Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the 278 Articles this week-,
From one of the world’s most beautiful, diverse and naturally abundant countries also originate some of the world’s tastiest grapes. The South African Table Grape Industry (SATI) today at the Jiangnonghui Fruit Wholesale market celebrated the launch of its inaugural China table grapes promotional campaign.
Production of cassava in Tanzania has from 5.9 million tons to 8.2 million tons within a period of one year between 2018 and 2019. However, despite the increase, production of the vital economic cash crop remains relatively low in the country compared to the high demand from within and outside the country, especially in China which is more than 2 million tons of dry cassava, .....
Nearly 40 percent of arable soils across England and Wales are 'degraded', according to a newly-developed soil health index developed by British scientists. The index, developed by Rothamsted Research, shows for the first time that 38% of arable soils in England and Wales are degraded. This is compared with less than 7 percent of grassland and woodland soils being given the same rating.
Soybeans (Glycine max) form part of the legume family - which is unique in that it has the ability to utilize residual soil fertility well. This legume has the ability to fix nitrogen gas (N2) from the atmosphere through a symbiotic relationship with Rhizobium bacteria (bud bacteria). Because of this unique ability, the assumption is often made that soybeans do not respond well to fertilization.
Kommersiële boere in die suide van Namibia wat aan die Kgalagadi Oorgrenspark grens, sê daar is baie groot uitdagings met wilde diere, wat luiperds en leeus insluit. Die Bevelvoerder van die Hardap-streek se Spesiale Reserwe Mag Adjunk Kommissaris Jason Hatutale het die heining teen die park onlangs besoek.
In January and February, overseas sales were down from 672,700 tonnes in 2020 to 640,400 tonnes in 2021. According to the Brazilian Association of Animal Protein (ABPA), exporters raked in US$?956.1 million, 11.7% less than in the previous year (US$?1.082 billion).
Daar word al hoe meer bewusmakingsveldtogte en 'n gesamentlike poging van die Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) en die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (UNEP) om nie slegs voedselverlies te bekamp nie, maar ook om bewustheid te kweek vir dié verlies en in terme van die omgewing te kwantifiseer.
Nuwe navorsing van die Davis Universiteit onderstreep die deurslaggewende rol wat diereproteïene in die voeding van families in ontwikkellende lande speel.Bykans 50 miljoen kinders in die wêreld ly aan vertraagde groei, ‘n toestand wat met chroniese wanvoeding verbind word en verhoed dat mense hul fisiese, geestelike en sosiale potensiaal bereik.
Die Suid-Afrikaanse organiese bedryf het 250 gesertifiseerde plase reg oor 45 000 hektaar grond, wat 0,05% van die land se totale landbou-oppervlakte uitmaak. Die plaaslike mark, asook omliggende Suider-Afrika-state, is redelik afhanklik van die organiese bedryf in Suid-Afrika. .
Suid Afrika - Vrystaat Landbou het in ’n verklaring daarop gewys dat die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, ’n week gelede in die parlement erken het dat haar amptenare sukkel om die massiewe eiendomsportefeulje van plase onder staatsbeheer te bestuur.
Growers in 2021 intend to seed more area to wheat than in 2020, though it would be the fourth-smallest all-wheat planted area since records began in 1919.All-wheat planted area was projected at 46.358 million acres, up 5% from 44.349 million acres seeded in 2020, up 1% from 46 million acres as projected by the USDA and down 1% from the average of the past five years.
Afrika mag teen 2050 soveel as 20% van diereproteïene soos beesvleis, pluimveevleis en melk moet invoer indien meer innoverende beleid nie toegepas word om aan die groeiende vraag te voorsien nie, word gewaarsku in ‘n verslag van die Wêreldbank. Die Wêreldbank beraam dat produsente van Afrika nie daartoe in staat sal wees om aan die stygende vraag na veeprodukte te voorsien nie.
Henry Ford once wisely warned that “the further we move from our land, the greater our insecurity.” Achieving food safety and security is essential and it is no secret that doing so is becoming more difficult across the board, not only in developing countries.
If we consider the numbers, the 70% of South Africans who live in urban areas occupy less than 5% of the land. As a result, land reform will always be measured against progress in the transfer of agricultural land. Of the 100-million hectares of agricultural land in SA, about 85-million are commercially farmed, and 14-million lie within “communal” farming areas.
From February 2020 to February 2021, international price (Rand terms) for Di-Ammonium Phosphate (DAP) and Urea increased by 50.9% (from R5 222.88/ton to R7 881.84/ton) and 40.8% (from R3 816.72/ton to R5 372.64/ton), respectively, while Muriate of Potash (MOP) decreased by 14.4% (from R3 465.18/ton to R2 966.76/ton).
Farmers play a crucial role feeding the world’s population. We also help maintain viable rural communities and care for much of the world’s land resources. But the challenges we face are increasing. South African farmers are doing very well in every field of farming. Farming in South Africa with no support from Government and global warming is not a easy task.
Die omgewingsgetuigskrifte van alternatiewe proteïene en plant-gebaseerde kos word toenemend deur wetenskaplikes en akademici ondersoek en tot dusver is die resultate nie baie rooskleurig nie. Sommige kundiges waarsku nou die spindokterstegnieke wat deur die fopbeesvleis-promotors ingespan word, lei die aandag weg van ware klimaatsoplossings sowel as die groot besoedelaars.
Navorsers het in eksperimente gevind dat die koronavirus soveel as agt keer vinniger deur sonlig gedeaktiveer word, as wat die huidige teoretiese modellering voorspel, wat ‘n bietjie hoop bied om die gety van die pandemie om te draai.
Gro’s US Food Price Index is at its highest level in five years, sending a worrying signal about rising food inflation. Given the outsized role of the US in global food and agriculture markets, this will reverberate across the global agricultural trade network. The Gro US Food Price Index stood at 102.92 as of April 1, 4% above the 5-year average for the month.
According to speakers at the latest monthly broadcast by the Produce Marketing Association (PMA) Southern Africa in partnership with Beanstalk Global, the South African table grape industry has been growing for some time, and that trend is expected to continue.
A new generation of tech-savvy, data-hungry young farmers have reinvented large-scale agriculture. By analyzing data gathered from sensors, tractors and satellites, today’s farmers are able to track crop health, make planting decisions and guide fertilizer use to improve the efficiency of their businesses like never before.
Climate Corporation, Bayer’s digital farming arm, has announced the commercial launch of its industry-leading digital farming platform, Climate FieldView™, in South Africa. Adopted by farmers in more than 20 countries and on more than 60 million subscribed hectares globally , this new addition marks a major milestone for the company as its first expansion onto the African continent.
NASA Harvest and CropX aim to provide U.S. farmers and industry experts with the data and information they need to improve farming sustainability by conserving resources and improving crop yields.
Australiese beesvleis mag van internasionale spyskaarte af verdwyn as beesvleisprodusente in dié land nie die pas van ‘n landswye proses om kuddes te herbou, kan versnel nie.
Researchers at a university in Italy have discovered microplastics in a large range of fresh produce items. The study - carried out at the University of Catania and published in the Environmental Research journal - discovered that apples and carrots had the highest levels of plastic particles in them.
Suid Afrika-Dwarsoor die wereld drink mense meer Koffie- en soos wat die lus toeneem kom daar al hoe meer soorte koffies op die mark en al hoe duurder. Die slim mense se koffie is nie gesond vir jou- en ander slim mense se weer drink en geniet. Koffie kos tussen R20 en R40 per koppie/houer. Die Chinese het hulle Tee opsy gestoot en drink nou meer koffie.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE at www.agrinewsnet.co.za
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar-
No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering. Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep. Met 25 jaar praktiese boerdery ondervinding weet ons wat landbou en sy mense is.
CRA Group skep gereeld nuwe geleenthede in landbou media. Ons landbou mediums Farmingportal en Agri News Net benodig die deeltydse dienste van dinamiese Video and Audio nuus aanbieder. Kennis van landbou en sy mense asook die natuurlike aanleg vir nuus en media aanbieding is 'n vereiste. As jy beskik oor die vermoee om vinnig en op jou voete te dink op jou eie kan werk onder druk en die geskikte stem en aanbiedingsvermoee het, wil ons graag van jou hoor. Ons verwag ook dat jy gemaklik sal wees voor 'n Kamera en mikrofoon . Kennis van video en audio produksie met die jongste rekenaar tegnologie sal aanbeveelbaar wees. Ons gaan jou ook die nodige opleiding gee. Stuur vir ons 'n kort video "clip" waarin jy ons meer vertel van jouself. Nie langer as 3 minute nie. Ons verkies iemand wat voltyds in die landbou betrokke is en op 'n plaas bly of op universiteit is en wat plaaslewe ken. Vlot Engels en Afrikaans sprekend lees en skryf is vereiste.Stuur video na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. -met kontak besonderhede.
Ons begin eersdaags met 'n nuwe kompetiesie- Laai vandag nog AGRI NEWS Net af op jou slimfoon- en onthou jou eie PINKODE- jy gaan dit nodig he.
Hier is so paar kort videos van die week wat on nuusspan op TWITTER raakgesien het. -
Trop Brahmane oppad veld toe in Amerika
Cool video of a Cowboy leading the Herd of #nelore cows somewhere in #Brazil🇧🇷#beef#agro doesn’t stop#OAgroNãoPara pic.twitter.com/a372INW7TR
— SLE Farms 🇧🇷 (@StaLuziaEsteio) March 30, 2021
So word vis gevang in die Kaapse water
Knak en vat weer pic.twitter.com/bObxFYbYg7
— Oom Stefan (@OomStefan) March 31, 2021
Kreatiwiteit - KYK maar self
A short break in #soybean harvesting to reveal the baby’s gender in #Brazil🇧🇷. #agro doesn’t stop#OAgroNãoPara pic.twitter.com/CMEqXRIhgf
— SLE Farms 🇧🇷 (@StaLuziaEsteio) March 31, 2021
Baie mense weet dit is Wildediere- maar dink nog steeds nie verder nie.
Night you crazy lot! Take this with you! Be safe, be kind! pic.twitter.com/8KXdJz2PyQ
— Saint Fuckery (@StFuckeryTheBad) March 31, 2021
This is LIFE-
Beautiful 😘😘😘😘 pic.twitter.com/kb3332C5Kc
— 💕💕Lovely 💕💕 (@JasmineKardde35) April 1, 2021
Ons is amper hier- dit gaan 'n fees wees.
#Autonomous tractors will revolutionize farming - Via @techinsider
— SelfDrivingCars360°.com - News & Technology Radar (@selfdriving360) April 3, 2021
Read/Add #SelfDrivingCars newshttps://t.co/bpSD60NE0w#selfdriving #driverless #robocars #cars #automotive #technology#driverlesscars #autonomouscars #autonomousvehicles pic.twitter.com/Dv4j45nvGX