‘n Samewerkingsooreenkoms tussen GWK Veilings en Wildswinkel, wat dié twee besighede se omvattende kennis van veilings kombineer, het dit moontlik gemaak om nou ‘n nuwe aanlynplatform vir veeveilings bekend te stel – een wat beloof om die bedryf op sy kop te keer, op ‘n baie goeie manier.