Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Eskom se werkers wat nou wil staak is absoluut selfsugtig en dwaas en dink glad nie aan die implikasies van hulle dade nie. Dis lankal tyd dat mense wat wil werk en wat kan werk en nie gedryf en beheer word deur unies aangestel word om Suid Afrika se energie krises help op te los- Ons het puik mense aan die stuur soos Andre de Ruyter wat uitsekend doen in baie moeilike omstandighede- hy en sy span sal Eskom regruk - Betogings op paaie van kragstasies verhoed dat elektrisiteit volhoubaar gelewer kan word. Eskom het sy werknemers gevra om terug te keer na hul poste om te help om kragvoorsiening voort te sit.
Sterk kritiek teenoor die verval van Suid-Afrika is deur die voorsitter van die Landbousakekamer (Agbiz) tydens sy kongres by Sun City uitgespreek. Francois Strydom Hoof uitvoerende Hoof van Sen Wes het dit onomwonde gestel dat die landbou boonop siek en sat is om nie gerespekteer te word nie, terwyl dié sakesektor steeds hul kant bring. Sy boodskap teenoor landbouondernemings was steeds 'n oproep om alles in te sit om van Suid-Afrika 'n sukses te maak.“Dit is nou 'n baie belangrike tyd in Suid-Afrika, ná die pandemie en te midde van 'n oorlogkrisis waarin ons 'n geweldige agterstand in ons voorsieningskettings ervaar. Vir alle praktiese doeleindes is ons ekonomie, infrastruktuur en staatsinstansies deur korrupsie en onbevoegdheid vernietig en dit word daadwerklik aan ons lywe gevoel.“Dit was wel die private sektor wat Suid-Afrika deur hierdie moeilike tyd dra.”Sy bemoedigende boodskap was dat daar wel 'n lig in die tonnel is. “Ons het sterker geword en dit is veral die landbou wat ver bo sy vermoë gefunksioneer het
Mielieboere is bekommerd oor hul inkomste nadat dit aan die lig gekom het dat die verhandeling van groot hoeveelhede laergraadse mielies dié seisoen ’n probleem kan wees. Ons span is al twee weke ingelig dat die kwaliteit van die mielies nie baie goed is nie... en dit het nou aan die lig gekom dat dit oral in die land voorkom. Hoewel die stroopproses nog nie teen maksimum tempo plaasvind nie, wil dit voorkom asof daar hierdie seisoen baie meer laergraadse mielies gaan wees as vorige seisoene en dit is ’n landwye probleem vir die hele graanwaardeketting. Almal, van produsent tot verhandelaar en meulenaar, gaan hierdeur getref word.” Dit het sekerlik te doen met die goort hoeveelhied reen wat laat in die seisoen voorgekom het.
The once proud campus POTCHEFSTROOM COLLEGE OF AGRICULTURE (Pampoenboere) became another shameful monument for government’s inept, mismanagement and neglect of infrastructure. The buildings of the college are dilapidated and falling apart due to no maintenance work being done. The dilapidation is causing further structural damage to be done as rain and wind batter the buildings. Moreover, this is adversely affecting the students of the college’s ability to receiving their education. There are various water leakages from taps, toilets and basins, leading to further damage and water being wasted. The buildings, pavements and structures are overgrown with foliage. Various of the buildings at the college our of historical significance and some are classified as historical monuments. Despite this, the buildings are abandoned and decaying. That the college premises is littered with rubbish and rubble. That the animals/livestock of the college are severely malnourished, uncared for, and consequently abused. SAAI have decided to take action.
Drie ernstige ekonomiese uitdagings is besig om vrese vir ‘n globale resessie te laat toeneem. Stygende inflasie, die oorlog in Oekraïne en die gevolge van die Covid-pandemie, veral China se gesukkel om die siekte daar onder beheer te kry, is besig om ‘n perfekte ekonomiese storm wêreldwyd te veroorsaak. Vir Suid-Afrika as ‘n brose ontwikkelende land is daar geleenthede, maar veral groot risiko’s sou die huidige globale ekonomiese probleme verdiep. Verlede week se aankondiging deur die Federale Reserweraad in Amerika dat uitleenkoerse met 0,75%, die meeste in byna drie dekades, verhoog word, het tot ‘n skerp afname in aandelemarkte gelei. Die S&P 500-indeks van aandele het vanjaar reeds met 25% gedaal. Volgens ‘n peiling van die gesaghebbende Wall Street Journal voorspel meer ekonome nou ‘n resessie in die VSA as kort voor die finansiële krisis wat in 2007 uitgebreek het. Amerikaanse verbruikers verwag ook dat pryse nog vir lank kan aanhou styg en die meeste Amerikaners maak reeds planne om hulle eie besteding te verminder. Die daling in aandelepryse in die VSA oor die eerste vyf maande van 2022 was die skerpste daling oor dieselfde periode vir die afgelope ses dekades. Ook kripto-geldeenhede soos Bitcoin se waarde het verlede week verder getuimel. Die Nasionale Bank van Switserland se aankondiging verlede week dat hulle uitleenkoers ook verhoog word, het wêreldwyd ekonome verras en dui op duidelike kommer in Switserland oor die invloed van stygende pryse op die Switserse ekonomie. Die Bank van Engeland het ook verlede week rentekoerse vir ‘n vyfde keer verhoog.
Met rentekoerse wat in lande regoor die wêreld styg soos wat sentrale banke probeer om inflasie onder beheer te bring, neem die kanse op ‘n globale resessie ook toe. Ekonome in die VSA voorspel dat stygende pryse en hoër uitleenkoerse tot ‘n resessie teen die einde van die jaar in dié land kan lei. Inflasie, stygende rentekoerse en die moontlikheid van ‘n resessie is egter ook in baie ander lande ‘n groeiende moontlikheid. Verbruikerspryse het vanjaar reeds wêreldwyd met meer as 9%, die hoogste sedert die 1980’s gestyg. Die oorlog in Oekraïne het reeds ‘n globale tekort aan verskeie natuurlike hulpbronne en voedsel veroorsaak. Dit lyk toenemend of die oorlog nog lank, selfs jare, kan voortduur wat hierdie tekorte verder gaan vererger en die huidige hoë kommoditeitspryse in stand sal hou of selfs nog laat styg. Stygende inflasie en ‘n resessie in lande soos die VSA, China, Brittanje en Duitsland hou egter heelwat meer risiko’s vir Suid-Afrika in. Dit is noodsaaklik dat Suid-Afrikaners die risiko’s van ‘n moontlike globale resessie nou reeds begin verreken.
Dit was al lankal tyd dat ons weer begin beheer neem van Suid Afrika - Die ANC en sy meelopers kon in byna 28 jaar nog niks verrig nie behalwe as om alles wat dewerk het tot in die grond te bestuur en leeg te steel. Wees verseker dat daar in die komende weke baie dinge aan die lig gaan kom van nog meer diefstal, korrupsie en allerhande ander onderduimse gebeurtenisse. Die sogenaamde groot manne gaan mekaar begin uithaal en monie verbaas wees as 'n paar dalk nie meer die lig gaan aanskou nie.
Reen het oor groot dele van die land uitgesak die afgelope 48 uur. Koringboere is baie bly oor die reen. Lande is nat en boere sukkel om stropers in die lande te kry.
Dis alweer die einde van die maand en die helfte van die jaar 2022.
News stories on AGRI NEWS NET
The new Agriculture and Agro-Processing Master Plan (AAMP) – recently entered into by various roleplayers in the agricultural sector – is a positive step for South Africa’s livestock sector. However, it should incorporate a robust biosecurity and traceability plan for growth to be sustainable.
Duisende sal sonder werk sit wanneer Ashton se ekonomiese dryfveer, Tiger Brands se Langeberg- en Ashton-vrugtefabriek, sluitTiger Brands het aangekondig dat dit 'n konsultasieproses begin het om Langeberg & Ashton Foods te sluit, nadat dit nie daarin kon slaag om 'n koper vir die besigheid te kry nie.
Die sogenaamde Sino-Afrika samewerkingooreenkoms vir 2022 tot 2025 maak melding van China se samewerking met Afrika om wildmisdaad te bekamp. Die vasteland het saam met China ooreengekom om bewustheid te skep en kapasiteit by owerhede in verband met bewaring te versterk. Teen-smokkelary inisiatiewe is ook bespreek.
Een van die grootste bekommernisse globaal, is waar en hoe die wêreld se bevolking teen 2050 en daarna gevoed gaan word te midde van talle uitdagings. Die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie het ‘n verslag vrygestel, naamlik: “The future of food and agriculture – alternative pathways to 2050” waarin verskeie alternatiewe maniere geïdentifiseer is oor hoe om die bogenoemde kwessie aan te pak.
Ekonomiese sabotasie: Interdik teen staking by Eskom toegestaan -Eskom het 'n interdik verkry om die onwettige staking by nege van sy kragstasies stop te sit.'n Protesaksie het veroorsaak dat die kragmaatskappy gedwing is om fase 4-beurtkrag tot Sondag in te stel.
Gronddegradasie is ’n baie belangrike faktor wat die volgehoue produksie van gesonde en veilige voedsel vir die mensdom oor die lang termyn bedreig. Produsente behoort boerderypraktyke daarop in te stel dat die degradasie van grondeienskappe verminder word. Volhoubare grondgebruik fokus op die gelyktydige bestuur van fisieke, chemiese en biologiese degradasiefaktore
If we want to feed ten-billion people by 2050, in a world beset by rising temperatures and scarcer water supplies, we will need to dramatically change the way we produce food. Increased public investment in technologies like genetic engineering is a vital piece of that, according to a report published Wednesday by the World Resources Institute
Die Suid-Afrikaanse kabinet het die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se publikasie van ‘n konsep-strategie goedgekeur om Suid-Afrika se wildsvleismark te reguleer. Die plan beoog om die sektor vir voedselsekerheid en werkskepping te versterk.
Mielieboere is bekommerd oor hul inkomste nadat dit aan die lig gekom het dat die verhandeling van groot hoeveelhede laergraadse mielies dié seisoen ’n probleem kan wees. ’n Memorandom rondom die verhandeling van WM 2-, WM 3-, YM 2- en YM 3-mielies is gister (23 Junie) deur NWK aan graanprodusente en silobestuurders gestuur
Brazilian farmers had harvested around 35% of the 2022 coffee crop by June 21, a slower pace compared to last year and the historical average for this time of the year, consultancy Safras & Mercado said on Thursday.
Katoenpryse in terme van lang termyn gemiddelde is op ‘n hoogtepunt. Dit kan toegeskryf word aan verskeie faktore, waaronder die ongunstige klimaatstoestande in van die wêreld se grootste katoenproduserende lande en laer oordragvoorraadvlakke.
Precision planting improved grain yield by 18% or 22% in faba bean. Significant increases of 10% (lupin) and 14% (lentil) were also measured. The results for canola and pulses indicated that despite variable effects on establishment, precision planting resulted in yields equivalent to or higher than those achieved with conventional sowing.
Sterk kritiek teenoor die verval van Suid-Afrika is deur die voorsitter van die Landbousakekamer (Agbiz) tydens sy kongres by Sun City uitgespreek. Francois Strydom Hoof uitvoerende Hoof van Sen Wes het dit onomwonde gestel dat die landbou boonop siek en sat is om nie gerespekteer te word nie, terwyl dié sakesektor steeds hul kant bring.
Volgende week dié tyd sal Suid-Afrikaners finaal weet hoeveel pyn hulle by die petrolpomp kan verwag wanneer brandstofpryse vir Julie op Woensdag 6 Julie aangepas word. Met net ’n week oor is die vooruitsig steeds – soos dit nou al vier weke lank is – dat petrol én diesel met tussen R2 en R3 per liter duurder gaan word, wat ’n liter brandstof op net-net onder R27 per liter te staan sal bring.
The most important soil health indicators are soil organic matter and soil organic carbon, soil pH, bulk density, soil biology, cation exchange capacity, available water capacity, soil texture, soil porosity, soil aggregate stability and hydraulic conductivity.
Die samewerking tussen die mynwese en die staat om infrastruktuurprojekte aan te pak, kan as voorbeeld dien vir die landbou vir soortgelyke projekte.Só het dr. Kgosientsho Ramokgopa, hoof van die kantoor vir belegging en infrastruktuur in die presidensie, gesê op Agbiz se kongres by Sun City in Noordwes.
Agbiz members supply more than 70% of South Africa’s food, feed, fiber and livestock products and export more than R12 billion of agricultural exports.” - Francois Strydom, Chairperson: -80% of goods in SA is transported by road, 20% by rail. We want to flip this equation. - Dr Kgosientsho Ramokgopa of the Presidensy
South Africa’s friendship with Russia bodes badly for a future driven by long-term Western-sourced investments, and more towards one defined by a party-state developmental model, favouring party security and privilege over the national interest — or at least as the national interest.
Headline inflation quickened to 6.5% year-on-year (y/y) in May 2022 from 5.9% in April underpinned by the surprise acceleration in food and non-alcoholic beverages, including increases in housing and utilities; transport; and miscellaneous goods and services.
Die Namibiese Produsente Prys-indeks vir die vervaardiging van mout en moutdranke soos bier, het gedurende die eerste kwartaal van 2022 tot 131,2 basispunte toegeneem, 6,4 basispunte meer as die 124,8 basispunte wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2021 aangeteken is.
For several months now, winegrowers have been faced with unprecedented increases in the cost of raw materials. According to a survey carried out by the Loir-et-Cher chamber of agriculture last April among winegrowers in the Centre-Loire Valley area and two distributors in Loir-et-Cher
Om die werkinge van die Pecan bedryf te verstaan, is ‘n intensiewe begrip van die mark noodsaaklik, in die besonder die verskillende pekanprodukte wat uitgevoer word.
To read all the articles visit www.agrinewsnet.co.za
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
PODCAST of the WEEK More POSDCAST
Amerika se landbouers
Farmers know who's responsible for the hardships they currently face, but they never fail to tackle a challenge head on.
— House Ag GOP (@HouseAgGOP) June 23, 2022
This is #RuralAmerica at its finest.
"We're going to do everything we can to hang on until the situation improves. The current model is not sustainable." pic.twitter.com/uq9UOj72Qu
So help ons mekaar
Giraffe removes branch stuck on gazelle's head...🦌🦒💪 pic.twitter.com/mNT5yNXf18
— 𝕐o̴g̴ (@Yoda4ever) June 24, 2022
As 'n man 'n man is -
Massive silverback gorilla blocks a road so his family can cross safely.
— Wonder of Science (@wonderofscience) June 24, 2022
Credit: BBC Earthpic.twitter.com/A8h8XqQRLY
Die mensdom raak vervelig en "banaal"
Thousands of residents in northern Spain's A Coruna gathered at Orzan and Riazor beaches to celebrate the San Juan festival, which included building bonfires and jumping over them pic.twitter.com/cTQenjWgM4
— Reuters (@Reuters) June 25, 2022