Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
As ervaring in Suid-Afrika ons een ding oor hulpbronne geleer het, is dit dat om meer geld na ’n krisis te gooi nie noodwendig die oplossing is nie. Meer geld in die staat se hande beteken meer korrupsie en magsmisbruik. Die probleem is nie bloot hulpbronne nie, dit is onbeholpenheid, gebrek aan politieke wil en ’n misdaadkultuur wat selfs binne-in die polisie posgevat het. Planne word nie uitgevoer nie, misdaadverskynsels soos plaasmoorde word ontken, veroordeelde misdadigers in die polisie word nie ontslaan nie en politici gebruik eerder privaat sekuriteit om hulleself veilig te hou. Trouens daar is nou meer privaat sekuriteitsbeamptes in Suid-Afrika as die polisie en die weermag saam. Mens sou dink dat daar meer as genoeg rede vir die Minister van Polisie is om nederig en verleë te wees, maar die hoop beskaam.
Die stygende brandstofprys laat inflasie styg. Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, verwag dat die inflasiekoers binnekort tot minstens 7.5% sal styg. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal geen keuse hê nie as om die rentekoers met ’n verdere 50 basispunte te verhoog, sê Roodt. Enoch Godongwana, minister van finansies, het vroeër besef die skrif is aan die muur. Nog voor die brandstofprys in die binneland meer as R20 per liter was, het dié minister in Desember verlede jaar beloof om die brandstofpryssamestelling te hersien. Godongwana het in sy 2022/2023-begrotingsrede aangekondig daar sal geen verhogings in die brandstofbelasting en -heffings wees in die huidige finansiële jaar nie. Dít en sy ambisieuse pogings om skuld te verminder en ekonomiese groei te stimuleer, is tot niet ná Maart se brandstofprysstyging. Tóé het ekonome voorspel brandstof sal voor einde 2022 R40 per liter kos.
Heelwat meer tweedegraadse wit- en geelmielies as gewoonlik word tans by koöperasies en handelaars gelewer, en dit gee boere, koöperasies, handelaars én meulenaars slapelose nagte. Volgens kenners lyk dit nie net of die 2022-’23-produksieseisoen minder mielies gaan lewer as vorige seisoene nie maar ook minder eerstegraadse wit- en geelmielies (WM1 en YM1) en meer tweedegraadse mielies (WM2 en YM2) vergeleke met vorige seisoene. Dit lyk of veral witmielies ’n probleem skep. Dit gebeur gewoonlik in 'n jaar as dit so baie reen as die mielies reeds verder gevorderd is met kopvorming.
Daar is baie nuwe dinge wat eerdaags deel gaan word van ons media. Verlede maand het ons die hoogste besoekergetalle gehad sedert die ontstaan van die gewilde media wat wereldwyd gelees word. Geen media in Landbou gee jou soveel nuus op 'n daaglikse basis nie. Ons nuus is opboudend en altyd op tyd.
Dit het mode geword om herkouerdiere en diëte wat diereproteïen insluit, die skuld te gee vir die meeste kweekhuisgasvrystellings en klimaatsverandering, maar navorsers in ekstensiewe veegebiede sê dis darem nie só eenvoudig nie. ’n Verslag wat bekend gestel is, waarsku dat foutiewe aannames wat op intensiewe en industriële veeboerdery gebaseer is, die prentjie van herkouers as klimaatbooswigte skeeftrek.Voorstanders van die sogenoemde proteïenoorgang wil hê dat die mensdom na ’n plantgebaseerde dieet oorskakel, terwyl ander wil hê meer van die grond wat vir veeweiding gebruik word, moet eerder aan bewaring, die vestiging van wild of bosbou toegewy word. Niemand gaan die mense ontneem daarvan om rooivleis te eet nie. Die probleem is dat Pharma nog steeds die oorgrote deel van die samelewing beheer en dat mense nog steeds dink dat rooivleis sleg is vir jou omdat Pharma en sy meelopers jou heeldag daarvan vertel.
Nederlandse boere is steeds woedend oor die besluit dat stikstofproduksie in sommige gebiede met tot 70% verminder moet word. Betogende boere het weer, soos verlede week, hoofroetes versper, maar het dié keer ook verspreidingsentrums van supermarkte begin versper. Die polisie moes ingryp om versperrings op die A1-, A73-, A67-, A6- en A28-snelweë te verwyder, wat groot verkeersopeenhopings veroorsaak het. Op sommige plekke was die pad heeltemal gesluit. Betogers het ook na die uitsaaisentrum in Hilversum opgeruk en een van die toegangsweë versper. Die NOS berig dat ander toegangsroetes steeds oop was en dat geen uitsaaidienste geraak is nie. Dit is egter verspreidingsentrums van supermarkte wat die afgelope week deurgeloop het, met betogende boere wat gekeer het dat vragmotors die verspreidingsentrums kon bereik. Veral die supermarkgroep Jumbo is erg geraak en dit het al plek-plek tot leë rakke gelei.
Wees maar versigtig vir 'n paar nuwe skemas wat vir jou aandele gee in beeste en ander landbou middelle. Dit klink altyd te goed om waar te wees.
Dit reen heerlik oor groot dele van die Wes Kaap vanoggend. die reen gaan verder uitbrei na die Oos kaap.
News stories on AGRI NEWS NET
The agave plant, used to make tequila, could be established as an environmentally friendly solution to a transport fuel shortage and the efficient, low-water process could also help produce ethanol for hand sanitiser, which is in high demand during the COVID-19 pandemic.
’n Namibiese landboukenner stem saam met die Namibiese minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah dat landbou geïdentifiseer is as ‘n belangrike ekonomiese sektor waarop Namibië moet fokus sodat dit beleggers kan lok om voedselsekerheid te verseker.
Die staat val uitmekaar. Burgers kry nie die dienste waarvoor hulle belastinggeld betaal nie. Niemand voel meer veilig nie. Onstabiliteit broei net onder die oppervlak. Daar is ’n oorweldigende verlamming in politieke leierskap.
More than half of the European population support legalization of adult use of cannabis and around 30% of them are interested in purchasing it, according to polling data by industry consultants on Thursday.
The Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) on July 4 announced that it has launched a new $17 million project to help Ukrainian farmers save the upcoming harvest in July and August while ensuring export of critical agricultural goods to international markets.
The growing use of nitrogen fertilisers in food production worldwide is increasing concentrations of nitrous oxide in the atmosphere. This greenhouse gas is 300 times more potent than carbon dioxide and remains in the atmosphere longer than a human lifetime.
Rusland is glo bereid om met Oekraïne en Turkye te onderhandel oor die graankrisis. Die minister van Buitelandse Sake van Rusland, Sergei Lavrov het dit aan joernaliste gesê waar hy die G20-beraad in Bali in Indonesië bywoon. Lavrov kon egter nie sê wanneer sulke samesprekings gehou gaan word nie.
‘n Zimbabwiese ekonoom reageer op die kommer van die Konfederasie van Zimbabwiese Nywerhede wat sê die land se valuta loop die risiko om verwerp te word as weghol-inflasie nie gestuit word nie. Dit volg nadat beleids-ingrypings oor die afgelope ses maande nie daarin kon slaag om die land se plaaslike geldeenheid te beskerm nie.
AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 03 Julie 2022
Agriculture is a highly climate-sensitive industry, and as climate change intensifies causing changes in climate patterns and more severe climate events, like floods or extended periods of dry spells during critical growth phases of crop production, farmers must contend with increased production risk affecting the outcome of yields and, a threat to the sustainability of their operations.
The most hotly anticipated release for us South Africans over the past few months is arguably the 2023 VW Amarok. Not because we are a bakkie-crazed country but because this new model will be produced locally too.
Suid Afrikaners in geheel het genoeg gehad van Bheki Cele and minister van Polisie. Die Kaders is so inmekaar ingevleg dat dit baie moelik gaan wees vir die edelagbare President om ontslae te raak van Cele- Ongelukkig weet hulle te veel van mekaar se doen en late en gaan dit dalk te veel ander nuus na vore bring. Dis nou soos om mekaar aan die kort hare vas te hou.
To read all the articles visit www.agrinewsnet.co.za
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
PODCAST of the WEEK More POSDCAST
So staan boere saam in Nederland
Drone-compilatie met blokkades van knooppunten en distributiecentra door boeren. Samengesteld door @AnonymeCitoyen #boerenprotest pic.twitter.com/uNyLNzFUKP
— GeenStijl (@geenstijl) July 4, 2022
Boere van Nederland
Still no real main stream media coverage of the farming protests in Europe? Can anyone answer the question or tag someone in this video who can answer . pic.twitter.com/tEEoAYPzAx
— Gareth Wyn Jones (@1GarethWynJones) July 9, 2022
Nuwe Tegnologie
Farm Tech
— MOTAT (@MOTAT_NZ) July 8, 2022
Watch this video highlighting innovative farming technology from the past, captured by photojournalist and famed editor of the "New Zealand Farmer" Ron Vine. pic.twitter.com/UI3sWJPEzc
Dit gebeur as daar nie boere is nie-
The Netherlands 🇳🇱
— James Melville (@JamesMelville) July 9, 2022
The food supply shortage in supermarkets. The Netherlands is the second-largest exporter of agriculture in the world. The farmer’s protest and blockade has huge repercussions for the global food supply chain.
No farmers, no food.pic.twitter.com/aB9HSGrpO6
Jy het so Kraai nodig
I need this bird to survive the bear market💸 pic.twitter.com/akTivZ5FNr
— nftbadger (@nftbadger) July 9, 2022