AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 8th August 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Studies by scientists have shown that soil health in South Africa is declining more and more every year. Looking at specific soil biological indicators that are linked to root health and nutrient mineralisation in around 10,000 soil samples over the past five years, it has been found that more than 70% have not had optimal soil biological life.

Die storting van gevriesde aartappelprodukte uit Europese lande soos Nederland en België het 'n nadelige impak op die plaaslike aartappelbedryf. Oorskot produkte, soos gevriesde aartappelskyfies, word lank reeds op die Suid-Afrikaanse mark gestort en pogings vanaf die plaaslike bedryf om dié storting te beveg is 'n ernstige knou toegedoen toe teenstortingstariewe nie betyds hernu is nie.

We all know, plants are the backbone of all life on Earth and are essential resource for human well-being. But the way we are constantly removing these, we are disturbing the balance of nature with the rise in greenhouse gas levels.

Numerous studies have shown that a variety of teas may boost your immune system, fight off inflammation, and even ward off cancer and heart disease. While some brews provide more health advantages than others, there's plenty of evidence that regularly drinking tea can have a lasting impact on your wellness.

New Holland Agri has presented its new flagship T7 HD tractor for the first time at a virtual press launch. New T7 HD maintains the powerful performance, exceptional agility and outstanding versatility that are the hallmark of this tractor and delivers a superior working experience with the brand-new Horizon Ultra cab and next-generation Precision Land Management (PLM) Intelligence features.

Ten spyte van die verlaagde verkoopsvolume en talle ander probleme wat varsprodukteboere in 2020 in die gesig gestaar het, het die bedryf se omset steeds gegroei. Die omset van die 19 vernaamste varsproduktemarkte in Suid-Afrika het van 2019 tot 2020 met 7% gestyg.

President Cyril Ramaphosa het ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika. Een van die grootste flaters was die aanstelling van Enoch Godongwana as nuwe minister van finansies in die plek van Tito Mboweni wat bedank het.

Hot on the heels of the August 3 news that the UAE will allow South Africans to transit in Dubai comes the news that Emirates will lay on 18 flights a week from South Africa to Dubai. The airline says by August 12 it will provide daily flights from Johannesburg (and double-daily from Johannesburg on four days of the week), four flights a week from Durban and three flights a week from Cape Town.

The El Niño-Southern Oscillation (ENSO) is currently in a neutral state and the forecast indicates that it will most likely remain in a neutral state for spring, with a likely change to a weak La Niña during early-summer. As we move towards the spring and summer season, ENSO starts playing an important role in our summer rainfall.

Op die platteland van Suid Afrika is daar letterlik honderde dorpe wat eenvoudig verval. Dit maak mense geweldig negatief oor die toekoms. En die regering is nie in staat om hierdie kwessie op te los nie. Daar is geen politieke wil nie -Baie min dinge werk in die plaaslike munsipaliteit- ons het net te veel van die mense verwag- Dis nou die gemeenskap se wie wil en regruk.

The impact of vessel delays has been identified as the largest single element causing the severe capacity shortage, driving up freight rates in the market.A recent study by Maritime Consultancy Sea-Intelligence provides a sobering assessment

Reaksie word ontvang op berigte dat die ANC en EFF nie saamstem oor Artikel 25 van die Grondwet oor onteiening sonder vergoeding nie. Die ANC se doelwit om Artikel 25 van die Grondwet te wysig sodat grondonteiening sonder vergoeding moontlik gemaak kan word, is moontlik deur die EFF in die wiele gery oor ‘n meningsverskil oor wie uiteindelik bates in opdrag sou besit.

The agricultural sector says it was taken aback by Cyril Ramaphosa’s axing of Mcebisi Skwatsha as the deputy minister of agriculture, land reform and rural development. , The president announced that Skwatsha was to be replaced by Zoleka Capa. Zoleka Capa, the new deputy minister of agriculture, land reform and rural development.

Bykans elke jaar word Suid-Afrikaners geskud deur vloedgolwe berigte oor bosbrande en veldbrande wat miljoene rande se skade aanrig. Voeg hierby die skade wat die brandstigting van groot vragmotors te weeg bring.

Volgens Francois Wilken, die president van Vrystaat Landbou (VL), is dit nie ongewoon in die SuidAfrikaanse politieke arena dat politieke partye, selfs alliansievennote, mekaar hewig oor ’n kwessie teenstaan, maar dan later besluit om kragte saam te snoer nie.

Volgens Francois Wilken, die president van Vrystaat Landbou (VL), is dit nie ongewoon in die SuidAfrikaanse politieke arena dat politieke partye, selfs alliansievennote, mekaar hewig oor ’n kwessie teenstaan, maar dan later besluit om kragte saam te snoer nie.

"The ANC government and its socialist partners have no idea how economic growth is created and will finally destroy the economy within the next 3 to 4 years," says Fanie Brink, an independent agricultural economist.

Wes-Kaapse wynlandgoed Nederburg gaan byna ‘n miljoen-rand bestee om menses aan te moedig om weer hulle gelisensieerde eetplekke te besoek. Dit is deel van ‘n veldtog om die beleërde restaurantsektor ‘n hupstoot te gee.Die bemarkingsbestuurder, Jackie Olivier, sê restaurante is onder dié wat die swaarste getref is deur die pandemie. Hulle hoop die veldtog sal mense oortuig om weer uit te eet.

Dit begin stadig maar seker warmer word oor groot dele van die land. Mielie produsente is feitlik klaar met die insameling van die mielies oes en is reeds besig met die voorbereiding van land vir die nuwe seisoen. Koring in Wes en Noord Vrystaat wat op oorle land geplant is vertoon baie mooi en besig om baie mooi te stoe.l. Reen het nie die winter oor die gebiede voor gekom gekom nie.

The ANC does not believe there will be any further requests to extend the lifespan of the Ad Hoc Committee on Land Expropriation. This comes as the deadline to complete the Bill to amend section 25 of the Constitution to allow for the expropriation of land without compensation approaches.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE -

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

John Deere van baie jare terug

Amazing restoration by my friend Dave.

Very few people know @JohnDeere sprayers like he does. I mean like less than a dozen.
#oldschool https://t.co/jPUsvIfPGq

— ᴍɪᴋᴇ ᴢᴇᴠᴇɴʙᴇʀɢᴇɴ (@MikeZevenbergen) August 2, 2021

Oliesade word skoongemaak

So word on Koffie ook nou Plastiek

Een van die mooi dae het ons 'n "coin" vir elke afdeling 

Die Italianers en hulle Pasta

Baie minder probleme met hierdie masjien.

As jy 'n jong bul is en jy word afgelaai tussen die klomp koeie- wat lankal al wag op die gebeurtenis- dan is maar skrikkerig.