioration of Transnet's capacity in rail and ports has cost the mining industry R50 billion in lost opportunities in 2022 alone, says the Minerals Council. The poor performance of rail, which is well below targets, cost bulk mineral exporters R35 billion in lost revenue in 2021.
Watersheds are one of the biggest ways that we replace and replenish our water supplies. Put simply, watersheds are all over the place. Look at the ground below your feet, you’re standing on a watershed designed to collect the falling rain and drain it to a common outlet.
The Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP) has published its food inflation brief, highlighting the food items that have recorded the biggest price hikes in South Africa. The BFAP brief provides an overview of food inflation dynamics, its associated causes, and the cost of basic healthy eating each month.
Dit is die eerste keer in jare dat ons nie die Richtersveld in die Noord-Kaap gedurende ’n skoolvakansie besoek nie. Die dorre woestyn met die groen lint van die Oranjerivier wat daardeur vloei, is ’n bestemming wat eerstens wonderlike natuurskoon bied, maar ook ander beduidende voordele inhou. Eerstens is daar geen selfoonopvangs nie, wat ’n mens ontneem van die versoeking om te werk.
AGRI NEWS NET- Summary of the Week News -18th September 2022
A new study by Li et al. 2022 (The Crop Journal) profiled the transcriptomes of more than 7000 cells derived from root tips of maize seedlings grown on media with or without nitrate. Researchers compared the single-cell transcriptome profiles of each cell type between the nitrate+ and nitrate- data sets.
South Africa’s freight and agriculture industry has warned that higher diesel prices in October will have a knock-on effect on businesses and production – while talk of oil production cuts from OPEC and Russia has raised red flags for higher prices in the coming months.
Wildstropery is een van die grootste uitdagings waarmee die Nambiese omgewingsministerie te kampe het, veral teen die renosters. Altesaam 55 renosters en twee olifante is tot dusver in Namibië gestroop. Soveel as wat renosterstropery aan die toeneem was, is daar suksesverhale.
A few months ago, the ICAC warned that people needed to buckle themselves in for what was shaping to be a bumpy ride in the 2022/23 season. Due to catastrophic flooding, Pakistan, the six largest cotton producing country in the world, is expected to see its production decline by 21% from last season to reach 1 million tons.
The Portfolio Committee on Agriculture, Land Reform and Rural Development has called for written submissions on the Agricultural Product Standards Amendment Bill. Comments had to be submitted on or before 30 September 2022. The Agricultural Product Standards Act provides for control over the sale and export of certain agricultural products.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week-
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
PODCAST of the WEEK More PODCASTS
Lekker tegnologie
#Precision #Agriculture #Technology #Autonomous #Agriculture #robots #farming #systems #IoT #CanBus #ISObus #Electrohydraulics #Allsytem #robotic #agtech https://t.co/nF6VDaBvk4
— RoboticFarming (@robotic_farming) October 7, 2022
So word ons aarde verwoes
Just look at this fire 🔥#CrimeanBridge pic.twitter.com/iOgGxcfUON
— Kira Rudik (@kiraincongress) October 8, 2022
Reported footage of the moment of the explosion. Lots of speculation circulating about the cause — from a squad of Ukrainian sappers or a missile, or a truck bomb. Whatever the case, a blow to Russia - psychologically and logistically. pic.twitter.com/mzwBCP0ygH
— Nolan Peterson (@nolanwpeterson) October 8, 2022
Dis nou 'n lekker groot gemors
Central Banks and the economy in 2022, visualized: pic.twitter.com/LcceaI2U7p
— unusual_whales (@unusual_whales) October 8, 2022
As jy swaar en dom is
Ohhh shit. Ouch… https://t.co/BQ2G1Y9vHg
— Sale Barn Trash and Certified Slapdick (@gdi_ag) October 8, 2022