AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 28th November 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year-

This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Voorwoord tot vandag se Nuus op AGRI NEWS NET

Die regerings van Europa en die Britse eilande was baie vinnig om hulle grense toe te maak vir Suid Afrika en ander  buurlande in Afrika- en so het al die ander lande gevolg - maar soos dit al die afgelope jaar bewys is, sal  die sogenaamde nuwe variant wat beplan was vir Kersfees sy voete sommer baie vinnig in die lande ook sit en die virus is alreeds Vrydag in Belgie en ander lande gewaar. Die departement van Buitelandse Sake en Internasionale Betrekkinge sê dit blyk dat Suid-Afrika gestraf word vir sy eerlikheid omdat hy die nuwe coronavirusvariant – Omikron – by die Wêreldgesondheidsorganisasie aangemeld het. Wetenskaplikes in Suid-Afrika het die variant geïdentifiseer en hul kommer uitgespreek oor die groot aantal mutasies en dat baie daarvan kommerwekkende eienskappe het. Die WGO het dit daarna as ‘n variant van kommer geklassifiseer.

Geen inperking gaan die verspreiding van die virus keer nie. Daar is geen rede hoekom die lande so drasties moes optree nie- behalwe dat hulle nou totaal en al geen benul het van die skade wat hulle die mensdom berokken nie- gaan hulle  beslis nie meer mense van hulle vryheid ontneem nie. Die Suid-Afrikaanse minister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê ‘n verbod op interprovinsiale en internasionale reise is ‘n moontlikheid as deel van die buurland se regering se risiko-aangepaste strategie. Suid Afrikaners gaan nie hierdie besperkings weer sommer goedmoeds aanvaar nie.  Die virus het nie sy oorspong in Suid Afrika nie- Suid Afrika e mediese dokters het dit wel ontdek. 

Die wereld se mense se geduld is op met hierdie magsbeheptheid van regerings wat beheer word deur die mediesie wereld en sy eienaars.

Daar gaan nog weke verloop voordat daar enigsins meer inligting is omtrent die sogenaamde nuwe virus wat alreeds 'n naam het.  Die bestaande entstof moet nou eers getoets word op die nuwe variant.

Skade is reeds aangerig deur hierdie  magsbehepte regerings amptenare in verskeie lande.  Biljoene rande/dollars/ponde/euros se besigheid gaan verlore gaan en besighede gaan finaal tot niet gaan.

Ons wynboere moet elke keer die spit afbyt omdat sekere Suid Afrikanders nie hulle perke ken as dit kom by drankgebruik nie. Hierdie boere en ondernemings het ook genoeg gehad van die regering se magsbeheer. Duisende mense uit Europe en ander lande is oppad na Afrika en Suid Afrika en die wereld het sy grense gesluit vir Suid Afrika - Ons toerisme gaan hierdie belaglike onverantwoordelike optrede voel. 

Die ANC regering het nie meer mag nie en dit gaan baie moeilik wees om Suid Afrikaners te beheer. Die wereld en sy mense het genoeg gehad van die kat en muis speletjies van mense wat glad nie verantwoordelikheid aanvaar vir hulle mags en onverantwoordelike besluite oor mense se lewens nie.  Dit gaan alles oor geld en oor mag. Hulle verdien nog elke maand hulle salarisse en het niks anders om te doen nie. 

Vir jare sien families nie meer hulle kinders en ouers in die buiteland nie nie- en weereens gaan die wereldgesondheidsorganisasies saam met hulle vrywillige  onderdanige regerings soos Suid Afrika alles doen om mense in te perk.  Dis nou tyd vir saamstaan en baklei vir ons menseregte. Ons is mense en ons wil by ons families wees. 

Die algemene media is baie gou om hierdie nuus die wereld in te stuur en momentum te gee en dit gaan alles oor geld en oor sensasie.  Ons is geregtig om nou saam te staan en nie toe telaat dat 'n handjie vol magsbepte betaalde amptenare ons beheer nie. 

Dis uiters noodsaaklik dat Suid Afrika se landbouers, leiers van Landbouorganisasies, Uitvoerende bestuurders van maatskappye , eienaars van privaat maatskappye en ander nou dringend saam kom en hierdie magsvergryp van die regering en korporatiewe werkers  oor die lewens van Suid Afrikaners en hulle besighede .  Dit gaan aanhou en aanhou as ons nie daadwerklik nou optree nie.  

The Integrated Vaal River System (IVRS) declined slightly this week, however the system is in a stable position as some of the critical dams within it continue at firm levels. Compared to last year at the same time when the system (IVRS) hovered at 57.1%, its present levels are higher at 80.6%.

Rabbits also grow and multiply very quickly. For example, it takes rabbits about 90 days to reach a production weight of 3.5kg. Furthermore, the gestation period for does is 31 days before giving birth - producing an estimated one to 10 kits.

Kenya has turned to South Africa to modernize its old railway network. Kenyan President Uhuru Kenyatta has invited South African state-owned engineering company to revamp and upgrade its railway system.

President Cyril Ramaphosa says the R131-billion offer by the US, UK, Germany and the European Union (EU), made to help South Africa transition from coal to clean energy, does not mean the country must accept any unfavourable terms.

Hael en swaar reën het oor dele van sentraal Suid-Afrika voorgekom en nog storms word voorspel. Hael en swaar reën het gister onder meer oor dele van Noordwes, Gauteng en die Vrystaat voorgekom en nog reën word voorspel.

Die verskeping van lewende vee vanaf die Oos-Kaap na die Midde-Ooste het al vir groot opskudding oor dierewelstand gesorg. Suid-Afrika sal moet besluit oor die vervoer van lewende diere, wat gereeld hoogs emosionele konfrontasie wek, sê die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

“The Johannesburg market has had between 900 and 1,500 pallets of tomatoes for a considerable period now, and when our volumes go past a thousand pallets, it puts pressure on the tomato price,” says Jan Potgieter (right), tomato agent at GROW Botha & Roodt at the City Deep municipal market.

Consumers in Italy are eating more and more avocados, which means there is a big opportunity to develop the market in future.

The Cannabis Expo that took place in Johannesburg from 18-21 November 2021, was regarded as an ideal platform for education, networking and introducing innovative products and businesses to the cannabis industry that covered the medicinal, agricultural, financial and lifestyle aspects.

Sprinkane is in drie provinsies aangemeld, naamlik die Oos-, Wes- en Noord-Kaap. In die Noord-Kaap word tot 400 swerms per dag bespuit. Jansen sê spanne is hard besig om swerms in dele van die provinsie te spuit, in 'n poging om te verhoed dat hulle na buurprovinsies trek.

If 2021 was the year the world turned the tide against the pandemic, 2022 will be dominated by the need to adjust to new realities, both in areas reshaped by the crisis (the new world of work, the future of travel) and as deeper trends reassert themselves (the rise of China, accelerating climate change).

The push to allow third-party rail freight operators onto South Africa’s rail network gained momentum this week with an endorsement from Business Unity South Africa (BUSA). BUSA is the formally recognised representative of business at the National Economic Development and Labour Council (NEDLAC)

Current market conditions offer a great opportunity for the shipping lines to review and invest in their decarbonisation goals while keeping end consumers in mind, Lars Mikael Jensen, head of global ocean network at Maersk, told delegates in his keynote address at the Xeneta Summit 2021.

The Integrated Vaal River System (IVRS) declined slightly this week, however the system is in a stable position as some of the critical dams within it continue at firm levels. Compared to last year at the same time when the system (IVRS) hovered at 57.1%, its present levels are higher at 80.6%.

Suid-Afrikaanse steenvrugte is nou in die Verenigde Koninkryk beskikbaar en kleinhandel-promosies sal toegespits wees op pruime, perskes en nektariens. Hortgro, wat Suid-Afrikaanse sagtevrugteprodusente verteenwoordiger, verwag goeie uitvoersyfers vir veral pruime en nektariens.

Unprocessed milk production for October 2021 is estimated at 341 million litres, 3,15% more than in October 2020. Cumulative unprocessed milk production for 2021 (including October) was 2 667 million litres. It indicates a negative growth of ?1,34% for the first ten months of 2021, compared to the corresponding period in 2020 (source: Milk SA; September and October 2021 are preliminary).

As South Africa grapples with ongoing blackouts because power utility Eskom's power station fleet cannot cope with demand or upkeep maintenance, the country is also faced by global pressures to reduce its carbon footprint and embrace renewable energy resources.

Grond met 2% of meer organiese koolstof word as 'vrugbaar' beskou. Suid-Afrika is 'n droë land en gronde het lae organiese koolstofvlakke (65% van gronde het koolstofvlakke van minder as 0,5%, terwyl net 4% van gronde 2% of meer organiese koolstof bevat. 46% van natuurlike koolstof in grond verlore gaan as gevolg van bewerking.

‘n Paar jaar gelede was daar voorstelle dat die Zambezi-streek die tuiste van tabakplantasies gaan word. Na jare is daar steeds nie ‘n tabakprojek in plek nie. Dudu Murorua van die United Democratic Front, UDF, het in die Nasionale Vergadering gesê wat ook al van die projek geword het, dit het ‘n platform geword vir mense om hout te steel en dit via die Walvisbaai-hawe na ander lande te verskeep.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

So bly jy fiks 

Klimaatsverandering is hier

Dis strooptyd 

So wys die manne al water aan vir dekades 

En so neem allerhande masjinerie ons werk oor

En so word Robots gebruik in Landbou

Hier is die vraag wat elkeen maar self moet beantwoord


Newsletter Subscribe

AGRI NEWS NET "LIVE" FEED