AGRI NEWS NET- Summary of the Week News   4 December 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News 4 December 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

-Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- New Comments

Die toenemend lakse opleiding en uiters ongedissiplineerde polisielede wat hulself aan allerhande growwe vergrype en arbitrêre optrede skuldig maak, word daardie vertroue stuk-stuk weggekalwe. Sonder die natuurlike perke wat ’n funksionerende polisiemag op ’n samelewing plaas, begin wetteloosheid die vakuum vul wat die gesaglose staat agterlaat. Vandag word daar met sulke voorbarigheid en vreesloosheid deur misdadigers opgetree, dit laat jou na jou asem snak. Van politici wat oop en bloot steel, tot die mees beskeie kabeldief wat Suid-Afrika se infrastruktuur helder oordag weggedra. En dit raak meer georganiseerd. Mafias wat nou begin saamwerk. 

General government recorded a decline in total revenue in 2020/21, mainly due to decreased tax collection. Total tax revenue dropped by R109 billion (-7,4%) from R1,47 trillion in 2019/20 to R1,36 trillion in 2020/21. Tax revenue was down across the board, with the largest decreases recorded by individual tax (down R41 billion), excise tax (down R22 billion), value-added tax (down R16 billion) and business tax (down R13 billion). Other taxes recorded a decrease of R17 billion.

Daar net twee winsgewende inkomstestrome binne Transnet. Dit is die steenkoollyn van 600 km na Richardsbaai en die ysterertslyn na Saldanha. “Twintig jaar gelede het die Global Heavy Haul Association saamgestem dat daardie twee lyne die beste spoorweë in die wêreld is wat doeltreffendheid en prys betref. Vir baie jare het die ysterertslyn ook die rekord gehou vir die langste trein in die wêreld. Die ingenieurswese wat in albei lyne ingegaan het in 1976 was absoluut fenomenaal. Die ingenieursontwikkelinge is wêreldwyd aangeprys as die beste in sy klas. Die steenkoollyn se winste is gebruik om die res van die spoorweë te kruissubsidieer, en dit het vir lank al die ander probleme help wegsteek. Maar nou kan die diep krake nie meer met geld weggewas word nie, want die steenkoollyn is nie goed genoeg opgepas nie en maak nie meer die geld wat dit in die verlede gemaak het nie. Hierdie jaar sal die steenkoollyn die laagste deurvoer hê sedert 1994,. Dit het geval van 81 miljoen ton op sy hoogtepunt tot minder as 55 miljoen ton. Dit behoort by ’n gemiddelde van 75 miljoen ton te draai, maar nou is dit 20 miljoen ton minder. Teen $350 per ton is dit ’n verlies van by die R117 biljoen. Dis katastrofies.

Plaaslike landbou is reeds jare lank onder die drie grootste uitvoerders van sitrus na die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk. Die absorbering van tegnologie en die besef van die noodsaaklikheid van innovasie was en is byna naatloos. Suid-Afrika se aansienlike voedselsekerheid is te danke aan ’n voorsienings- en waardeketting gedryf deur ’n genetiese affiniteit vir keurig bestuurde risiko’s. Die godgegewe destruktiewe realiteite is bekend: onvoorspelbare klimaats- en weerstoestande, die koste van entrepreneurskap, die onverantwoordelike bestuur van grondhervorming deur ideologiese amptenary, politieke onsekerheid, die aftakeling van logistieke infrastruktuur, uitdagings met produktiwiteit, korrupsie en misdaad. LEES MEER 

Adapting to the climate crisis is another issue that countries must grapple with. According to the Unep 2022 Adaptation Gap report, it will cost developing countries from $160-billion to $340-billion annually for adaptation measures by 2030, and up to $565-billion by 2050 if climate change continues unabated. At COP27, there was some progress on adaptation, with governments agreeing on the way forward on the Global Goal On Adaptation and with talks scheduled to be concluded at COP28, to be held in the United Arab Emirates next year. Further, more than $230-million in new pledges were made to the Adaptation Fund to help vulnerable communities adapt to climate change. 

Teenstand teen voorstelle dat die wêreld moet ophou om vleis te eet en na plantgebaseerde voedsel hoort om te skakel, is uitgespreek deur dr. Theo de Jager, voormalige president van die Wêreldprodusente-organisasie en ‘n afgevaardigde na die onlangse COP 27 Klimaatsberaad in Egipte.De Jager sê dat stemme opgegaan het by COP 27 dat die wêreld se agt miljard mense na plantgebaseerde voedsel moet beweeg weens die bydrae van veeboerdery tot klimaatsverandering. Hy sê dit sal verwoestend wees vir die Suider-Afrikaanse landbou, want groot dele van die land is net geskik vir veeproduksie, en dit geld ook vir sowat een derde van die wêreld se bewerkbare grond. Hy het bygevoeg dat die oorskakeling na ‘n plant-gebaseerde dieet nie die oplossing is nie, aangesien dit ontbossing en waterverbruik sal aandryf.

Besoek ons eie EKSKLUSIEWE EIENDOM afdeling - Die plase wat hier bemark word is absoluut eksklusief en jy kry dit nie op die oop mark beskikbaar nie-  Blaai gerus deur die lys wat weekliks opdateer word . 

Ons lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Ook in die landbousektor is daar ‘n besef dat vroue ‘n rol te speel het en dat daar formidabele vroue is wat reeds hul merk gemaak het. Dit is noodsaaklik dat vroue hul regmatige plek in landbou begin inneem. Die vrou was nog net altyd daar…die nek van die besigheid en op die agtergrond. Dit hoort nie so nie.Vroue het wêreldwyd ‘n belangrike rol om in die toekoms van die landbou te speel. Hoewel die rol van vroue in die landbou meer erkenning geniet as ‘n paar jaar gelede, kan baie meer gedoen word om vroue in die bedryf te ondersteun. LEES MEER 

But what will the world’s biodiversity look like in the future? Projections indicate that unless emissions are rapidly reduced the climate crisis will get substantially worse. Up to 50% of species are forecast to lose most of their suitable climate conditions by 2100 under the highest greenhouse gas emissions scenario. READ MORE 

No medium in farming and Agriculture will give you real "good news: 7 days a week.  

 Our daily users are real Professional Commercial Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. 

Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. - Our Advertisers are leaders in their field with a professional way in marketing and delivering their services to Farmers and their families. We only post Professional Articles in script, Video and Audio. Independent, Informed and in Tune. We know what farming is all about.

From our  International NEWS DESK.

News stories on AGRI NEWS NET

Teenstand teen voorstelle dat die wêreld moet ophou om vleis te eet en na plantgebaseerde voedsel hoort om te skakel, is uitgespreek deur dr. Theo de Jager, voormalige president van die Wêreldprodusente-organisasie en ‘n afgevaardigde na die onlangse COP 27 Klimaatsberaad in Egipte.

What was this farmer thinking? Did he believe that communism can work ? A prime grape farm that once produced 30 000- 40 000 boxes of export grapes now lies in total ruins after the owner, Pieter Naude of the Denau Farm in De Doorns, gave the prime grape farm Alpha away to 250 of his workers in 2010.

Die gebruik van dagga as kos dateer 10 000 jaar terug, maar volgens die ministerie van gesondheid en Sahpra het dit nie voedingswaarde nie, sê mnr. Ricky Stone van CTAA. Alle dagga moet as voedsel geklassifiseer word, behalwe wanneer dit as deel van medisyne aangebied word of individuele of gekombineerde komponente daarvan in ’n produk geformuleer is.

n Groeiende aantal Amerikaners verkry nie genoeg yster uit hul diëte nie en dit kan bes moontlik toegeskryf word aan veranderinge in boerderypraktyke asook die feit dat daar wegbeweeg is van vleis, rapporteer wetenskaplikes.

Deputy Minister of Trade, Industry, and Competition, Nomalungelo Gina said that the cannabis sector has huge potential for small, medium, and micro enterprises (SMMEs) located in rural areas. She was speaking at the Agriculture and Land Summit in Bergville, KwaZulu-Natal on 1 December 2022.

Lewendehawe- en vleispryse het oor die afgelope 12 tot 18 maande vinnig gestyg soos wat die wêreld van die COVID-19-pandemie en die gepaardgaande inperkings begin herstel het, volgens die Absa AgriTrends 2022-verslag.

Volgens die 2022 tot 2031 vooruitskouing wat onlangs deur die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling (OECD) en die voedsel- en landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO) vrygestel is, word die globale vleismark steeds gekonfronteer met onsekerhede, waarvan dieregesondheiduitbrekings die grootste risiko inhou.

Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, sê Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se jongste indeks van landbousakelui se vertroue toon dat dit die eerste keer in drie jaar onder die neutrale punt van 50 gedaal het. Die indeks is ’n baie goeie vroeë aanduider van toekomstige groei en belegging in die sektor, uit slegs een kwartaal se daling kan ’n mens nie definitiewe afleidings maak nie.

Climate change is an environmental issue. It’s also clearly an economic issue, and at the heart of the economics of climate change is energy security. The ripple effects of climate change and the impacts of energy security washed across the global economy throughout 2022, leaving few safe harbors from the climate-related economic storm that’s still brewing.

South African government spending broke the R2 trillion mark in the 2020/21 financial year. Large increases in expenditure were recorded for social protection, health, and general public services as the country battled the COVID-19 pandemic. At the same time, total revenue declined on the back of lower taxes received.

Suid Afrika - n Spoorweg het ’n ekonomiese leeftyd van 150, 200 jaar, die langste van enige vervoerbate. Dit is maklik om ’n pad te skuif, of ’n nuwe hawe te bou, maar om spoorbane te verskuif is moeilik. Die eerste spore is reeds in 1860 in Suid-Afrika gelê, maar teen 1870 was daar groot druk om ’n spoorlyn tot by die goudvelde te kry.

Skokkend, maar dalk nog erger, doodgewoon ontmoedigend. Dit is ál hoe ’n mens die onlangse misdaadsyfers kan beskryf. In byna alle kategorieë het misdaad op ’n kwartaalgrondslag gestyg. ’n Droewige prentjie van absolute mislukking.

 

 South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 25th Oktober 2022

Are meat substitutes really better for the environment than meat?' is well worth a read. It highlights that despite access to imperfect datasets, most meat substitutes have a lower carbon footprint than meat, and much lower than beef or lamb. Meat substitutes also use less land, making their climate benefits even greater.'

South Africa’s October 2022 consumer price inflation (CPI) accelerated marginally to 7.6% year-on-year (y/y) from 7.5% September but was still off the 2022 peak of 7.8% y/y reached during July, according to recent data from Statistics South Africa (Stats SA).

A group of Brazilian researchers is developing a “hydrogel” that is able to capture carbon from the atmosphere and fixate it in the soil in order to mitigate greenhouse effects. The Hidrogel Program is supported by Shell Brasil and involves the University of São Paulo (USP), the Energy and Nuclear Research Institute (IPEN) and the Federal University of Rio Grande do Sul (UFRGS).

South Africa -Cape Wools Merino-aanwyser het met 6,1% vir nie-RWS en 4,4% vir RWS wol gedaal teenoor die vorige veiling, en teen 'n skoonprys van R151,63/kg en R157,85/kg, onderskeidelik gesluit. “Op die OVK-veiling is 4 501 bale aangebied, waarvan 93,2% verkoop is.

SA is, volgens navorsing, die voorloper in die gebruik van dagga. Iets soos 9% Suid-Afrikaners gebruik dagga. Dis meer as die res van die wêreld.Klink nie goed nie maar...is hier nie 'n ekonomiese groeigeleentheid nie? Ons gaan by die dag agteruit- Het jy al gesien hoe lyk iemand wat sterk dagga rook- en dink jy hy /sy is produktief.

Role of Silicon when the heat is on -Silicon (Si) is not yet considered an essential plant element, but a high Si concentration in leaf tissues can have beneficial effects: - better resistance to abiotic and biotic stresses, - improved light-interception ability by plants,- alleviation of leaf evaporation/ transpiration losses.

Our visitors to our mediums increased with 12% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

Our domains - farmingportal.co.za -agricultureportal.co.za agrinewsnet.co.za

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

Audio Cast of the WEEK                                                        More Audio Cast 

 

      

Farmingportal/Agricultureportal/ AGRI NEWS NET and Red de Noticias Agrícolas. Independent and impartial -Making Farming and Agriculture easy to read- to hear to view and to understand- 7 days a week- 365 days of the year.  

50 years of real farming and media experience
Working together to rebuild our communities in South Africa-

Twitter videos

Ons grond

Moderne tegnologie

So ry 'n "girl" 'n stroper

Alles is net groter

Die bok is slim

PAID -PROMOTIONAL MARKERTING- 

Corne Liebenberg is die Bemarkings direkteur van  Laeveld Agrochem.

OVK Landbou 


Newsletter Subscribe