• Die huidige voorstel deur die Nasionale Minimumloon-kommissie om die nasionale minimumloon met 1,5% bó inflasie te verhoog moet bevraagteken word. Is dit nie SuidAfrika se eerste prioriteit om miljoene werksgeleenthede te skep en ‘n beleidsomgewing bevorderlik vir werkskepping daar te stel nie?